Pepper Tree
Review Summary
Mark S - Nov 2020
Overall score
Friendly and clean place to stay.
Elsa S - Oct 2020
Overall score
Home away from home.
Ancois S - Feb 2020
Overall score
Spacious apartment with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim woonstel met alles wat 'n mens benodig.
Het lekker geslaap by Pepper tree. Ruim woonstel en baie goed ingerig met alle nodige kombuis breekware.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lera C - Oct 2019
Overall score
Daaglikse skoonmaakdiens en uiters hulpvaardige gasvrou.
Susan M - Oct 2019
Overall score
Netjiese en rustige verblyf.
Heinrich B - Oct 2019
Overall score
Vriendelike, great eienaars en ongelooflike mooi en skoon blyplek.
Shavaughn M - Sep 2019
Overall score
Excellent service at Pepper Tree, I will definitely return.
Meg P - Sep 2019
Overall score
Pragtige Pepper Tree.
Heiltjie S - Sep 2019
Overall score
Nice.
Marselle B - May 2019
Overall score
Cuddly, like home, just stay another day to rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Snoesig, tuis, soos huis, bly nog 'n dag net om te rus.
Alles wat jy nodig het in een kamer om tuis te voel. My private secret little garden was die lekkerste sit en rus in stilte om nog 'n ekstra nag te bly en jou shopping lysie te vergeet. Lanklaas so van tyd en gejaag van stad vergeet en mooi snoesig bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marianna E - May 2019
Overall score
Baie stil en rustige omgewing.
Neazer B - May 2019
Overall score
It was top notch.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was uit die boonste rakke.
Ek sal enige een aanbeveel om van Pepper Tree se verblyf gebruik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wendy T - May 2019
Overall score
Comfortable and convenient.
Madelein C - Apr 2019
Overall score
Friendly welcome and very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike verwelkoming en baie behulpsaam.
Ons is baie vriendelik verwelkom en kon dadelik na ons kamers gaan. Ons is ook baie mooi gehelp met aanwysings na plekke binne in Bloemfontein. Kamer was gerieflik, netjies en privaat. Geleë in 'n rustige area en ons het veilig gevoel. Sal beslis weer terug gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mercia V - Apr 2019
Overall score
Mooi, netjiese plek. Eienaars baie vriendelik.
Tabu B - Apr 2019
Overall score
Heerlik gebly.
Armand H - Apr 2019
Overall score
Baie gemaklik, lekker en vriendelik.
Mariska V - Mar 2019
Overall score
Great place to stay if you need to work and be left in peace.
Adele M - Mar 2019
Overall score
Goed geleë in rustige woonbuurt.
Christopher H - Feb 2019
Overall score
Ons het dit baie geniet. Dit is lekker sentraal geleë en naby meeste van die winkels en inkopiesentrums.
Louren P - Jan 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie skoon en netjies, ons het heerlik gebly - lugversorging was 'n redding in 38 grade.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aletta H - Oct 2018
Overall score
Rustig en stil. Baie gerieflik. Perfek.
Anél D - Oct 2018
Overall score
Alles wat mens nodig het!
Anna-mart R - Oct 2018
Overall score
It had everything I needed, safe neighborhood and close to shops and town. I enjoyed my stay a lot.
Damaris H - Sep 2018
Overall score
Pepper Tree was baie rustig en netjies, en naby aan die winkels sou mens iets wou koop.
Beatrice M - Aug 2018
Overall score
Baie goeie diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Simone B - Jul 2018
Overall score
Just what we needed.
Marguerite M - Jul 2018
Overall score
Baie gemaklik, sentraal geleë en huislik!
Pepper Tree's response
Dankie vir wonderlike mense van die Karoo.
Elize S - Jun 2018
Overall score
A nice, cosy unit with everything under one roof.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gesellige eenheid, alles onder een dak.
Lekker stil area, alles wat benodig is, is beskikbaar in die eenheid. Eenheid is netjies en mooi. Al wat kort is WiFi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman O - Jun 2018
Overall score
Verwelkomming was baie swak.
Emma V - Jun 2018
Overall score
Absolutely wonderful.
Pepper Tree's response
Dear Emma,
You were such a pleasant guest. I hope to accommodate you again in the future.
Rika K - May 2018
Overall score
Peaceful, well equipped, private, affordable, daily cleaning services and clean towels.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, goed ingerig, privaat, bekostigbaar, daagliks skoongemaak en skoon handdoeke.
Die WiFi het nie gewerk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda R - Apr 2018
Overall score
Pepper Tree is tops!
Pepper Tree's response
Dankie vir 'n fantastiese gas!
Sha Snell S - Apr 2018
Overall score
Very comfortable.
Melanie F - Feb 2018
Overall score
Waarde vir geld, stil en privaat.
Elizna B - Feb 2018
Overall score
Rustigheid.
Hennie W - Jan 2018
Overall score
Baie gemaklik en kliëntediens is great!
Hannelie V - Dec 2017
Overall score
Rustig en nie gepla.
Elsa S - Jul 2017
Overall score
Baie skoon, netjies, privaat met veilige parkering.
Marlize J - Jul 2017
Overall score
Clean, neat and well-equipped unit!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjiese en goed toegeruste eenheid!
Ons kon heerlik braai en die warm komberse in Bloemfontein se koue was 'n onverwagte bonus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolandé S - Jun 2017
Overall score
Very pleasant!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam!
Dis regtig baie netjiese, gerieflike verblyf. Ons het die elektriese komberse, verwarmers en lekker duvets waardeer in die koue, Vrystaatse winter! Ons sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre P - May 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Was aangenaam, en ook 'n baie lekker ontbyt! Sal beslis weer daar bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eldoreth N - May 2017
Overall score
Convenient, everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, als wat jy nodig het.
Perfek, waarde vir geld. Sal vir seker weer by julle slaap. Gordyne kan dalk net 'n bietjie donkerder wees, dis effe deursigtig, so ook blindings voor deur, dit voel of iemand jou kan sien, en as vrou alleen wil jy nie dit hê nie. Dankie vir alles!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizeth C - May 2017
Overall score
Neat, comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, gemaklike verblyf.
Die akkommodasie was baie netjies en oulik ingerig met alles wat 'n persoon nodig het. Eienaars baie vriendelik en dit is absoluut waarde vir geld. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pepper Tree's response
Dankie, aan 'n fantastiese gas.
Marie J - May 2017
Overall score
We were moved from Pepper tree cottage to La Roc, where everything wasn't in working order.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is van Pepper tree cottage geskuif na La Roc waar alles nog nie ten volle werk nie.
Soos reeds genoem is ons na La Roc geskuif. Daar het DStv glad nie gewerk nie. Die kinders moes op banke slaap wat uiters ongemaklik was. Die bed waarop ons geslaap het, het so gekraak dat jy bang was om te beweeg. Die bedliggies en hul "plugs" het ook nie gewerk nie. Maudene het aangebied om ons geld terug te gee maar vir my gaan dit oor die feit dat kamers nie voor die tyd geïnspekteer word om te kyk of alles werk nie. Hul het ook nie genoeg suiker vir 'n gesin van 4 in die kamer gehad nie. Hul diens is vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theuns B - May 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Was baie aangenaam en het aan ons verwagtinge voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie D - Feb 2017
Overall score
Beautiful, neat and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en stil.
Vir die prys is dit meer as wat mens kry by baie ander plekke. Stil omgewing en baie skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen S - Feb 2017
Overall score
Well-equipped, neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste, netjiese blyplek.
Pepper Tree is 'n baie goed toegeruste blyplek. Die dekor is smaakvol en die omgewing is stil. Ons het baie lekker gebly, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pepper Tree's response
Lekker om sulke wonderlike gaste te kon huisves.
George M - Dec 2016
Overall score
Will be back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal weer besoek.
Bietjie moeilik om te kry aangesien geen aanduiding dat dit Pepper Tree Cottage is wat sigbaar is van buite. Uitstekend geleë vir ons doel, vriendelike ontvangs, goeie fasiliteite en kan dit aanbeveel. Sal defnitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacolize V - Nov 2016
Overall score
Amazing accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing verblyf gewees!
As ek ooit weer in Bloemfontein kom gaan ek verseker weer daar bly. Baie netjies en Maudene was so vriendelik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pepper Tree's response
Lekker om sulke oulike gaste te kon huisves!!
Ben K - Oct 2016
Overall score
A footpath to the unit with two high steps, very high for elderly people.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Toegangsvoetpaadjie, twee trappe na die kamer wat baie hoog vir bejaarde persoon is.
Die stort klein en hoog bo vloervlak en gevaarlik om uit te klim. Die eenheid aan die regterkant is nie ''vriendelik'' vir 'n persoon wat nie maklik beweeg nie weens die lae muurtjie, plaveiselblokke, klippe en twee trappe na die ingang. Dan is dit baie moeilik en ons insiens gevaarlik om in en uit die piepklein stort te klim. Die badkamer is ook erg beknop. Ander fasiliteite is basies en nie besonders nie. Ons het redelik veilig gevoel, maar is van mening die eenheid se deur moes eerder aan die voorkant gewees het vir makliker toegang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pepper Tree's response
Die gaste het verkies om die kleiner en baie baie goedkoop eenheid te neem. Ek het 'n groter, meer gerieflike eenheid aangebied, maar hulle wou nie R 200.00 ekstra betaal nie. Hierdie eenheid is alles behalwe basies, veral vir R 460.00 vir twee gaste per nag. Beddegoed van hoogste gehalte, egte donsveer duvets en alles behalwe beknop. Daar is selfs 'n buite braai area. Dis jammer dat mense, wat nie my eklektiese styl waardeer en kan raaksien nie, kla oor eintlik niks. Die plekkie is kunstig en warm en ek word telkens daarop gekomplimenteer. Die stort is 'n standaard stort en daar is nog nooit klagtes daaroor ontvang nie. Ek buit nie mense uit nie en is trots daarop dat my pryse meer as billik is, ten spyte van die goeie gehalte diens wat my plekkie bied. Nie almal het 'n oog daarvoor nie, maar ek troos myself daaraan dat ek al duisende mense, ouer mense inkluis, hier gehuisves het waaronder regters gereelde gaste in my klein eenheid is en hulle was nog net vol komplimente. Dit sal my leer om so goedkoop te wees nie. Dit is vir 'n riem onder die hart, dat mense wat baie meer gewoond is, steeds nederig en dankbaar is!
Leane G - Sep 2016
Overall score
Gerieflik en gemaklik
Jaques K - Jul 2016
Overall score
Comfortable and cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en gerieflik.
Sal beslis Pepper Tree Cottage aanbeveel, dit was netjies, skoon, baie gemaklik en stylvol. Goeie diens en goeie waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzette D - Jul 2016
Overall score
Average.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Na 'n operasie by die plaaslike hospitaal, staan ek gestrand voor die hek waar die tuinier my ingelig het dat niemand tuis is nie. Eindelik arriveer 'n bediende, die hek gaan oop en sy verdwyn agtertoe sonder 'n woord. Die plek is basies 'n kamer in iemand se agterplaas, maar darem netjies. Net die matjies is vuil en die kraan in die badkamer is los. Die eienares het nooit die moeite gedoen om haarself voor te stel nie en was kortaf. Die lanterntjies wat hul op die bedkassies het, se batterye is pap. Ek het myne daar vergeet, maar geen moeite is gedoen om my eens te SMS daaroor nie. Ek is oor 'n week weer in Bloem, maar bly beslis elders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pepper Tree's response
Graag wil ek so paar goed uitklaar in verband met die ongevraagde en onverdiende kommentaar, veral as mens die kommentaar van die res van die gaste in ag neem.
1. Suzette is reg, ek was nie tuis toe sy hier aankom nie, maar my bediende van 15 jaar het vir haar oopgemaak soos sy al vir die afgelope 8 jaar doen as ek nie tuis is nie. My tariewe is nie op die standaard van 'n 5-Ster hotel nie, dus het ek nie 24/7 ontvangs nie. Dit is onmoontlik dat sy voor die hek moes wag want ek het vinnig gery en was 5 minute weg. Anders beteken dit dat sy lank voor inboektyd voor die hek gesit het en ek bo-oor haar gery het.
2. Die kamer in die agterplaas waarna verwys word, is baie stylvol en "art deco", en dis juis hierdie "look" wat my telkemale komplimente laat kry. Dis gewis nie 'n kamer in 'n agterplaas nie.
3. Die matjies wat kwansuis vuil was, kan ek nou seker nie ontken nie, maar dis verseker die eerste klagte van sy soort.
4. Dankie vir die rapporteer van die los kraan en slegs die een lantern wat se batterye pap was. Ek het gou batterye gaan insit, maar die huidige gaste het my in kennis gestel dat daar oorgenoeg lig in die kamer is!
Die gas het in die middel van die oprit, dwars met haar motor parkeer, sodat niemand daar kon in of uit nie. Ek het myself aan haar gaan voorstel en gaan vra of sy haar motor net normaal sal parkeer. Sy het my geskel en my personeel beledig. Ek het nie geweet dat sy 'n operasie gehad het nie, maar des te meer opreg om verskoning gevra en aangebied om elke sent van haar geld aan haar terug te betaal. Sy wou glad nie my verskoning aanvaar of my aanbod om vir haar alternatiewe verblyf te kry nie. Ek huisves mense want dis vir my lekker, maar ek respekteer hulle privaatheid, en ek was nog nooit kortaf nie! Dis jammer dat een persoon in 8 jaar, soveel kan afbreek binne sekondes. Ek het voor haar "skadelike" kommentaar 'n epos aan LekkeSlaap gestuur en verduidelik wat die situasie was en gevra dat hulle eers die situasie ondersoek, sou die vrou skadelike kommentaar lewer. Ek wou juis nie myself asook LekkeSlaap blootstel aan 'n oor en weer moddergooiery tussen kliënt en gas nie.
Sulette C - May 2016
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Die wooneenheid is baie goed toegerus, baie netjies en veilig. Het heerlik gebly en die bonus was dat dit baie sentraal geleë is, ook lekker toeganklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pepper Tree's response
Dit help ook as mens lekker gaste het! Dankie!
Yvonne B - Mar 2016
Overall score
Baie rustig en aangenaam.
Pieter B - Mar 2016
Overall score
Baie bedagsame, sorgsame gasheer en vroutjie. Netjiese kamer met goeie geriewe.
Elmarie H - Feb 2016
Overall score
Fantasties, gasvry, netjiese verblyf en heerlike stilte!
Lorna V - Jan 2016
Overall score
Dit was heerlik om in so 'n netjiese gerieflike plek te kon bly. Baie dankie!
Sanette A - Jan 2016
Overall score
Fantasties!
Chrisna H - Jan 2016
Overall score
Wat 'n fantastiese ervaring. Dis hoogs aan te beveel.
Read moreAlta K - Nov 2015
Overall score
Oulike en rustige plekkie!
Willie V - Nov 2015
Overall score
Baie lekker.
Natasha C - Oct 2015
Overall score
Perfeksie!
Karien J - Oct 2015
Overall score
Baie aangenaam!
Annamarie G - Oct 2015
Overall score
Baie netjies en vriendelik.
Marius D - Aug 2015
Overall score
Skoon en veilig. Waarde vir geld.
Liza M - Jul 2015
Overall score
Lekker bederf.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Van der Stel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Free State
- All ages welcome