Karoo Accommodation at Perdeberg Guest Farm | TravelGround
+22

Perdeberg Guest Farm

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 20 reviews for Perdeberg Guest Farm
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Wpb K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wpb K
With spouse/partner

Pragtige plaashuis en werf, heerlik rustig.

Joelene was uiters hulpvaardig en vriendelik. Die huis is volledig toegerus met alle moontlike toebehore. Kamers is ruim en laat 'n mens sommer tuis voel. Om op die plaas te kom is daar 'n kort klipperige grondpad maar as jy versigtig ry is dit werklik nie 'n probleem nie. Die aand op die stoep met 'n drinkdingetjie en knetterende houtvuur bly onvergeetlik. Dankie!

Perdeberg Guest Farm's response

Dankie oom Willem. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Perdeberg Guest Farm
Francisca B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Francisca B
Family with teenagers

Pragtige plekkie. Uitnemende gasvryheid.

Heerlik gekuier. Effens onveilig gevoel. Maar wonderlike diens.

Martin V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

Rustige plaas-gasvryheid.

Rustige, tradisionele plaas-gasvryheid.

Igna L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Igna L
Individual traveler

Heerlike plaasverblyf!

Baie vriendelik ontvang deur Joeline, ek het dadelik tuis gevoel. Die vertrekke is heerlik ruim en mooi ingerig, alles wat mens benodig vir selfsorg. Pragtige perde! Sal beslis weer daar oornag.

Elize W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize W
Family with teenagers

Lekker!

Wonderlike ervaring. In die pragtige Vrystaat, heerlik perdgery, geëet en gemaklik geslaap. Baie dankie Joelene!

Fred B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred B
With spouse/partner

Opregte ou-plaaservaring.

Dit was sou uit die boek! 'n Pragtige ou plaasopstal met regte plankvloere en oorspronklike staalplafonne met die pragtigste patrone. En 'n huisvol vrede en stilte net vir jouself. Die natuur buite is pragtig en die vrede vloei by elke moontlike plekkie in. Dit was so lekker! Wens ons verblyf was langer.

Filla D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Filla D
Family with teenagers

Beautiful, comfortable and neat accommodation.

Very friendly reception. House is beautiful, neat and comfortably equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi, gemaklike en netjiese verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Huis is pragtig netjies en gemaklik ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria M

Relaxing, quiet stay.

Very affordable accommodation and unbelievable hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, stil oorslaap.

Baie bekostigbare verblyf en ongelooflike gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V

We were warmly received upon arrival and the facilities were neat and clean. Definitely value for money.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is warm ontvang met ons aankoms en die fasiliteite was baie netjies en skoon. Definitief waarde vir geld.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Niel Strachan S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel Strachan S
Family with young children

Great, clean, neat and good value for money.

Spacious farm house, ideal for families.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Ruim plaashuis, ideaal vir gesinne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelise B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise B
Family with young children

The accommodation is ideally suited for a family with young children.

We stayed in the cottage that accommodates four people in one room. The room and bathroom was clean and luxurious. My daughters had fun playing on the lawn and they also climbed the koppie. I recommend the braai packs - both the accommodation and braai packs are good value for money. There are worms that glow at night and the stars are incredible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die akkommodasie is uiters geskik vir 'n gesin met jong kinders.

Ons het in die cottage gewoon wat vier persone in een vertrek akkommodeer. Die kamer en badkamer was skoon en luuks. My dogters het heerlik gespeel op die grasperk en ook die koppie uitgeklim. Ek beveel die braaipakke aan - beide die akkommodasie en braaipakke is baie goeie waarde vir geld. Daar is wurmpies wat gloei in die aand en die sterre is onverbeterlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anri G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anri G
With spouse/partner

Very comfortable and well-equipped!

Thank you very much for the hospitality and the trouble to come and fetch us so that we knew exactly where to drive! Very spacious and quiet! Beautiful Karoo-style environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en goed ingerig!

Baie dankie vir die gasvryheid en die moeite om ons te kom haal sodat ons presies kon weet waar om te ry! Lekker ruim en baie stil! Pragtige Karoo-tipe omgewing!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacky L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacky L
Family with young children

A wonderful place to relax after a long trip with young children.

We love staying here. This is the second return trip that we have stayed over here and it really is a super spot if you have youngsters. A lovely lawn in the shade for them to run off steam and to picnic on. There is always the odd horse or two in the nearby paddocks and of course general farming things to have a look at. The Louws are good hosts and are happy to have a chat.

Perdeberg Guest Farm's response

Thank for the positive review. Lovely having you here to stay.

Perdeberg Guest Farm
Marius G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius G

Wonderlike rustige plaas-atmosfeer.

Sien die sterre.

Lil V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lil V
With friends

Lovely and peaceful away from the noise and Jolene's service is excellent!

Lovely halfway stop on the way to Cape Town. Had a lovely rest. Very cold, but a lovely fire welcomed us to the lounge and there were electric blankets and warm, clean, cosy bedding. Will definitely go visit them again, but next time I'll stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig weg van die geraas en Jolene se diens uitmuntend!

Heerlike halfweg na die Kaap. Heerlik ontspan. Baie koud maar heerlike vuur in die sitkamer het ons verwelkom met elektriese komberse en warm, skoon, snoesige beddegoed. Sal beslis weer daar aangaan maar volgende keer net vir langer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
Family with young children

Lieflike verblyf. Heerlik om 'n stukkie plaaslewe te ervaar.

Die kothuis is gerieflik, groot, netjies en ideaal vir 'n gesin wat 'n aand wil oornag in 'n stil en rustige omgewing. Die pragtige perde is iets om te aanskou vir groot en klein. Perdeberg bied die geleentheid, veral vir kinders, om 'n stukkie plaaslewe te ervaar en die wonder van die natuur te aanskou. Jolene het ons baie gasvry verwelkom, 'n heerlike braaipak bymekaar gesit vir ons, en uit haar pad gegaan om die kuier vir ons so lekker moontlik te maak.

Lorna L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorna L
Family with young children

Goeie oornagplek.

Goeie oornagplek vir die rit tussen Kaapstad en Johannesburg. Verblyf is baie skoon en netjies. Lekker aandete.

Lourie G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourie G
Family with young children

Twee nagte oorgebly, heerlik ontspan, geëet en gasvryheid terdeë geniet!

Joelene se kliëntediens was puik, aandetes en ontbyt was voortreflik! Ons het 2 dae oorgebly, heerlik gekuier, fietsgery en sterre gekyk - een van die hoogtepunte van ons vakansie. Ons het in die kothuis gebly; ruim en netjies ingerig, en dit het presies aan ons behoeftes voldoen. Ons sal verseker weer daar oorbly!

Margaret R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margaret R

We loved everything about Perdeberg!

Perdeberg was heaven for us - the food, warm hospitality, tranquil setting, beautiful house and garden and the starriest skies at night. We'll definitely be back!

Barry J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barry J
With spouse/partner

Gemaklike oornag tussen JHB en Wes-Kaap.

Perdeberg is 'n gemaklike en goed geleë oornagplek tussen JHB en Kaapstad. Joele was ons gasheer en het ons hartlik verwelkom. Die tuisgemaakte kos was heerlik en die verblyf gemaklik.

From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 44 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Rietkuil Farm, Off the R717, 27 km from Trompsburg, 9913, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R720  per night (for 2 people) 20 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com