The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Perlman House | TravelGround
+35

Perlman House

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 20 reviews for Perlman House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Beverley K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley K
Family with young children

Puik!

Dit is ’n baie ou gebou en ou meubels, maar puik binne en buite. Alles was so skoon, baie breekgoed wat blink skoon was en daar is niks te kort nie. Ons kon 'n week daar gebly het, daar is stilte in die klein dorp met die wonderlikste mense. Dit was vir seker die hoogtepunt van ons vakansie in die Kaap.

Perlman House's response

Beverley Baie Dankie vir jou terugvoering, dis vir ons so lekker om te hoor wanneer gaste ons dorpie en hulle verblyf geniet.
Groete,
Lien

Perlman House
Erhardt D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Erhardt D
Individual traveler

Aangename verblyf.

Ek was die enigste gas in die huis van drie kamers, wat ek baie geniet het aangesien daar net een badkamer is. Vriendelike ontvangs. Die huis en my kamer is reg langs die hoofpad en mense op die dorp het tot baie laat gekuier. Vroegaand kuier hulle ook op die huis se stoep. Met taxi's wat harde musiek speel in die vroeë oggendure en karre wat op en af in pad jaag. Dis n jammerte dat daar nie meer wetstoepassing op die klein rustige dorpie is nie.

Perlman House's response

Erhardt, dankie vir jou terugvoering.
Ek wil graag net verduidelik dat jy verstaan dat jy nooit 'n selfsorg kothuis met 'n ander gas sal deel nie. Dit is eksklusief vir jou bespreking vir jou verblyf toegeken. Dit is nie 'n Gastehuis nie. Jy sal dus nie 'n badkamer met 'n ander gas deel nie, dit was eksklusief vir jou bedoel. Die hele kothuis met al sy geriewe.
Ons is baie jammer dat die mense in die dorp baie plesierig was en jou wakker gehou het. Die mense wat jy op die huis se stoep gesien het kon dalk ander gaste gewees het in die kothuis langsaan. Dit is regtig 'n jammerte dat jy nie jou verblyf geniet het nie.

Perlman House
Corrie P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corrie P
With spouse/partner

Goed toegerus en skoon.

Goed geleë. Lekker gebly. Bietjie gesukkel om mense in die hande te kry om te kom oopsluit toe ons arriveer het.

Perlman House's response

Corrie baie dankie vir die goeie terugvoering, so bly julle het lekker gebly. Wat betref sukkel om mense te kry om elektroniese hek oop te maak - die dag wat julle ingeboek het, het ek reeds die oggend 07:12 'n whatsapp gestuur na die selnommer wat julle as kontak nommer opgegee het. In die whatsapp gee ek die gasvrou se kontaknommer wat die elektroniese hek sal oopmaak en julle inboek. Alles vir julle eie veiligheid. Ek het ook die wifi password daar vir julle deurgegee. Julle het dit wel gelees, maar nooit reageer op my boodksappe nie.

Perlman House
Corne R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne R
With friends

Ons het vir seker vir 'n te kort rukkie gegaan.

'n Wonderlike plek, as ek weer moet gaan sal ek vir 'n langer tydperk gaan.

Kathleen W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathleen W
With friends

Lovely place to stay, great attention to detail.

Our arrival was complicated by load shedding which was happening at the time. This meant we did not get the number of the person who manages arrivals and only had the details of the owner. This was the only glitch in our lovely stay.

Allan W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Allan W
With friends

Twee nagte met familie deurgebring.

Baie lekker verblyf met familie daar gehad rondom die kaggel. Jammer skoorsteen in sitkamer trek nie al die rook uit nie, kan skoorsteen 'n haan opsit. Lekker gesellige kuierhuis, sal dit beslis aan beveel.

Alice V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alice V
With friends

Skoon, netjies en alles mooi ingerig.

Perlman House is geleë in die hoofstraat van Sutherland. Die plek is baie goed ingerig. Lekker binne-braai en boonop nog kaggels ook. Lekker snoesig vir die koue wintersaande. Alles is skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

Ireze V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ireze V
With spouse/partner

Ideaal vir die reisiger wat 'n plekkie kort om te slaap.

Sien sterre.

Leani S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leani S
With spouse/partner

Netjiese verblyf.

Baie netjies en goed geleë. Lekker stil.

Elize V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
With spouse/partner

Nostalgic.

Fantastic accommodation in a very old building with so much character and history. Was an absolute experience. Lien was fantastic with the booking, and Ronelle went out of her way to be able to make recommendations about what to do, as well as regularly asked if we needed anything. We arranged a doggy sitter for a night. The accommodation had everything we needed and we had a peaceful stay. Will definitely recommend. Ronelle is an absolute gem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nostalgies.

Fantastiese verblyf in 'n baie ou gebou met soveel karakter en geskiedenis. Was 'n absolute belewenis. Lien was fantasties met die bespreking en Ronelle het uit haar pad gegaan om als vir ons reg te hê, aanbevelings oor wat om waar te doen, gereeld gewhatsapp om te hoor het ons iets nodig, ens. Tot vir ons 'n doggy sitter gereël vir een aand. Die verblyf het alles wat mens nodig het en ons het heerlik, rustig gebly. Sal hulle definitief aanbeveel. Ronelle is 'n absolute juweel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan J
With spouse/partner

Lieflike plek om te rus na 'n lang pad se reis.

Wonderlike kliënte diens, dame was heeltyd met my in verbinding op Whatsapp. Huis baie mooi, skoon en netjies. Sal beslis weer hier kom bly!

Chris B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chris B
With spouse/partner

There are better options in Sutherland.

We visit Sutherland frequently and this time we booked Perlman House as the place we usually stayed at was fully booked. I would not recommend staying here, chiefly because it is situated in a very noise part of Sutherland. If you want to visit Sutherland for the peace and quiet it offers this is not the place to stay. There is only one room with 6 single beds which might be okay for a big family if they don't mind all staying in one room. For a couple, or even a small group of friends, this is not the place to stay. Won't be back, there are better options.

Mandy P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Mandy P
With friends

Beautiful and great history.

A wonderful and cold experience in the beautiful surroundings of the rugged Karoo. Perlman house offered everything that you would need to make it home. Loved it.

Perlman House's response

Mandy thank you for your feedback.

Kind regards,
Lien.

Perlman House
Tanya B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tanya B
Family with teenagers

Oor algemeen baie goed.

Lekker verblyf en lekker tyd met goeie diens. Plekkie kan net bietjie meer gemoderniseer word en verf wat van mure afdop moet maar reggemaak word. Sal ook goed wees as daar koffie kan wees en selfs beskuit, sowel as een of twee gasverwarmers.

Perlman House's response

Dankie vir die terugvoering Tanya. Bly julle het die tydjie geniet. Perlman House is 'n 160 jaar oue historiese gebou van klip en klei en dis onmoontlik om dit te moderniseer sonder om die ou karkakter te verloor waarop ons verlief geraak het toe ons dit gekoop het. Ons hou van ou karakter historiese geboue en ons sal dit vir geen geld anders wil he nie. Ons wag net vir warm somerweer om verfwerk te kan opknap want in die koue en nattigheid sal dit nie droog word nie. Ons sit gewoonlik koffie, tee, suiker en melk vir ons gaste uit en is jammer as julle verontrief was. Ons ervaar dat al is daar twee kaggels in elke kothuis mense uit die stad verkies om voor verwarmers te kom sit in plaas van om 'n gesellige vuur aan te steek en vir diegene sal ons aan n werkbare plan dink. Vriendelike groete Lien

Perlman House
Lizl D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizl D
Family with teenagers

Ideal accommodation for winter and summer in Sutherland.

Lovely place with double fireplaces ideal for 3 to 6 people. Two units in house is ideal for families. Ronel and her husband were very helpful and went out of their way to make the stay very pleasant. Will recommend the place. Nothing wrong on Friday even though the house faces the main road. Grocery store right across the road. Lovely stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale akkommodasie vir die winter- en somertyd in Sutherland.

Heerlike plek met dubbele kaggels ideaal vir 3 tot 6 mense. Twee eenhede in huis ideaal vir groot gesinne. Ronel en haar man was baie behulpsaam en uit hul pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Sal plek hoogs aanbeveel. Geen steurnisse gehad op die Vrydag nie, al front die huis op die hoofstraat. Kruidenierswinkel reg oorkant die straat. Heerlik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Perlman House's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly julle het die tydjie geniet. Ronel en Gavin is voorwaar steunpilare vir ons wat uit hulle pad gaan om seker te maak ons gaste is gelukkig. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Groete,
Lien

Perlman House
Basil W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Basil W
With spouse/partner

The accommodation was clean and well appointed, but not quite a cosy cottage.

We enjoyed our stay. The place is better suited to a larger group. Due to it's previous use, it isn't as connected as it could be. Also not having a view outside due to its location is a negative. However, it is conveniently located and would recommend to others. The booking and follow up is good. The lady who met us and welcomed as at the premises was very helpful and caring. One extra comment, please have a name plate fixed to the house. We had some difficulty identifying the place.

Sheema T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sheema T
With spouse/partner

Rejuvenating.

A beautiful, restful place. Pity the stars didn’t come out to play, but I would definitely return to Perlman House when next in Sutherland.

Perlman House's response

Thank you Sheema. We hope to welcome you again in future.

Perlman House
Mirjam M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirjam M
Family with young children

Neat, clean and well equipped.

Great, neat and cosy accommodation for a long weekend. Perfect to explore Sutherland.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en mooi ingerig.

Heerlike, netjiese en gesellige verblyf vir langnaweek. Perfek om Sutherland te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Perlman House's response

Mirjam dankie vir die terugvoering. So bly julle het lekker gekuier.
Lien
Perlman House

Perlman House
Joanne W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne W

Great for pets!

A wonderful space with a fully enclosed garden for the pets to roam safely. Comfortable beds and fantastic amenities. Can tend to get a bit noisy outside on weekends as this property is situated on the main road but by midnight its as silent as can be. The hospitality is also spot on and great tips with given for things to do and places to eat in the area.

Perlman House's response

Joanne, thanks for the feedback we appreciate it.
Regards
Lien
Perlman House

Perlman House
Emile K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Emile K
With spouse/partner

Gemaklike verblyf vir 'n oornag-besoek.

'n Pragtige huis met alles wat benodig word vir 'n rustige oornag of langer kuier-geleentheid saam vriende of familie. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met enige versoeke.

Perlman House's response

Emile ons waardeer die terugvoering. Baie dankie
Groete
Lien
Perlman House

Perlman House
was R1 000
From R750
per night (for 2 people)
was R1 000
From R750
per night (for 2 people)
was R1 000
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Piet Retief Street, Perlman House, Sutherland, 6920, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd35dba2eb77775733e906b6cbe170658e1b213eb731ae0d45dea4d65d4e5959aa42cad979bb16617583767a23a2ac40e01d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, now From R750  per night (for 2 people) 20 5 1 5 Piet Retief Street Perlman House 6920 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.392547543066 20.662392824537
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!