The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Perrywinkle | TravelGround
+21

Perrywinkle

8 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 8 reviews for Perrywinkle
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Yolanda P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda P
With spouse/partner

Bitter netjies, alles wat jy nodig het, goeie ligging en beslis waarde vir geld.

Absolute 5-ster-diens van die gasheer en gasvrou. Stapafstand van die see af en binne 2 km van restaurante en winkels. Baie netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Dit is al die 4de keer dat ons daar bly en ek sal definitief weer gaan en Perrywinkle beslis aanbeveel.

Perrywinkle's response

Baie dankie vir die pragtige resensie Yolanda. Dit was net so lekker om julle hier by ons as gaste te kon hê.

Perrywinkle
Alwyn S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alwyn S
Family with young children

Perfekte wegbreek vir 'n naweek.

Pragtige uitsig en stylvolle woonstel. Aandag aan klein detail soos die heerlikste tuisgebakte beskuit en croissants. Ons is 'n gesin maar sal die vir 'n enkelreisiger aanbeveel weens die feit dat gasheer net 'n deurklop weg is. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Sien julle weer Perriwinkle! Wonderlike naweekwegbreek.

Perrywinkle's response

Baie dankie,dit was so lekker om julle en julle 2 pragtige kindertjies hier te kon hê.Wens net ons kon vir julle beter weer bestel.
Mooi loop en ons hoop om julle weer te sien.

Perrywinkle
Madeleine T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine T
With spouse/partner

See-uitsig is asemrowend.

Hendrik en Annemarie het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te kry. Ons is bederf met heerlike croissants, botter en konfyt. Die filterkoffie vir elke dag se gebruik was meer as spesiaal. Heerlik geslaap in silwerskoon wit linne. Breekware, eetgerei handdoeke en algeheel plek was silwerskoon. Hierdie gasvrou gee baie aandag aan klein detail wat ons verblyf net nog lekkerder gemaak het.

Perrywinkle's response

Baie dankie,ons hoop om julle weer te sien.Mooi loop.xx

Perrywinkle
William M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William M
With friends

Baie vriendelik en gasvry.

Baie vriendelike mense, gasvry en behulpsaam, baie netjies en goed toegerus.

Perrywinkle's response

Baie dankie,hoop ons sien julle weer.Mooi loop.xx

Perrywinkle
Makkie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Makkie S
With spouse/partner

Perfekte wegbreek met alles wat jy nodig het!

Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om alles vir ons lekker en spesiaal te maak. Die fynste details van croissants vir ontbyt, beskuit, koffie, tee, ekstra melk, ys in die vrieskas, die mooiste gehekelde hartjie met sjokolade op die bed en shower gel in die stort het ons sommer baie spesiaal laat voel. Die feit dat ons hondjie kon saam gaan het dit net so veel lekkerder gemaak! Die sea view van die sitkamer en stoep is asemrowend, ons hoop dat ons baie gou weer sal kan kom kuier! Dankie julle, julle voel sommer soos familie.

Michelle F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle F
Family with young children

Our stay was very nice beautiful and relaxing the couple of the place made us feel free and welcom they are very sweet and seemed liked they new us for years i will go there again and again.

Maybe a second room for my kids but never the less it was perfect 100%.

Shevon F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shevon F
With spouse/partner

We had a fantastic time at Perrywinkle.

Loved every moment of the holiday.

Hannerie M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannerie M
Family with young children

Heerlike verblyf, rustige en veilige atmosfeer.

Perrywinkle is ‘n netjiese, pragtige plekkie, ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die eienaars is aangenaam, vriendelik en baie behulpsaam om jou tydperk daar so gemaklik moontlik te maak. Ons sal vir seker weer daar wil tuisgaan en sal hulle met liefde aanbeveel vir ander.

Perrywinkle's response

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Perrywinkle
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 26 Walton Road, St Francis Bay, 6312, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaC43h4MKvuPpvtjksN5gfcDgUBaD3qHJAimnVSf2UMow2udTCh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 4) 8 5 1 5 26 Walton Road St Francis Bay 6312 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.171257872885 24.831194668123
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!