The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pete's Retreat Guest House | TravelGround
+9

Pete's Retreat Guest House

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 21 reviews for Pete's Retreat Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Juan W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juan W
On business

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Dit was om die hoek van waar ek gewerk het. Die diens was besonders goed gewees en die kamer altyd skoon en netjies.

Pete's Retreat Guest House's response

Juan,

Dankie en bly jy het dit geniet.
Hoop om jou weer te sien.

Pieter en Hester.

Pete's Retreat Guest House
Chris O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chris O

Baie lekker maar daar was verskille oor kamers.

Ons het al die kamers uitgeboek en met die aankoms was daar minder mense as wat ons aanvanklik voor betaal het, toe ons enkel mense in die kamers sit toe mag ons nie dit doen nie en ook die alleen kamers waar daar 2 mense moes in wees mag ons nie die ander bed gebruik nie. Ons moes ook eers die kamers volmaak met dubbel mens en mag ook toe nie die extra kamers gebruik nie al het ons vir almal betaal en ook geen kansellasie gedoen het nie.

Margie C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margie C
With spouse/partner

Lekker verblyf teen billike prys.

Sal weer daar oorbly. Gaaf en alles verloop vlot. Enigste bietjie kritiek: TV onbruikbaar. Beeld heeltemal onduidelik.

Pieter S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Als was uitstekend.

Als in orde en lekker geslaap.

Pete's Retreat Guest House's response

Pieter, dankie.

Pete's Retreat Guest House
Martie B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie B

Vriendelike, goeie diens in 'n rookvrye, veilige omgewing.

Enige versoek was dadelik aan voldoen. Die ontbyte was heerlik en het goed gewissel. Pieter en Hester was vriendelik maar nie indringerig nie. Die kamer was lieflik ingerig en alles was mooi skoon (wat vir my belangrik is, veral 'n skoon badkamer). Die parkeerplek was goed beveilig. Ek sal weer daar oornag.

Schalk D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Schalk D
With spouse/partner

Baie goeie verblyf!

Sien asb. die sterre.

Truda D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truda D
With spouse/partner

Heerlik, skoon en ontspanne.

Net wat ons wou gehad het. Was puik gewees!

Rob D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rob D
On business

Very nice

Great place, clean with good service.

David V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David V
On business

Fantastiese kliëntediens, ongemaklik stortgeriewe.

Ek sal enige tyd weer Pete's besoek, want alles was ongelooflik, behalwe die gas 'geyser'. Dit is 'n goeie idee om beurtkrag te oorkom, maar dit het stort baie moeilik gemaak, en ek dink meer water word gemors as wat nodig is. Dalk kan daar na 'n ander oplossing gesoek word?

Jacoline J - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jacoline J
On business

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Rene B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene B
With spouse/partner

Sal verseker weer in die toekoms van Pete's Retreat Gastehuis gebruik maak.

Vriendelike diens, mooi skoon perseel en kamers en die omgewing is veilig. Ons het lekker gebly by Pete's Retreat!

Rudi F - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi F
With spouse/partner

Baie vriendelik en gasvry!

Hulle gaan uit hulle pad uit om te help. Dit was regtig baie gasvry. Dit het regtig die oorbly en die voorafgaande gebeure baie gemakliker gemaak. Sal enige tyd weer hier bly!

Rozaan M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozaan M
On business

Baie netjies en skoon, goed geleë!

Pieter is 'n baie goeie gasheer en ons het vreeslik tuis gevoel!

Helene S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene S
Family with teenagers

Heerlike kuier!

Die gasvryheid om 'n uitbundige groep mense (drie generasies) te akkommodeer wil gedoen wees. Baie dankie!

Jan R - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan R

Nice

Good service.

Dirk P - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk P
With spouse/partner

Baie aangenaam en vriendelik.

Pragtig versog en mooi tuine. Gerieflike sitkamer en kuierplek in tuin met sprankelende swembad. In alle opsigte keurig versorg met 'n aangename atmosfeer en vriendelike verwelkoming en hulp. Sal nie weer in Centurion area na 'n ander blyplek soek nie.

Rienie O - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienie O
Family with teenagers

Ontvangs was vriendelik en verblyf veilig

Skoon en baie netjies

Jaco V - Nov 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jaco V
Individual traveler

Good

Great service.

Nols L - Nov 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nols L
With friends

Good

Good service, very neat rooms, I will stay here again!

Rekha G - Aug 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rekha G
With spouse/partner

No faults.

Had a good time while staying. Have no faults about it whatsoever.

From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 41 Migmatite Ave, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiY2RiZGYyLWM4ZjMtNDExZS04ODRlLThkNzBhYWQ5Yzc0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 21 5 1 5 41 Migmatite Ave Zwartkopx8 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.868974238658 28.175768852234
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!