Petite France
Review Summary
Derick K - Oct 2020
Overall score
Baie vriendelik, skoon en netjiese verblyf en goeie waarde vir geld.
Carol B - Mar 2020
Overall score
It was good. The owner is goodhearted. Sharing and caring.
Petite France's response
It was my pleasure to have you as my guests. Hope to see you again in future.
Murunwa N - Jan 2020
Overall score
It was a good place.
Petite France's response
Thank you for your kind words. It was only a pleasure to have you as my guests. I must compliment you as a family because I could see that you are very close and committed and your kids are so well behaved.
Jan D - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Petite France's response
Dit was 'n voorreg vir my om julle te huisves. Seënwense.
Ronia B - Jan 2020
Overall score
The host is super friendly and always made sure that I was comfortable.
Petite France's response
Thank you for your kind words. I really appreciate your comments. It was great to have you and your friend here. A pleasure meeting two such responsible and spontaneous young girls.
Okkie B - Dec 2019
Overall score
Very neat, clean and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en gasvry.
Verblyf was aangenaam. Motorhek was buite werking, maar was in proses om kort daarna herstel te word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petite France's response
Dankbaar vir jou terugvoering Okkie. Die motorhek is inderdaad herstel.
Thalia G - Mar 2019
Overall score
Ongelooflike tyd en goeie gasvryheid.
Petite France's response
Dit is 'n wonderlike voorreg om te koester as vriende lekker saam kuier.
So bly julle het julle Kaapse verblyf hier geniet.
Shaun C - Feb 2019
Overall score
Reception was friendly and spending time there was pleasant. Accommodation is top quality. Would recommend any.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontvangs was vriendelik en tyd spandeer daar was aangenaam. Akkommodasie is van topgehalte. Sal dit enige aanbeveel.
Dankie weereens Elise vir jou gasvryheid. Soos genoem die huis is pragtig en in veilige area geleë, maar behalwe dit is jul sekuriteit ook 'n pluspunt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petite France's response
Dit was 'n voorreg om julle hier by Petite France te hê. Shaun en ek hoop om julle weer te sien.
Raywill K - Jan 2019
Overall score
The best place for any family to connect on a spiritual level.
Petite France's response
Was so lekker om vier ongelooflike jong mense te ontmoet wat opregte vriendskapsbande met mekaar deel wat so lekker kan kuier en gesels oor enige iets onder die son. Ek hoop van harte ek sien julle weer!
Nadia S - Nov 2018
Overall score
Very neat and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gasvry
Ek het baie lekker gebly by tannie Elize, alles is baie netjies en sy was baie bedagsaam - dis 'n tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petite France's response
Nadia, dis 'n riem onder die hart vir my dat jy so tuis was hier.
My droom vir Petite France is juis dat almal hier sal Lekkeslaap en gelukkig en tevrede sal wees.
Nicoleen B - Oct 2018
Overall score
Clean, tidy and cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en gesellig.
Goeie waarde vir geld. Ek het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petite France's response
Dankie Ivan, dit was vir my 'n aangename voorreg om julle hier aan huis te hê!
Isabel V - Oct 2018
Overall score
Goeie verblyf teen 'n sakpasprys.
Petite France's response
Dankie Isabel jou komplimente word opreg waardeer.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome