The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Phumulani Lodge and Campsites | TravelGround
+27

Phumulani Lodge and Campsites

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 36 reviews for Phumulani Lodge and Campsites
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Pieter S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter S
With friends

Akkommodasie baie netjies. Alles wat mens nodig het in kombuis was beskikbaar.

Persone was baie vriendelik en behulpsaam en mal oor die exstra detail met exstra tafeltjie en fleeced komberse wat mens kan gebruik ook badhandoeke in houthuisies.

Cindy G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy G
Family with teenagers

High five Phumulani!

Dankie vir ‘n onvergeetlike vakansie Phumulani Lodge! Ons gaan elke jaar Sodwana toe en jul verblyf was by vêr die beste en uitstekende waarde vir ons geld. Patricia, Mumsie en die res van die span is hulpvaardig, vriendelik en hard werkend. Die Lodge is baie netjies en sekuriteit baie goed. Swembad kan dalk bietjie aandag (kennis) geniet! Deel asb. ons goeie resensie met die staff, dis hulle wat ons so lekker laat tuis voel het! Ons sien julle definitief weer volgende jaar!

Renita L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renita L
Family with teenagers

Verwagtinge heeltemal oortref.

Die chalet was blinkskoon en is elke dag weer skoongemaak. Chalet nommer 8 is tussen die bome en die voëlgeluide en eekhorinkies in die bome was vir ons baie spesiaal. Die chalet is baie ruim en goed toegerus met kwaliteit meubels en toerusting. Die spenskas en yskas-vrieskas is ook ruim. Die lugversorging in die leefarea en beide kamers was 'n heerlike lafenis na 'n warm dag op die strand. Die sekuriteit is ook uitstekend. Ons gaan beslis weer daar bly as ons Sodwana besoek.

Wally V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wally V
With spouse/partner

Baie lekker.

Mooi skoon en 'n vriendelike plek. Sal vir seker teruggaan.

Philip R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Philip R
With spouse/partner

Baie rustig en was wat die siel nodig gehad het.

Die kamers was koel en kon 'n goeie nags rus kry. Privaatheid was beskikbaar.

Casper G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper G
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Sal dit definitief weer doen.

Baie lekker gekuier. Veilige plek en mooi. Net en ruim.

Willie M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie M
With friends

Lekker gekuier op die stoep en rondom die braaier elke aand.

Lekkee gekuier elke aand om die vuur en op die stoep. Kombuis is toegerus vir die nodigste kosmaak.

Henry W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry W

Besonderse blyplek met vriendelike personeel en waarde vir geld.

Veilige parkering, goed toegeruste huisies met genoeg spasie. Baie goeie waarde vir geld en die diens wat ons ontvang het was 5-ster! Sal definitief weer besoek!

Trevor L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Trevor L

Comfortable stay in rural surroundings a short drive from the beach.

Pity about the loud party on Friday night going on to 02h00 on Saturday morning.

Shireen V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shireen V
With spouse/partner

Had a very nice stay. Friendly staff.

It is a nice quiet and peaceful place with friendly staff. Neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel.

Dit is 'n lekker stil en rustigtige plekkie met vriendelike personeel. Netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariam M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariam M
Family with teenagers

Ideal base to explore Sodwana.

The chalets are clean with air-conditioning in the bedrooms. Set around secure parklike grounds. Enjoyed our stay.

Rochelle V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rochelle V
Family with young children

Very comfortable.

Will definitely stay there again.

Roxane B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roxane B
With spouse/partner

Gemaklik, gerieflik, privaat en sommer net tuis gevoel.

Lieflike vakansiehuisies, ek sal vir seker nog vele kere gebruik maak van hul akkommodasie. Die huisies het alles wat jy nodig het met daaglikse betroubare skoonmaakdienste, vir seker 'n 10 uit 10.

Gerhard S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
Family with young children

Baie lekker gekuier en gebly.

Baie veilig, skoon en lekker plek om te bly.

Elizma L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma L
Family with young children

Rustig, veilig en baie lekker.

Ongelukkig het die kragonderbreking wat plaasgevind het op ons laaste aand van ons kos laat afgaan - die kragopwekker was daardie aand nie aangeskakel nie.

Casper K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Casper K
Family with young children

Stil en rustig.

Netjiese plek. Kampterrein was lekker ruim en kon die 10 van ons met gemaak daar tent opslaan. Bome het genoeg koelte verskaf vir die warm dae. Bad kamers ook skoon en netjies. Sal Phumulani sterk aanbeveel.

Mari V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari V
Family with teenagers

Fantasties! Sal more weer gaan as ek kan!

Dit was skoon en lekker! Mumsie was met aankoms daar, vriendelik en hulpvaardig! Sal more weer gaan as ek kan. Sal hulle definitief weer gebruik.

Tracy R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tracy R
With spouse/partner

Neat, will definitely go again.

Beautiful place and people area very friendly. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, sal definitief weer gaan.

Pragtige plek en mense baie vriendelik. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mario H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario H
Family with teenagers

Lekker gebly en gekuier!

Ons kuier by Phumlani Lodge in Sodwana Bay was uitstekend. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Sal definitief weer by Phumlani Lodge boek.

David G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David G
With spouse/partner

Bevredigend matrasse van hoë gehalte.

Dis 'n uitstekende plek vir hengelaars. Baie netjies, kan miskien oorweeg om 'n TV in te sit.

Marina D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina D
With spouse/partner

Fantasties.

Was baie beïndruk met hoe keurig cabin ingerig is. Alles skoon en in sy plek. Omgewing rustig en privaat. Gee somervakansie gevoel. Mamasy was daar vir enige versoeke en was ons baie tevrede en baie lekker gebly.

Ruwan B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruwan B
With spouse/partner

Fantastiese ervaring.

Baie bekostigbare verblyf. Geniet geniet om daar te bly. Alles was skoon, netjies en op sy plek. Personeel wat daar werk is vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Inanje W - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inanje W
With spouse/partner

Briljant! Baie skoon, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het en nog meer.

Baie beïndruk met Phumulani. Dit was skoon (skoonmakers maak daagliks skoon), netjies, ons het baie veilig gevoel met die uitstekende sekuriteit. Die kombuistoerusting is volledig en selfs meer as wat 'n mens benodig. Glad nie ver van die strand af nie. 'n Absolute plesier, ons sal beslis weer Phumulani besoek.

Philip K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip K
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Ek sal definitief die lodge vir enige iemand aanbeveel, dit is baie netjies en maklik toeganklik, personeel is vriendelik en behulpsaam, die swembad is 'n bonus vir die warm somersdae, kyk maar net vir die nuuskierige agies wat deur die heining vir 'n mens loer. Ek sal definitief weer Phumulani Lodge oorweeg vir my volgende wegbreek!

Pieter D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Family with young children

Fantastic!

Die beste akkommodasie wat ek nog in gebly het in Sodwana. Alles was perfek netjies, skoon en in uitstekende kondisie. Veiligheid is uit die boonste rakke! Ek sal dit vir seker aanbeveel!

Stephanie L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Stephanie L
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam om in die huisie te leef elke dag!

Ons het reeds die volledige resensie aan die eienaar deurgegee.

Tjaart C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tjaart C
Family with young children

Moeiteloos en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Dit is presies soos hulle adverteer. Baie lekker gekuier. Mumsie was baie behulpsaam en vriendelik.

Junior V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junior V
Family with young children

Best place I've stayed in Sodwana.

No words, really it was amazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste plek waar ek nog gebly het in Sodwana.

Geen woorde, regtig dit was amazing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip N
Family with teenagers

Very neat and beautiful.

Lovely weekend or holiday house within 10 minutes from the beach. Private, safe and very convenient houses.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en mooi.

Heerlike naweek- of vakansiehuis binne 10 min van die strand af. Privaat, veilig en baie gerieflike huisies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton V
Individual traveler

Nice and relaxing, great service and central location. Such a pleasant experience!

Units are neat and spacious. Phumulani is centrally located and easily accessible. So peaceful and quiet that I will take a small radio along next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ontspannend, goeie diens en sentraal geleë. Net 'n plesier!

Eenhede netjies en ruim. Phumulani sentraal geleë en maklik toegangbaar. So rustig en stil dat ek volgende keer 'n klein radio sal saamneem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

J D M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
J D M
With friends

Dit was baie lekker, sal graag weer wil gaan.

Sien sterre.

Jaco C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco C
Individual traveler

Very neat and clean.

It was a very nice time there. House was always clean and neat. Service is fast and very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Dit was 'n baie lekker tyd gewees daar. Huis was altyd skoon en netjies gewees. Diens is vinnig en baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene K
With friends

Big fun.

It doesn't matter what the weather does. It is still comfortable and the swimming pool is a big asset.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Groot pret.

Dit maak nie saak wat die weer maak nie. Dit bly baie gemaklik en die swembad is 'n groot aanwins.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter S
Family with young children

Sal weer daar kom kamp.

Kampterrein uit boonste rakke en rustig.

Bea W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea W
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Die lodge self is baie aangenaam, gerieflik en netjies. Die enigste nadeel is dat dit buite die voormalige Parkeraad se gebied geleë is. 'n Mens moet dus elke keer wanneer jy die strand wil besoek, 'n substansiële toegangsfooi betaal (ongeveer R165 vir 'n motor met twee volwassenes en een kind).

Liezl S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl S
With spouse/partner

Baie lekker plek om te bly in Sodwana.

Die diens wat ons vooraf en tydens ons besoek daar gekry het was baie goed. Die huisie was netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig gehad het. Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal beslis weer teruggaan. Dit is lekker naby aan alles, word daagliks skoongemaak en lekker koel met die lugversorging - perfek vir die bedompige weer.

From R240
per night (for 2 people)
From R240
per night (for 2 people)
From R240
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 62 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MjAwYmFlLWQzMzgtNDcyOS1hODNhLTc5ZDMyZWVkNDBjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R240  per night (for 2 people) 36 5 1 5 Off Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -27.522139932577 32.655159831047
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!