The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Picardie Guest Farm | TravelGround
+73

Picardie Guest Farm

9 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Picardie Guest Farm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Anel E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel E
With friends

Baie veilig en kindervriendelik

Die kinders het dit vreeslik geniet by swembad en om na padstal met diere te gaan. Is regtig waarde vir geld en baie netjies.

Rone B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rone B
Individual traveler

Rustig en mooi. Lekker plaasatmosfeer.

Rustige atmosfeer. Heerlike bed en beddegoed. Die aircon het die koue verdryf, heerlik knus en warm binne die eenheid. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Louis en Lana vir die lekker geselsies.

Corne V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne V
On business

Omgewing is baie mooi en neem mens se gedagtes op vakansie.

Uitleg is baie mooi gedoen en baie gasvry. Sal enige kliënt aanraai om Picardie te ondersteun.

Hester V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V
Family with teenagers

Netjies, vriendelik en waarde vir geld.

Dis 'n pragtige plek wat netjies en skoon is. Baie vriendelike personeel!

Nelia V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia V
Family with teenagers

Dit was heerlik gewees en ’n pragtige ligging en uitsig.

Ons het dit baie geniet. Altyd met ’n glimlag en baie hulpvaardig gewees.

Tanya V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya V
With spouse/partner

Fantastiese verblyf in Paarl!

Ons het baie lekker gebly by Picardie! Daar is baie foto's om te neem op die perseel, en daar is 'n dam vir swem, sowel as 'n warmwater-swembad. Die uitsigte is wonderlik. Paarl Rock en die Taalmonument is baie naby, en Laborie-wynlandgoed is langsaan (loopafstand). Verder kan mens Uber tot waar jy wil wees. Elzaan en Juanita is super vriendelik en behulpsaam. Die eienaars doen baie moeite met die plek.

Hanno H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanno H
With spouse/partner

Ongelooflike uitsig en baie rustig.

Die uitsig op die Bolandse berge en die plaas atmosfeer is onverbeterlik. Die ontbyt kan dalk bietjie meer aandag kry.

Martin L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin L
Individual traveler

Baie gemaklik en vriendelike diens

Die enigste probleem was dat die eenheid bo myne se lugversorger water gedrup het op my eenheid se afdak, wat ’n irriterende geraas deur die aand veroorsaak het.

Annaliza J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annaliza J
With spouse/partner

Incredible hospitality.

It is a beautiful farm with very comfortable cottages. The family is extremely hospitable and we were spoiled with delicious home-made rusks. The accommodation and breakfast are very good value for money. The farm is centrally located with easy access to the highway and other attractions in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike gasvryheid.

Dis 'n pragtige plaas met baie gemaklike kothuise. Die familie is uiters gasvry en ons is onder andere bederf met heerlike tuisgebakte beskuit. Die verblyf en ontbyt is baie goeie waarde vir geld. Die plaas is uiters sentraal geleë met maklike toegangroetes na die snelweg en ander besienswaardighede in die omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 63 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7620, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984473f16edce46808655ad8a20625a8df402d8bbf1819e46de9a098f5a9471c7de6f97db06751723035d32c0516f5936013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night (for 2 people) 9 5 1 5 8 Laborie Street Courtrai 7620 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.766761011775 18.956060419331
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!