The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Piccolo Villa | TravelGround
+31

Piccolo Villa

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 18 reviews for Piccolo Villa
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Francois S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
Individual traveler

A true paradise.

More "house by the beach" it can't be. On the beach with every comfort you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ware paradys.

Meer huisie by die see kan jy nie kry nie. Op die strand met elke gemakkie wat jy kan nodig kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piccolo Villa's response

Baie dankie Francois, jou kuier was 'n ware plesier, tot volgende keer. Groete Marelize en Sumanda

Piccolo Villa
Andre K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre K
With spouse/partner

Ongelooflik met die see onder jou voete.

Die ligging is onverbeterlik. So ook die geriewe binne en die vriendelikheid. Waaraan wel aandag gegee moet word is die waterdruk wat die stort 'n uitdaging maak. Dit gesê is dit 'n plek wat ons sekerlik weer in die toekoms sal opsoek.

Piccolo Villa's response

Hi Andre julle kuier by ons was vreeslik lekker, was lekker om dit met julle te deel.
Sien julle een van die dae.
Groete,
Marelize en Sumanda

Piccolo Villa
Manlie W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manlie W
Family with young children

Most beautiful house in the West Coast.

Perfect house right next by the sea, now we also found our house by the sea. See you again for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste huisie in die Weskus.

Perfekte huisie teenaan die see, ons het ook nou ons huisie by die see gevind. Sien julle vir seker weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piccolo Villa's response

Hi Manlie,
Dis so lekker om ons stukkie paradys te deel, ons wag vir julle. Tot ons weer ontmoet, op die strand.
Sumanda en Marelize.

Piccolo Villa
Estelle V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
With spouse/partner

As jy nog nader aan die see wil bly, koop vir jou 'n boot.

Pragtig en mooi skoon, wil vir niks meer vra nie, alles was fantasties. Ek kan nie verduidelik nie en dis `n moet om self te gaan kyk. Ons gaan vir seker weer. En baie dankie vir Adele, nog in al die jare nog nooit so vriendelike verwelkoming gekry nie.

Piccolo Villa's response

Estelle,

Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is altyd bly om ons stukkie paradys te deel. Kom kuier weer vir ons.

Weskus Groete,
Sumanda en Adele

Piccolo Villa
Adri C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri C
With spouse/partner

Breathtakingly pretty!

It is the prettiest place next to the sea. The tranquility and natural beauty is medicine for a tired soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend mooi!

Dis die mooiste plekkie teen die see. Die rustigheid en natuurskoon is medisyne vir 'n gejaagde siel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piccolo Villa's response

Hi Adri

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly jy het weer vir ons kom kuier in die paradys, tot wwersiens.

Weskus-groete
Sumanda

Piccolo Villa
Louise D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise D

Comfortable, beautiful and lovely view.

Nice quiet place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, mooi en lieflike uitsig.

Lekker rustige plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piccolo Villa's response

Beste Louise,

Baie dankie vir die mooi resensie! Kom kuier gerus weer.

Weskus-groete,
Sumanda Rabe

Piccolo Villa
Nicole F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole F
With spouse/partner

Dit was perfek! Net wat mens nodig het!

Dit was ongelooflik lekker. Dis op die strand. Net wat mens nodig het. Die plekkie het als wat jy nodig het en is ideaal om net te ontspan, te kyk na die see, speletjies te speel en te braai met die branders in die agtergrond. Ons sal definitief weer gaan.

Piccolo Villa's response

Beste Nicole,

So bly julle het ons stukkie paradys geniet! Piccolo het ook nou 'n binnebraai in die lapa.

Hoop om julle gou weer te sien!

Weskus-groete,
Sumanda Rabe

Piccolo Villa
Anel V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Anel V
Family with young children

Dit was lekker, maar daar was klein krapperighede wat ongelukkig die waarde van die geld wat spandeer is, geïmpakteer het.

Die plekkie is regtig lekker ingerig, maar ek moes 3 verskillende potte oorwas omdat dit nie skoon was nie. Die yskas is regtig oud en maak nie behoorlik koud nie. Ons het ook nie waspoeier gehad vir die wasmasjien nie nadat ek telefonies met Laetitia bevestig het dat als daar is. Ons was nog nie eers 'n dag daar nie, toe word ons al gesms oor hoe laat ons gaan uitboek die paar dae daarna, dit laat mens onwelkom voel. Die babastoeltjie se sitplekgedeelte het uitmekaar geval wat 'n groot veiligheidsrisiko is vir iemand met babas. Daar is sommer 'n los stukkie 'hard board' ingesit wat nie vasgeheg is aan die sitplekgedeelte nie. Die bababadjie was vuil toe ons dit gekry het, ek moes dit eers was voor ek dit kon gebruik. Die stoof/oondjie herinner my aan my studente dae: As een plaat aan is, kom die ander een nie die mas op nie. Die plekkie is heel aanvaarbaar vir R1000 per nag, maar ongelukkig nie vir die klas geld wat ons moes uithaal tydens piekseisoen nie. Ek kom self uit 'n gasvryheidsagtergrond en ons het definitief nie waarde vir ons geld gekry nie. Dis ook die eerste keer wat ek hierdie tipe terugvoer moes gee en dit grief my.

Piccolo Villa's response

Liewe Anel,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Soos reeds per SMS aan jou genoem terwyl julle by Piccolo was, vra ek weereens om verskoning dat die kastrolle nie ordentlik skoon was nie. Ek gaan nie elke keer deur elke item in die kombuis kaste nie maar kyk wel of alles skoon en reg lyk in die kaste. Ek het dit, sowel as die baba stoeltjie aan die skoonmakers genoem en sal in die vervolg seker maak dat alles reg is.

Ek het wel telefonies met jou bevestig dat alle skoonmaakmiddels verskaf word en het dit nagegaan voor julle aankoms. Daar was waspoeier in die lapa kas waar die moppe, besems ens gestoor word.

Die sms oor julle uitboektyd was geensins bedoel om julle ongemaklik/onwelkom te laat voel nie. Ons vind dat met kort besprekings (twee of drie nagte soos in julle geval) dit beter is om voor die tyd te bevestig sodat dit nie 'n op die nippertjie probleem veroorsaak nie en juis sodat ek kan seker maak ek is beskikbaar om gaste persoonlik uit te boek. Jy het ook self julle vertrektyd die oggend na later geskuif omdat jou dogtertjie nog geslaap het en toe weer vervroeg.

Wat die babastoeltjie aanbetref, die sitplek gedeelte van die materiaal omhulsel is met skroefies aan die raamwerk onder vas, dus nie 'n veiligheidsrisko nie maar ons sal daarna kyk.

Die yskas is al redelik bejaard, alhoewel in goeie werkende toestand, maar dankie vir die konstruktiewe kritiek. Ons sal aandag hieraan gee sowel as aan die soof en oondjie.

Ons hoop nietemin dat julle die tydjie by Piccolo geniet het, veral die ligging reg op die strand.

Warm weskus goete,

Laetitia

Piccolo Villa
Anel M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel M
Family with young children

Paradise!

So beautiful and peaceful! I'll recommend this place to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Paradys!

Baie mooi en rustig! Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piccolo Villa's response

Baie dankie Anel. Nou weet jy hoekom ons dit ons stukkie paradys aan die weskus noem :@)

Julle is enige tyd weer welkom.

Laetitia

Piccolo Villa
Hein A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein A
With friends

Wonderlik en asemrowend en beste plek ooit.

Jy kan nie vir 'n beter uitsig vra as jy vir 'n naweek wil wegbreek nie.

Piccolo Villa's response

Baie dankie!

So bly julle het dit geniet en dankie dat julle Piccolo Villa so skoon en netjies gelaat het.

Julle is enige tyd weer by ons stukkie paradys welkom.

Groete

Piccolo Villa
Ronald K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald K

Heaven on earth.

Piccolo Villa is one of those rare gems that exceeds expectations. It more than fulfils its promise, and the team is absolute A-class. A beautiful experience that our family will continue to recommend and rave about.

Piccolo Villa's response

Hi,
Thank you so much for the beautiful review! It's small things like this that makes it wonderful to share our paradise with everyone! Hope to see you soon?
Sumanda Rabe and Elika Truter

Piccolo Villa
Bernadette K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernadette K
Family with young children

Dit was fantasties om so naby die see te kon bly - jy kan sommer van jou voorstoep af visvang as jy wou.

Heerlike blyplek met alles wat jy nodig het. Ek het net gevind die trappe by albei skuifdeure, die trappies binne die huis en die los matte is nie juis baie kindervriendelik nie.

Helena B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena B
Family with young children

Heerlik verby!

Ons het my man se verjaarsdag hier kom vier by Piccolo Villa. Wat 'n ligging! Ons kon die kinders heeltyd dophou op die strand vanaf die stoepie. Piccolo Villa is so rustig - dit voed jou siel! Die huis is ten volle toegerus en daar is aandag gegee aan al die detail. Beslis waarde vir geld.

Glenda B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenda B
With spouse/partner

Paradise found!

We had an amazing time at Piccolo Villa. The accommodation is of a very high standard - clean, modern and luxurious - tastefully decorated with lovely little homely touches. We enjoyed the comfortable king- sized bed with excellent linen and towels, well-equipped kitchen, kayaks to hire on the premises, books and magazines to read, lovely protected patio with long table and braai, tap to wash sand off one's feet before stepping inside. What a privilege to wake up to the sight of pink skies over the ocean from one's bed in the morning - and to walk out the doors onto the tiled patio, then the soft grass which leads directly onto the white, clean beach. From there it is just a few more steps into the calm clear waters! We whiled away the hours exploring the rock pools, collecting shells, kayaking in the safe little bay and just relaxing and enjoying the amazing scenery and bird life. I highly recommend this magical place!! Thank you Sumanda!!

Juanita K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Juanita K

Lekke!

Ons kuiertjie was ongelooflik lekker gewees. Nader aan die see kan jy in jou wildste drome nie. Die plekkie is skoon, gerieflik en jy is heeltemal privaat. Ook aan Sumanda, baie dankie vir jou gasvryheid. Sal beslis weer gaan.

Annette M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annette M
Family with teenagers

Hemel op aarde!

Netjies, modern en goed toegerus. Die klein, privaat strandjie is letterlik jou eie parades. Ongelooflik!

Madaleine E - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madaleine E
Family with teenagers

Wonderlike, rustige en lekker kuier vir die gesin!

Sal beslis aanbeveel as jy lekker wil kuier en rustig wil vleisbraai met 'n wonderlike see-uitsig!

Ingrid B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid B
With friends

Modern, skoon en luuks.

Wat 'n wonderlike plek.

was R2 200
From R1 870
per night (sleeps 4)
was R2 200
From R1 870
per night (sleeps 4)
was R2 200
From R1 870
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Boventrek street, Stompneusbay, 7390, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2YTg3NGRjLWE3NTAtNDFkYS04YTE1LTcxZjFkMjBlMDU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 200, now From R1 870  per night (sleeps 4) 18 5 1 5 1 Boventrek street Stompneusbay 7390 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -32.730755608908 17.992357313633
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!