The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Piet-My-Vrou | TravelGround
+19

Piet-My-Vrou

2 reviews
Camping/caravan Park

Review Summary

4.3 out of 5from 2 reviews for Piet-My-Vrou
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.5/5
Dawid R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawid R
Family with young children

Dis 'n plek waar jy kan rustig raak.

Oor die algemeen is dit 'n baie netjiese en lekker plek om net rustig te raak. Die badkamer was skoon en was elke dag skoongemaak. Daar was braai en kampvuur hout beskikbaar om lekker te braai en om die vuur te kuier. Gasheer was ten alle tye baie vriendelik en behulpsaam. Die donkie was binne 20 minute warm nadat die vuur gemaak was. Die Njala kamp is binne in die ge√ęlektrifiseerde heining en ons het baie veilig gevoel en al die wild besigtig. Wees net waaksaam dat daar brandwurms in die bome is maar die gasheer het aangedui dat hulle dit sal bespuit. Die naaste garage, drankwinkel en winkel is 8 km naby.

Zani V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zani V
Family with young children

'n Aangename oornagplek, gerieflik naby Pietersburg.

Baie goed toegerus met opwasplek, eetplek, braaiplek en sitplek. Gerieflike badkamer met eie sleutel. Lekker privaat en netjies alhoewel verbygaande voertuie af en toe gehoor kan word. Geskik vir kampeerders met basiese toerusting. Lekker vir 'n kort wegbreek. Ontvangs is gasvry en hulpvaardig.

From R1 500
per night (for 15 people)
From R1 500
per night (for 15 people)
From R1 500
per night (for 15 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 11:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Kareebosch, Off the N1, Polokwane, 0700, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAboLjO3qr5kBl5xCkIc5nE5DPpOH8i0VRfLa4vSq0X3IkPqYAZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (for 15 people) 2 5 1 5 Farm Kareebosch Off the N1 0700 Limpopo 0860 022 102 11:00-18:00 10:00 -23.768837210333 29.471774169747
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!