The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pikkie Cottage | TravelGround
+26

Pikkie Cottage

Review Summary

4.2 out of 5from 14 reviews for Pikkie Cottage
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.0/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.0/5
Charlene D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charlene D
Family with teenagers

Lovely place, very friendly and polite, treated like family, just the WiFi we had some problems with.

Just the WiFi wasn't that good, we kept on losing signal.

Pikkie Cottage's response

Lovely to have you here! So easy and pleasant to have had you as guests. Should have told me about WiFi, could have rebooted the router! Sorry about that. Hope to see you again!

Pikkie Cottage
Mrs R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mrs R
With spouse/partner

Die kamers is baie skoon en netjies en dit was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Ons moes net oornag en dit was perfek. Ek sou net 'n versoek in sit om 'n seep in die stort te hou, ons het ons s'n by die huis vergeet en moes die handewasseep gebruik.

Lieschen V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lieschen V
With spouse/partner

Heerlik gekuier, dankie!

Kamer was netjies, ontbyt was heerlik, geselskap was lekker. Dankie!

Pikkie Cottage's response

Thank you for the kind review. Lovely to have you as guests and am sure we will see you again.

Pikkie Cottage
Riaan D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan D
With spouse/partner

5 dae gaan so vinnig verby.

Baie dankie vir die gasvryheid, vriendelike ontvangs and ontbyt. Enigste ding wat verlang is dalk om beter WiFi-sein aan te bied, maar andersins sal ek enige tyd hul aanbeveel.

Leandri J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leandri J
With spouse/partner

Peaceful and very neat. Tilla is a very friendly and helpful host.

Outstanding, neat and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en baie netjies. Tilla is baie vriendelik en behulpsaam.

Uitstekend, netjies en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pikkie Cottage's response

Hi Leandri,

Was baie lekker om jou hier te he en hoop volgender keer dit is warmer en langer!

Groete,
Tilla

Pikkie Cottage
Lanise H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lanise H
With spouse/partner

Enjoyable.

Had a nice stay. Friendly service. Breakfast was delicious. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Genotvol.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pikkie Cottage's response

Dankie julle twee. Was so maklik en ontspannend met julle hier so kom rus vlg keer langer. Groetex

Pikkie Cottage
Jacqueline B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline B
With spouse/partner

Rusfontein.

Ons kon heerlik ontspan. Tilla en Leon was baie gasvry en ons het gevoel asof ons hul enigste kliënte was. (Hul was volbespreek). Ons is baie gelukkig dat ons daar kon bly. Sal enige tyd hul aanbeveel.

Carene V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carene V
With spouse/partner

Very nice and clean accommodation.

Clean, pleasant, safe, friendly, and delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker skoon verblyf.

Skoon, aangenaam, veilig, vriendelik en heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pikkie Cottage's response

Lekker om julle hier as gaste te ontvang dit het gevoel soos ou vriende en ek het geselsies by ontbyttafel baie geniet. Lekker om dieselfde te voel oor ons land se pragtige natuurskoon en diversiteit en veral die Karoo!

Pikkie Cottage
Leon H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon H
Family with teenagers

Wonderful people.

The conversations with the Nell couple was very interesting. Tillah and Leon made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike mense.

Die geselsies met die Nell-egpaar, wat 'n lekker belewenis. Tillah en Leon het ons werklik tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pikkie Cottage's response

Hallo Leon en Suzane en familie!
Dankie vir mooi woorde ook in ons boek. Was wonderlik om julle as gesin hier te he en te gesels met al 4 van julle en ook om Karoo stories te deel. Hoop ons ontmoet weer!!

Pikkie Cottage
Dirk B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dirk B
With spouse/partner

Dit was heerlik, met 'n landelike gasvryheid.

Ek sal graag meer rustigheid wil hê oor die veiligheid van my voertuig. Ek glo deur 'n skuifhek te laat opsit sal klaar 'n verbetering wees.

Pikkie Cottage's response

Goeie middag Dirk,
Dankie vir goeie kommentaar en sal met familie skuif hek bespreek. Dit was lekker om julle hier te ontvang as gaste!

Pikkie Cottage
Willem B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Willem B
Family with teenagers

Gerieflik.

Pikkie Cottage was gerieflik en vriendelik.

Nicoline S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicoline S

Vriendelik en rustig.

Vir 'n vriendelike, rustige atmosfeer sonder enige onderbrekings, kuier ek graag weer hier. Die Weskus met sy aangrensende dorpies op sy mooiste. Dit kruip al hoe dieper in my hart. Nogmaals baie dankie .

Pikkie Cottage's response

Dankie Nicolene vir jou positiewe kommentaar. Was lekker om jou hier te hê en hoop volgende keer kan jy meer sien en doen. Tilla

Pikkie Cottage
Duggie K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Duggie K
With spouse/partner

Klein maar nommerpas.

Aangename plekkie, 'quaint' en gasvry.

Marinda S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marinda S
Family with teenagers

Heerlik!

Baie vriendelik en gasvry. Sal beslis aanbeveel!

From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Seventh Avenue, Saldanha, 7395, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NGExYTU3LTI4YTgtNDgwMy04MTVkLTg4MzRlNWM5NWY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 14 5 1 5 19 Seventh Avenue Saldanha 7395 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.0003881 17.9490596
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!