Review Summary
Rhona M - Jan 2021
Overall score
Dit was oukei.
Peter S - Dec 2020
Overall score
Average.
Chris En Lienkie Olivier O - Dec 2020
Overall score
Baie lekker geslaap, personeel het ons in ’n japtrap opgegradeer.
Ajith R - Jan 2020
Overall score
It was excellent, especially the location, which was fantastic.
Alethea B - Jan 2020
Overall score
Lovely and convenient.
Read moreYnita P - Dec 2019
Overall score
Dit was baie rustig en nice.
Rasheeda B - Dec 2019
Overall score
Was rustig en vriendelike diens.
Marlize N - Mar 2019
Overall score
It's a beautiful place and it's close to the shops.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n mooi plek en dis lekker naby die winkels.
Ek sal Pine Resort aanraai, want dit is baie netjies en skoon die diens is ook goed. Ek was net 'n bietjie bekommerd oor die toegangsbeheer, daar jy word nie gestop om seker te maak dat jy 'n gas is nie so ek was nie gemaklik met die veiligheid nie, want ek het 'n kind wat by die speelpark gaan speel het met my toesig. Maar verder is alles goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carol Anne N - Mar 2019
Overall score
There were lots of spiders in the bathroom and the room smelled mouldy.
Gideon T - Feb 2019
Overall score
Customer service and friendly staff gets a 10/10.
Malize K - Dec 2018
Overall score
Aangenaam, skoon en netjies.
Esther S - Dec 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Valentino Johnnatan B - Dec 2018
Overall score
Great place for family with kids.
Brian R - Sep 2018
Overall score
Baie lekker plek, sou net kon doen met 'n staaf in die selfsorg-eenheid.
Marianna M - Sep 2018
Overall score
Gerieflike ligging en netjies.
Andries - Jan 2018
Overall score
Goedkoop, veilig, sentraal.
Martha B - Jan 2018
Overall score
We were well looked after and our room was secure.
Marlize N - Jan 2018
Overall score
Beste diens vir die prys.
Sanette V - Jan 2018
Overall score
Baie lekker.
Franklin F - Jan 2018
Overall score
Fantasties.
Helena J - Dec 2017
Overall score
Ideaal vir ‘n wegbreek naweek, vat eie tennisrakkette saam.
Marindi F - Oct 2017
Overall score
Gemaklik, die werkers is vriendelik en laat mens tuis voel.
Caroll H - Jun 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Heerlike, ruim verblyf met lekker warm water en 'n verhitter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adriaan O - Mar 2017
Overall score
Was great. Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed gewees. Vir seker waarde vir geld.
Pine Lodge is 'n baie rustige, goed bestuurde lodge. Ons was in George omdat my seun moes deelneem aan 'n tennistoernooi. Dit was lekker gewees met die tennisbaan waar hy kon opwarm en 'n paar balle slaan. Dankie Pine Logde vir goeie verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cathy W - Feb 2017
Overall score
Relaxing and enjoyable.
Petro O - Feb 2017
Overall score
Absolutely lovely. Just walk in and enjoy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Totaal en al heerlik. Stap net in en geniet.
Ek hou baie van die vriendelike diens. Die huisies is netjies en skoon, een lid van ons geselskap kon dit nie glo dat die tuine en gronde ook so netjies en skoon is nie. Dit is regtig 'n heerlik naweekplekkie of vir 'n heerlike lang vakansie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerald J - Jan 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ligging baie goed en het dit geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie K - Jan 2017
Overall score
Very neat and clean and well located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon en goed geleë.
Lekker gebly. Die huisie was skoon en die kombuis goed toegerus. Die tuine is baie mooi netjies en soos wat ons kon sien ook redelik veilig. Ook lekker naby Wildernis en Victoriabaai en winkelsentrums.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha N - Jan 2017
Overall score
Goed.
Lorraine N - Dec 2016
Overall score
Lekker en ontspanne.
Cora K - Dec 2016
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John S - Dec 2016
Overall score
Redelik lekker gebly.
Anza G - Dec 2016
Overall score
Goeie ervaring, mooi perseel. Personeel was vriendelik en behulpsaam.
Philip R - Oct 2016
Overall score
The room was stinking and they were not ready yet with the machine that would take away the bad smell.
Ronette C - Aug 2016
Overall score
Great location, clean and neat rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging, kamers skoon en netjies.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fanie T - May 2016
Overall score
Really enjoyed the stay. Friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Vriendelike diens.
Ons het eers 20:50 daar aangekom, maar alles was gereed en die diens by ontvangs was baie vriendelik. Kamers is netjies en goed toegerus. Gelukkig was daar WiFi om my 17-jarige seun besig te hou. Lekker stil area binne groot kompleks en naby mall. Sal hulle beslis weer gebruik as ons George toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lesibana M - Feb 2016
Overall score
Satisfied though inaccessible for wheelchair users.
J R Bester & Ass J - Feb 2016
Overall score
Baie lekker gewees, dankie.
Juanita A - Jan 2016
Overall score
Our stay at Pine Lodge was amazing
Alroy S - Jan 2016
Overall score
Baie lekker en sentraal.
Callie O - Jan 2016
Overall score
Heerlike, veilige en bekostigbare blyplek.
Rayno B - Nov 2015
Overall score
Kan aanbeveel word vir oornag, baie netjies.
Marthie B - Apr 2015
Overall score
Aangenaam!
Ina V - Apr 2015
Overall score
Ontspanne.
Andre W - Feb 2015
Overall score
Baie skoon en netjies tuin pragtig.
Andre J - Jan 2015
Overall score
Beter verwag.
Zelda M - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gekuier.
Gabriel B - Jan 2015
Overall score
Dit was great.
Scholtz L - Dec 2014
Overall score
Die verblyf by Pine Lodge was substandaard en ek sal nie weer daar bly nie.
Marisa A - Oct 2014
Overall score
Dit was baie gerieflik.
John M - Oct 2014
Overall score
Great stay
John T - Jun 2014
Overall score
Excellent
Jackie S - May 2014
Overall score
Baie lekker, skoon en netjies. Die kinders het hulle geniet!
Rina V - Apr 2014
Overall score
Ons het heerlike gebly.
Hanlie K - Apr 2014
Overall score
Pine Lodge Resort sal ons definitief weer sien! Heerlik!
Read moreDaleel K - Apr 2014
Overall score
Pleasant stay close to mall
Haroldt H - Mar 2014
Overall score
Gerieflik en genotvol. Alles wat toeris benodig, is beskikbaar.
Diane K - Feb 2014
Overall score
Pine Loge is a very nice resort.
Kalimullah M - Jan 2014
Overall score
Baie basies.
Marietjie H - Jan 2014
Overall score
Goedkoop, skoon verblyf.
Neil V - Jan 2014
Overall score
Perfek vir ons tipe vakansie by die see!
Westwood Y - Jul 2013
Overall score
Good but could be much better with a few changes.
Bonita S - Jun 2013
Overall score
Uitstekend en kan dit aanbeveel die sekuriteits wag is baie oplettend en sekuriteit is uit
Maureen L - Apr 2013
Overall score
Neat and tidy
Enslin N - Jan 2013
Overall score
You can't find a better place to stay than Pine Lode, its central to everything
Heidi B - Aug 2012
Overall score
Not a good night sleep
Isolde P - Apr 2012
Overall score
Ons het dit baie geniet.
Pascal M - Dec 2011
Overall score
Excellent location and facilities.
- Capacity: 72 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner of Knysna and Saasveld Road, George, 6530, Western Cape
- All ages welcome