The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Plaas Wegbreek | TravelGround
+40

Plaas Wegbreek

39 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 39 reviews for Plaas Wegbreek
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Louis D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
With spouse/partner

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Lekker plaasatmosfeer.

Eenheid is baie gerieflik ingerig met alles wat ons vir selfsorg kon benodig. Yvonne was baie behulpsaam en het ons goeie advies gegee oor aktiwiteite wat ons kon doen op die plaas en in Barrydale. Ons hondjie was ook baie tuis en het lekker in die boorde rondgeloop en gesnuffel.

Plaas Wegbreek's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Julle het my so lus gemaak vir blomme kyk ek gaan nou Sondag ook blomme kyk, veilig wees.
Yvonne

Plaas Wegbreek
Jean D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean D
Family with teenagers

Ons het regtig lekker gekuier. Die huis was perfek vir ons gesin van 4.

My dogter het haar selfoon verloor terwyl sy fiets gery het. Ons kon hom nie vind voor ons weg is nie. Yvonne het my gelukkig geskakel en gesê een van hulle werkers op die plaas se kinders het dit opgetel en vir haar gebring. Dis ongelooflik dat daar nog sulke eerlike mense is. Baie dankie aan Plaas Wegbreek vir 'n lekker naweek!

Daniel O - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daniel O
With spouse/partner

A wonderful house with great views.

A great place to stay if you're happy to be 5 minutes outside of the hustle and bustle of town! Would definitely stay there again.

Fouche J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fouche J
With spouse/partner

Die Damhuis is 'n baie klein maar ideale wegbreek-plekkie vir twee.

Die ligging is besonders en sou baie beter wees as dit nie vir die erge droogte en gevolglik leeg dam was nie. Die eienares was uiters behulpsaam en gasvry. Die groter huise, Appelhuis en Withuis is ruimer en in die boorde met baie mooi uitsig. Kan dit aanbeveel!

Rohan H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rohan H

Outstanding, stunning and cosy. Will go back.

Orchards in full bloom, very nice and juicy. Braai facilities outstanding. Mountains in area stunning, wish we could've stayed longer. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, pragtig en gesellig, sal weer kom kuier.

Vrugteboorde in blom, vreeslik lekker en sappig, braaigeriewe uitstekend. Berge en omgewing stunning, wens ons kon langer kuier, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Plaas Wegbreek's response

Dankie Rohan, dit beteken vir ons baie sommer weer moed vir 2020. Groete Plaaswegbreek Span.

Plaas Wegbreek
André N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
André N
Family with teenagers

Baie rustig - sien sterre.

Lieflike akkommodasie. Sou graag langer wou bly.

Tania K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania K
With spouse/partner

A fabulous relaxing retreat with great walking trails.

Beautiful views, peaceful and quiet. We had an amazing relaxing time.

Yvette F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette F
With spouse/partner

Heerlik gerus in stilte en mooi natuurskoon!

Die huisie was baie netjies en skoon en ons het vriendelike en goeie diens ontvang. Dit was heerlik ontspannend om die vars lug wat na bloeisels ruik in te asem en die sterrehemel was in die aand asemrowend!

Dexter F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Dexter F
With spouse/partner

Fantasties.

Dit was lekker rustig en het 'n lieflike atmosfeer vol vrede en vars skoon lug. 'n Plek om na te gaan vir rus en stilte.

Theodore Ernest T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theodore Ernest T
With spouse/partner

Superb.

The best indicated farm location we have been to in a long time.

Yvette G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette G
With spouse/partner

Sielskos.

Die eienaars is amazing, vriendelik. Als was perfek, rustig en dit het gevoel asof ek by my eie plek was. Hierdie gaan my go to wegbreekplek word!

Louise M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise M
Family with young children

Awesome.

Dit was ongelooflik rustig en netjies en mooi. Ek is net vreeslik spyt ons kon net een aand daar bly.

Otto N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto N
With spouse/partner

Lovely and peaceful farm experience.

Beautiful and neat house with everything that you need. Very peaceful in the country side with the smell of fruit orchards around you. We had some issues with the water pressure, but Yvonne immediately tended to it. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig in plaasomgewing.

Baie mooi en netjiese huis met alles wat jy nodig het. Heerlik rustig in plattelandse omgewing met die reuk van die vrugteboorde om jou. Ons het bietjie waterdruk probleme gehad, maar Yvonne het dit dadelik reggestel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelle V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
Family with young children

Rustig, ruim, in die natuur, fantasties.

Een van die beste tye ooit. Het 3 nagte oorgebly, die huis is ruim en baie gerieflik ingerig. Ons sal definitief weer gaan.

Francois B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B

Great plek wat smaakvol opgestel is en baie skoon.

Wat 'n great plekkie. Withuis, baie netjies, ten volle toegerus en baie skoon. Regtig 'n moet om te besoek. Vriendelike eienaars. Volpunte vir Withuis.

Andries N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries N
With spouse/partner

It was quite pleasant.

I had a great stay. The place was so neat and clean and the service excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis was heel aangenaam.

Ek het baie lekker daar gebly. Die plek was baie netjies en skoon en die diens was uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eben S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben S
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet, dit was 'n baie baie lekker wegbreek vir ons.

Ons sal beslis weer kom en ook ons vriende vertel van Barrydale en julle mooi plaas, alles was so veilig en die omgewing baie skoon. Die natuur baie mooi, die huisie en die dam was net wat ons gesoek het. Baie dankie julle.

Lizane W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizane W

Wonderlik!

Ons het so ongelooflik lekker gekuier! Dit is 'n pragtige, skoon en baie goed toegeruste huisie. Die omgewing is pragtig en rustig. Die stilte was net wat ons nodig gehad het. Dit het gevoel soos 'n week se rus. Sal vir seker terug gaan. Hoogs aan te beveel!

Plaas Wegbreek's response

Baie dankie. Wonderlik om sulke terugvoering te kry. My res van my jaar is gemaak.

Lekker dag
Yvonne

Plaas Wegbreek
Johan D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Absoluut peace and quiet in a beautiful environment.

The environment is beautiful. The houses are far away from each other that guarantees 100% privacy. The house that we lived in (Withuis) is well equipped and very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute stilte in 'n pragtige omgewing.

Die omgewing is pragtig. Die huisies is baie ver van mekaar wat 100% privaatheid waarborg. Die huisie waarin ons was (Withuis) is baie goed toegerus en baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Plaas Wegbreek's response

Dankie Johan dit maak my so bly om so boodskap te kry. Lekker manier om 2018 mooi af te sluit. Geniet julle vakansie verder. Yvonne

Plaas Wegbreek
Melanie L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie L
With spouse/partner

Absoluut hemels!

Ek sal Plaas Wegbreek vir enige iemand aanbeveel, dit is net hemels. 'n Naweek is heeltemal te kort. Die Appelhuis is so mooi en die stoep en uitsig is fantasties. Ons is beslis terug in Oktober.

Plaas Wegbreek's response

Goeiedag Melanie,

Baie dankie so 'n resensie maak dit die moeite werd. Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer op die plaas.

Groete
Yvonne

Plaas Wegbreek
Lourens B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens B
With spouse/partner

Wow. Clean and neat accommodation.

Die Withuis is very clean and neat. Lovely braai facilities and we could unplug and unwind. Yvonne's team knows what they are doing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow. Skoon en netjiese verblyf.

Die Withuis was baie skoon en netjies. Heerlike braaigeriewe en ons kon heerlik unplug en ontspan. Yvonne se span weet wat hulle doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reana B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Reana B
With friends

Quiet, peaceful and clean.

Accommodation was peaceful, clean and neat. Rooms are a bit unpractical, cupboards are lacking, one of the rooms are outside the house, with open-plan bathroom. Cleaning service only on request. Requests handled in a friendly and effective manner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustig en skoon.

Verblyf was rustig, skoon en netjies. Kamers effe onprakties, klerekaste ontbreek, een kamer buite huis, met oopplan-badkamer. Skoonmaakdiens alleenlik op versoek. Versoeke is vriendelik en effektief hanteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lona M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lona M
With spouse/partner

Sielsverkwikkend.

Dit is ons tweede besoek aan die plaas en in die Withuis, 'n perfekte huisie met luukse beddegoed, kombuis geriewe ens. Twee kuierplekke afhangende van die son/wind - voor en agter die huis - altwee met pragtige uitsigte en die hele plaas en omgewing om te ontdek vir my en my hond. Ons kon ook lekker eet uit die vrugteboorde (ons gasvrou het gesê ons mag eet soveel ons kan), met peer-, perske- en pruimboorde so ver soos die oog kan sien.

Koos T - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos T
With spouse/partner

Wonderlik landelik!

Uiters positiewe ervaring.

Yolanda P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda P
With spouse/partner

We will definitely come back here, the place is beautiful and very peaceful! Highly recommended!

The house is fully equipped with everything that is needed and very comfortable with beautiful views of the farm.

Niki V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Niki V
Family with young children

Enjoyed relaxing between the vineyards in a beautiful, tidy house!

Die Withuis is a beautiful, white, clean place between fruit orchards. Great to recharge your batteries. Equipped with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan tussen die wingerde in 'n pragtige, netjiese huis!

Die Withuis is 'n pragtige, wit, skoon plekkie tussen vrugteboorde. Heerlik om jou batterye te herlaai. Toegerus met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ingrid J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid J
With friends

Food for the soul.

Die Appelhuis het al ons verwagtinge oortref! Ons sal vir seker weer kom kuier en definitief ons vakansie tyd op die plaas verleng. Die rustigheid en natuurskoon is iets om na te smag.

Danie O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie O
With spouse/partner

Hidden treasure in the Klein-Karoo ensured a wonderful 2 night stay.

Top class accommodation, clean, secure, warm with lovely braai and wood ensured a wonderful 2 night stay. We realised that we were not in the city when a big male baboon paid us a visit, but luckily he moved on. Great photo opportunities, especially early mornings with beautiful clear skies. Enjoyed every moment.

Plaas Wegbreek's response

Dankie Danie, vir die goeie terugvoering dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle weer hier op die plaas te kan hê. Groete, Yvonne.

Plaas Wegbreek
Nicolouw K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolouw K
With spouse/partner

The quiet of the Karoo at its best. Grateful!

The Apple House is right in the middle of a large orchard. We could go for a walk and relax in front of the fireplace at night. It's close to town and we felt very safe. Everything was neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Karoostilte op sy beste. Dankbaar!

Die Appelhuis is reg in die middel van duisende vrugtebome. Ons kon lekker gaan stap en saans ontspan voor die kaggel. Dis naby die dorp en ons het baie veilig gevoel. Alles was netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Plaas Wegbreek's response

Nico

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier weer op die plaas.

Plaaswegbreek

Plaas Wegbreek
Elsa C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa C
With spouse/partner

Like a dream!

Peaceful, comfortable, affordable. Worth it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos 'n droom!

Rustig, gemaklik, bekostigbaar. Die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois L
Individual traveler

Nice and lovely between the orchards.

It was nice and I can recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en heerlik tussen die boorde.

Dit was lekker en aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindsey G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindsey G
With spouse/partner

Absolutely wonderful.

Die Withuis was a beautiful house in a beautiful location. The most most well equipped cottage we have ever stayed in with all the special little touches to make our stay comfortable.

Quentin S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin S
Family with young children

Very pretty and the house is very cool due to the walls and thatched roof. No aircon and not even needed.

Lovely soft lawn with lots of trees providing shade to sit in behind the house. Good variety birds for bird watchers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en die huis is baie koel weens dik mure en rietdak. Geen lugversorging en is ook nie nodig nie.

Lieflike sagte grasperk met baie bome om in die koelte te sit agter die huis. Goeie verskeidenheid voëls vir die voëlkykers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzean H - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzean H
With friends

Fantasties!

Alles was perfek. Pragtige omgewing!

Anita R - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anita R
Family with young children

Rustig.

Baie lekker, rustige omgewing. Die ondervloerse verhitting op sommige plekke was 'n bonus - het net die byt uitgehou! Die omgewing is so mooi en het op 'n lekker uitstappie op ons fietse gegaan - wees net versigtig vir die dorings met die fietswiele. Ons het dit nou in die winter beleef en sal graag wil teruggaan in die somer

Boet G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boet G
With spouse/partner

Very clean, quiet and excellent views.

One of the cleanest guest houses ever visited, friendly people and great views.

Lida G - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida G
With spouse/partner

Lieflike huisie ... wens ek kon vir altyd bly!

Pragtige, rustige omgewing, ons het heerlik gebly!

Ronnie B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie B
Family with teenagers

Puik akkommodasie

Ideale oornag geriewe in pragtige natuurskoon.

Cobus D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus D

Ontspanne, rustige omgewing! Ruim!

'n Heerlike plek om in die natuur te vertoef. Die uitleg van die huisie is gemaklik en die dekor baie smaakvol!

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Doornrivier, Route 62, Barrydale, 6750, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYzM4YmVkLTU5NjUtNDlmMy04YzFiLWEwODExMWZlMmY0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 39 5 1 5 Doornrivier Route 62 6750 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -33.893339833746 20.767142772675
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!