Pladda in Plett
Review Summary
Renier V - Jan 2021
Overall score
Gerieflik, netjies en ruim
Eureka O - Sep 2019
Overall score
Friendly, spotless comfortable private - Felt like home. So sorry we did not stay longer.
Denise V - Jul 2019
Overall score
Verwelkomend, pragtig, skoon en netjies.
Jj N - May 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie netjies en spasie. Vriendelik ontvang. Sal definitief weer daar gaan kuier. Waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schalk D - Apr 2019
Overall score
Very pleasant, quiet and peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename, stil en rustige omgewing.
Vriendelike en aangename mense. Het baie lekker gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil K - Mar 2019
Overall score
Dit was onvergeetlik.
Ike H - Feb 2019
Overall score
Good value, good position, nice people.
Helgard H - Jan 2019
Overall score
Rustig en stil.
Read moreMarie M - Nov 2018
Overall score
Baie cosy en voel soos jou eie tuiste.
Anette K - Sep 2018
Overall score
Beslis die moeite werd.
Pieter S - Sep 2018
Overall score
Die beste diens en verblyf in Suid-Afrika wat ons nog ondervind het.
Pladda in Plett's response
Pieter
Dis lekker om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom as julle in die omgewing is.
Jeremy en Judy Marallich
Wendy S - May 2018
Overall score
Peaceful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en gemaklik.
Goed toegerus met alles wat jy in 'n selfsorg-eenheid gaan nodig hê. Was goed ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morne V - May 2018
Overall score
Very reasonable for the price, we enjoyed our stay a lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie billik vir die prys, ons het ons verblyf baie geniet.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cathy B - May 2018
Overall score
Exceptionally clean, neat and comfortable. Good value for money.
Piet B - May 2018
Overall score
Spacious and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim en gerieflik.
Ons het baie lekker gebly, ons is baie vriendelik behandel. Die woonstel is baie ruim en goed toegerus, ons het die sjokolade op die kussing waardeer. Sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pladda in Plett's response
Beste Ben,
Ons is baie bly om te sien julle het dit geniet by ons. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete,
Jeremy en Judy Marallich
Rynet D - Mar 2018
Overall score
Waarde vir geld!
Esther N - Jan 2018
Overall score
Ek sal nooit weer na ander verblyf in Plettenbergbaai soek nie!
Pladda in Plett's response
Dankie Esther!
Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom!
Jeremy en Judy Marallich
Lizette S - Dec 2017
Overall score
Baie netjies, skoon en veilige omgewing met puik diens en gasvryheid.
Rosa V - Oct 2017
Overall score
Dit was mooi skoon, vriendelike gasvrou en -man.
Pladda in Plett's response
Rosa,
Ons is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Jeremy en Judy Marallich
Nicolene D - Oct 2017
Overall score
Heerlike huis weg van die huis.
Wina V - Oct 2017
Overall score
Ideale plekkie om te oornag terwyl pragtige omgewing verken word.
Sanet L - Sep 2017
Overall score
Netjies, rustig en veilig.
Hein B - Jun 2017
Overall score
We had a great time in Pladda in Plett.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie lekker gebly by Pladda in Plett.
Die verblyf was baie lekker in Pladda in Plett. Lekker sentraal geleë. Die kamer was netjies en skoon. Die eienaars het ons laat welkom voel. Sal dit aanbeveel vir ander om te gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes En Estelle V - May 2017
Overall score
Pleasant accommodation. We received a kind welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf en ons is hartlik ontvang.
Die huis is teen 'n skuins wal of duin gebou en daar is trappe waarmee ons moes afklim na die onderste vlak. Vir ons was dit ongemaklik om met die trappe op en af te klim met die bagasie. Andersins was die kamer en leefarea goed toegerus en was die verblyf aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise O - May 2017
Overall score
Very comfortable overnight accommodation in a quiet peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike oornagakkomodasie in 'n stil rustige omgewing.
Jeremy en Judy twee baie gasvrye mense. Kamer goed ingerig met 'n baie lekker stort in die badkamer. Als netjies en skoon, 'n mens voel dadelik welkom en tuis. Sal defnitief weer daar oornag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pladda in Plett's response
Louise
Ek is bly dat julle lekker gebly het. Dit was goed gewees om julle te ontmoet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Jeremy en Judy
David G - Feb 2017
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gekuier.
Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek is skoon en netjies en daar is selfs 'n bietjie melk in die yskas en 'n paar beskuitjies om die ergste honger te stil. Ek kan Pladda sterk aanbeveel, dis in 'n stil omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Evy G - Feb 2017
Overall score
The hospitality of our hosts is unparalleled and our accommodation was absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die gasvryheid van ons gashere is ongeëwenaard en ons verblyf was absoluut fantasties!
Ons innige dank gaan aan Judy en Jeremy vir hul hartlike ontvangs en warm gasvryheid. Ons het ons verblyf daar terdeë geniet. Dit is beslis 'n verblyfplek van keuse. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pladda in Plett's response
Evy
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete.
Jeremy en Judy Marallich
Melinda P - Sep 2016
Overall score
"Home away from home!"
Aletta R - Sep 2016
Overall score
Wonderfully tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig.
Verblyf was aangenaam en gasheer en -vrou vriendelik. Nuus op die TV in die oggend sal nogal lekker wees, maar toegang tot dekodeerder was die oggend af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Pladda Drive, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
- All ages welcome