Platkop Kliphuis
Review Summary
Ursula V - Jan 2021
Overall score
Rustig met pragtige uitsig - kan net ontspan.
Amanda L - Jan 2020
Overall score
Great, we've enjoyed our stay tremendously.
Japie H - Dec 2019
Overall score
Lieflik, pragtig en baie rustig.
Michelle S - Aug 2019
Overall score
Dis 'n pragtige, rustige omgewing. Netjiese huisie waar mens lekker kan ontspan. Dankie!
Marissa B - Aug 2019
Overall score
Peaceful just outside of town, very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig net buite die dorp, baie lekker!
Plaaslewe net buite die dorp. Eienaar baie vriendelik. Alles was netjies en skoon. Baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leana D - Jul 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Pragtige uitsig met wonderlike eienaars! Sal elke dag daar wil wees as ek kon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheslyn C - Jun 2019
Overall score
Our stay was awesome.
Nicole K - Apr 2019
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Die huis was baie netjies en die eienaars was baie vriendelik ek sal definitief die huis aanbeveel en weer die plaas besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Careen K - Dec 2018
Overall score
Asemrowende uitsig.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Platkop Farm, Riversdale, 6670, Western Cape
- All ages welcome