Plattekloof-Glen Self Catering Unit
Review Summary
Zelda C - Dec 2019
Overall score
Very neat and clean and room very spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon en kamer baie ruim.
Ek het heerlik gebly en heerlik geslaap. Gasvrou baie vriendelik en uit haar pad gegaan om alles vir my gemaklik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Manus G - Oct 2019
Overall score
Rustig stil en naby aan alles wat nodig is.
Francis S - Sep 2019
Overall score
Very safe and convenient. Close to shopping malls.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilig en gerieflik. Naby inkopiesentrums.
Die eienares is 'n wonderlike gasvrou en die verblyf netjies, skoon, veilig en gerieflik. Ek het gery met die wete ek het nog 'n vriendin by gekry! Dankie Embrentia.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frikkie C - Mar 2019
Overall score
Neat and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en gemaklik.
Netjiese gemaklike verblyf vir een persoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marcel V - Sep 2018
Overall score
Had a great stay.
Ivan V - Oct 2017
Overall score
Home away from home.
Chris S - Sep 2017
Overall score
Aangename verblyf en baie netjies.
Elize L - Jul 2017
Overall score
Private and nice and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Privaat en lekker sentraal.
Mooi area en vriendelike diens - sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Emile V - Jun 2017
Overall score
Tranquil area close to big shops. Very friendly and will definitely stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige area naby verskeie groot winkels. Baie vriendelik en sal beslis weer daar bly.
Rustige area naby Canal Walk. Baie vriendelike en netjiese plek. Bed slaap lekker sag en het elektriese warmkombers. Die bad is groot en die stort ook. Het baie lekker daar gebly en sal beslis weer as ek Kaap toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Spencer R - Apr 2017
Overall score
Convenient and neat apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike en netjiese woonstel.
Definitief verblyf om weer te kuier en na uit te sien. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Area is veilig en naby die N1 hoofweg geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brian S - Mar 2017
Overall score
Excellent.
Katerin C - Mar 2017
Overall score
Excellent service!
Mark D - Nov 2016
Overall score
Exactly what I needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Presies wat ek nodig gehad het.
Alhoewel daar geen insident was nie, mag die afwesigheid van veilige parkering sommige mense afsit. Dit is egter goeie waarde vir geld. Goed geleë en naby die hoofsnelweg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Plattekloof-Glen Self Catering Unit's response
Goeie Middag Mark
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 24 Oakburn Crescent, Plattekloof Glen, Goodwood, Cape Town, 7500, Western Cape
- All ages welcome