The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Plekkie Byri See | TravelGround
+29

Plekkie Byri See

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 18 reviews for Plekkie Byri See
Cleanliness
4.4/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Suzaan O - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzaan O
With spouse/partner

Safe place, host very friendly. Private, nice environment.

Will definitely recommend Plekkie Byri See.

Plekkie Byri See's response

Thank you very Suzaan for taking the time to do the review.
Very good to hear you enjoyed your stay at Plekkie byri See.
It was also good to see you out and about enjoying all that Blouberg has to offer.
I hope your trip back to Kimberley was enjoyable.
Look forward to your next visit.
All the best
Pim

Plekkie Byri See
Roelof P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof P
With spouse/partner

Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik, die woonstel kan doen met 'n goeie gereelde skoonmaak.

Natuurlik sukkel almal by die see met muf in die badkamer, ek dink net dit moet gereeld skoongemaak word om dit onder beheer te hou. Die buitedeur moet afgeskuur word.

Plekkie Byri See's response

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te doen. Ook dat julle hier gebly het.
Ek stem saam dat mufheid 'n probleem is in die winter naby die see. Met die reën en koue bly alles maar bietjie toe om hitte binne te hou. En ongelukkig ook met die houtdeure wat uitsit in die winter. Ek sal aandag gee aan wat jy genoem het en kyk hoe ek dit kan verbeter.
Hoop dit gaan verder goed met Sonja en jou in hierdie moeilike tye.

Plekkie Byri See
Margaret S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margaret S
With spouse/partner

Huweliksherdenking uitkoms.

Ons was baie vriendelik ontvang. Baie rustige atmosfeer en baie privaat. Baie naby geleë aan see en sentrums en baie veilig vir uitstappies.

Plekkie Byri See's response

Baie dankie vir die resensie. Dit was baie aangenaam om Belinda en Johan hier te hê vir hul herdenking. Dit sal 'n groot plesier wees om weer hul gasheer te wees.
Vriendelike groete
Pim

Plekkie Byri See
Tasneem V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tasneem V
With spouse/partner

Dit was 'n plesier en ons sal enige tyd weer gou daar gaan vakansie hou.

Dis baie gemaklik, baie dankie.

Plekkie Byri See's response

Hallo Tasneem
Baie dankie dat jy die resensie gedoen het.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Julle was baie aangename gaste.
Hoop om binnekort weer jul gasheer te wees.
Vriendelike groete en lekker naweek.
Pim

Plekkie Byri See
Tertius J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius J
With spouse/partner

Great value for money and in a good location.

See stars.

Plekkie Byri See's response

Baie dankie vir die goeie resensie. Al wat 'n gasheer regtig wil hê is dat die gaste gelukkig is en hulle self geniet, wat ons kan doen is om dinge in plek te hê en daar vir hulle te wees.
Hoop julle kom weer eendag kuier.

Plekkie Byri See
Christopher M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christopher M
With spouse/partner

It was comfortable affordable and a great place away from home.

If you are looking for a place to rest up with your partner then this is thr ideal place. Beach is 30secs away the shops 5 mins away everything is located around the place.

Plekkie Byri See's response

Hello Christopher,
Thank you for doing the review.
.... much appreciated.
I am very happy that you enjoyed your stay. It was certainly good to meet you. It would really be a pleasure hosting you again.
Best wishes
Pim

Plekkie Byri See
Ruth R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth R
With spouse/partner

Ons het behoefte gehad om net weg te breek van ons bedrywige program en omgewing en ons is nie spyt dat ons by Plekkie byrie see kon uitkom nie want dit was presies wat ons nodig gehad het.Ons het die privaatheid van die swembad geniet en selfs die feit dat ons net stapafstand van die see af was, was hemels.

Pim ons gasheer was fantasties en het ons baie tuis laat voel.

Plekkie Byri See's response

Hallo Ruth
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het met die resensie. Dit word baie waardeer.
Ek is bly julle het julle verblyf hier geniet.
Ek hoop om weer eendag julle hier te hê, julle is baie welkom
Vriendelike groete
Pim Lentz

Plekkie Byri See
Joanna S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Joanna S
Individual traveler

The location is great. It is very private.

This place is very basic, I would not rate it as self catering unit. It has a very small 2 plate stove and oven combo and a microwave. There is not a Kitchen sink and dishes must be washed in the bathroom, or water must be carried in a plastic bowl to do dishes, So the only option to eat was to order food in. The room had only blinds and has no curtains. so not good for people with light sensitivity. The small gate to come in and out is almost impossible to open and close and was a daily struggle. I am an animal lover so did not mind the dogs but it will not suit people that don't like animals. The room was nice with a great lay out and very comfy bed. The bathroom was very nice too and very spacoius. The owner was helpful when asked about getting taxi and food delivery.

Plekkie Byri See's response

Hello Joanna,
Thank you for doing the review, it is much appreciated. I am sorry that not everything was to your liking.
I do supply full and detailed information and pictures on the listing page in terms of facilities for guests to decide if, what is in offer is to their liking.
In terms of the dogs, I make it very clear in my listing, and when guests arrive that if they feel uncomfortable having the dogs around, I will keep them in the front garden.
My sincere apologies for the difficulty you had with the gate, I would have rectified it if you mentioned it during your stay. I made adjustments and it should not be a problem anymore.
All the best to you.
Pim Lentz

Plekkie Byri See
Reynold M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reynold M
With spouse/partner

Skoon, netjies en goed geleë!

Baie netjies, in 'n baie goeie omgewing. Het tuis gevoel, ontspanne en veilig. Ons sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel, was lekker om saans tuis te kom na die dag se woelinge. Gasvrye eienaars, het ons vry laat voel in alles. Dankie.

Plekkie Byri See's response

Beste Reynold,
Baie dankie dat julle die resensie gedoen het. Dit word baie waardeer. Ek is ook baie bly dat julle so lekker gebly het, altyd goed om te hoor. Ook lekker dat julle so aan die gang was en so baie van ons mooi omgewing kon waardeer. Ek hoop julle sal weer kom kuier, dit sal vir my 'n groot plesier wees om weer julle gasheer te wees.
Alles van die beste vir julle albei.
Vreindelike groete,
Pim

Plekkie Byri See
Brett E - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brett E
With spouse/partner

Excellent stay and very cost effective.

Hospitality is excellent. Walking distance to shopping centers and beachfront. The suite is very clean and tidy. Very safe and secured. Highly recommended.

Plekkie Byri See's response

Hello Brett,
Thank you so much for taking the trouble to do the review. I am so pleased you both had a good stay. You were certainly a most pleasant couple and the way you left the suite behind was exemplary.
I hope to host you again soon.
Best wishes,
Pim

Plekkie Byri See
Elria V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elria V
With spouse/partner

Baie lekker gebly dankie.

Sien sterre.

Plekkie Byri See's response

Baie dankie vir die resensie wat jy gedoen het Dit was vir my 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Ook heerlik om te sien dat julle so aan die gang was.
Ek hoop julle kom gou weer kuier en sterkte daar op Kareedouw

Plekkie Byri See
Fatima H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fatima H
With spouse/partner

Great accommodation, friendly host.

Our breakaway at Plekkie Byri See was an awesome 1, new memories made. Accommodation was absolutely great, host very friendly and accommodating. Really enjoyed ourselves and will definitely recommend and stay there again.

Plekkie Byri See's response

Hello Fatima,
So good to hear you had a good stay. It was a pleasure to host you. Absolute model guests that also left the suite spotless upon departure. Very much appreciated.
I am looking forward to your next visit.
Best wishes to you and Yusuf
Pim Lentz

Plekkie Byri See
Ruan S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan S
With spouse/partner

Baie sentraal.

Om af te vlieg en sonder 'n motor te wees is wat ons gedoen het en dit was spot goedkoop om taxi te gebruik en beslis die MyCiti bus wat 400 m se loop van die plekkie af is.

Plekkie Byri See's response

Hallo Ruan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te doen.
Dit was baie duidelik dat julle die 10 dae baie geniet het. Nooit stil gesit nie. Was wonderlik om te sien.
Hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Vriendelike groete
Pim Lentz

Plekkie Byri See
Felicity P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicity P
Individual traveler

Was such a peaceful experience, loved the place, will go back.

The place is so clean and tidy comfortable owner is very friendly.

Plekkie Byri See's response

Thank you for your review Felicity It was good having you and very good to hear you enjoyed it so much. When my guests are satisfied so am I.

Plekkie Byri See
Brian D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian D
Individual traveler

Weekend holiday!

Fun time in Cape town.

Plekkie Byri See's response

Hi Brian,
Thank you so much for talking the time to do the review.
I am very pleased that uyouhad a good time.
Hope all is well in Durban.
Best wishes
Pim

Plekkie Byri See
Randall M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Randall M
With spouse/partner

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie was waarde vir geld en naby winkels geleë.

Ek sal die akkommodasie aanbeveel en gaan weer tuisgaan daar in die toekoms.

Sunette M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette M

Was heerlik, alles netjies en in orde.

Die eienaar was baie tegemoetkomend dat my ander dogter sonder enige koste ook daar kon bly al is die plekkie vir net 2 mense. My motor kon veilig in sy motorhuis getrek word. Dit is in 'n rustige en veilige area. Ons het baie see toe gestap. Dis naby die Kaap met al sy besienswaardighede. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n heerlike ontspanne tyd daar.

Plekkie Byri See's response

Hallo Sunette
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het en ek waardeer die positiewe woorde.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ook bly dat julle aan die gang was en die omgewing en die stappies by die see so geniet het.
Hoop om julle weer eendag hier te ontvang.
Vriendelike groete, Pim.

Plekkie Byri See
Driekie R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie R
With spouse/partner

Very nice stay.

Pim was friendly and helpful. He recommend a couple of places and it is appreciated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier.

Pim was vriendelik en hulpvaardig. Hy het 'n paar plekke aanbeveel en dit was hoogs waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Plekkie Byri See's response

Hallo Driekie,

Ek is baie bly julle het so lekker hier gekuier. Julle was van my aangenaamste gaste wat ek nog hier gehad het. Wat my veral beindruk van julle is dat julle vir 8 dae konstant aan die gang was en die Kaap kruis en dwars gery het. Dit is altyd goed om te sien dat mense dinge geniet. Ek hoop dat julle weer eendag in ons geweste sal wees. Ek sal julle graag weer wil sien.

Plekkie Byri See
was R630
From R420
per night (sleeps 2)
was R630
From R420
per night (sleeps 2)
was R630
From R420
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Sceptre Crescent, Bloubergrand, Table View, 7441, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87f768a2c18cb8c26b131a2ae920d91d51f3095c5732437d65c39fec2f743b60f0bcd6fc435776a6214624ec645d42c433a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630, now From R420  per night (sleeps 2) 18 5 1 5 Sceptre Crescent Bloubergrand 7441 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 11:00 -33.827150161443 18.485065530059
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!