Robberg Accommodation at Plettenberg Bay Beach Cottage | TravelGround
+9

Plettenberg Bay Beach Cottage

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 4 reviews for Plettenberg Bay Beach Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.8/5
Johan B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with teenagers

Great and neat accommodation.

Very neat and clean. Large living area which made it easy as we were 9 people: 4 adults and 5 children. Braai facilities were always welcome and the accommodation was close to shops. Everything we needed was in the house. Thank you so much for a nice weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Groot en netjiese verblyfplek.

Baie netjies en skoon. Groot leefarea wat dit maklik gemaak het aangesien ons 9 mense was: 4 volwassenes en 5 kinders. Daar was braaigeriewe wat altyd welkom is en die blyplek was naby winkels. Alles wat ons nodig gehad het was in die huis. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Plettenberg Bay Beach Cottage's response

Beste Johan, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit baie. Groetnis, Tillie.

Plettenberg Bay Beach Cottage
Jacolien B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacolien B
With friends

Ons het heerlik gekuier, kinders het lekker gespeel op die gras oorkant die pad.

Baie gemaklike huis vir gesinne. Binne huis is 2 kamers met 'n badkamer en toilet. Die ander 2 kamers met en-suite is buite die huis/op die stoep. Die skottelgoedwasser en wasmasjien het baie gehelp.

Enrico B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enrico B
With friends

Dit was mooi, skoon en fantasties.

Fantasties, daar is nie 'n beter woord om die plekkie op te som nie, dit is mooi ingerig met als wat jy nodig het, skoon, veilig en genoeg ruimte om in te beweeg, dit is net 'n paar honderd meter vanaf die see en winkels. Ons het dit baie geniet. Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plekkie en ligging.

Plettenberg Bay Beach Cottage's response

Beste Enrico, baie dankie vir die pragtige resensie. Ek waardeer dit baie.
Groetnis
Tillie

Plettenberg Bay Beach Cottage
Martine D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martine D
Family with young children

Gemaklike verblyf met 'n goeie ligging.

Plettenberg Bay Beach Cottage is 'n ouer huis, maar dit is baie goed opgeknap en baie netjies, met alles wat ons benodig het tydens ons vakansie. Die ligging was vir ons 'n pluspunt - oorkant 'n park, stapafstand (ook vir kinders van 7 en 3) na die KwikSpar, Beacon Island-strand sowel as Robbergstrand. Die gasheer was tegemoetkomend en behulpsaam. Die uitleg van die huis verdien verdere beskrywing: Twee slaapkamers is langs mekaar, met 'n derde kamer wat vas aan die huis is, maar nie direkte toegang tot die huis het nie. Die vierde slaapkamer is 'n buitekamer wat nie aan die huis vasgeheg is nie. Ons het baie lekker gebly - die huis het 'n rustige gevoel.

From R1 100
per night (sleeps 9)
From R1 100
per night (sleeps 9)
From R1 100
per night (sleeps 9)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Great Basses Street, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MDI2OTQyLWI1ZGMtNDkyZC1hZGI0LTE4MTgyMTZhODA1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 9) 4 5 1 5 8 Great Basses Street Plettenberg Bay 6600 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -34.064655553708 23.374304868717
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com