The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Plumbago Cottages | TravelGround
+14

Plumbago Cottages

Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 57 reviews for Plumbago Cottages
Cleanliness
3.9/5
Service
3.7/5
Location
4.1/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.6/5
Benny O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benny O
Individual traveler

Beste ooit!

Netjies en baie keurig!

Rene L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene L
Individual traveler

Rustig.

Aanvanklike probleem was relatief vinnig opgelos. Veilig, netjies en gemaklik.

Chris B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris B
With friends

Nice, clean, neat, comfortable.

Went of a mini Golf Tour, 4 guys. Very nice.

Ester S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester S
Individual traveler

Waarde vir geld ─ wat 'n verrassing.

Was baie verras ook met dit wat aangebied was, pragtige tuine heerlik stil, goed toegerus met alles wat nodig was.

Chuma M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chuma M
With friends

Nice place and friendly service.

The owner was so friendly and was very pleasant to deal with.

Alecia K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Alecia K
With spouse/partner

Ou klein kamertjie wat nie soos foto geadverteer het nie.

Foto's op die internet maak die plek baie mooier lyk, baie ou plek, en baie klein en opgeknop. Die kombuis is in die ingang en het baie min spasie. Die badkamer het lyfwas, maar in ou plastiekhouers en die etiket is al weggewas. Bietjie grillerig.

Diolene M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Diolene M

So-so.

Met aankoms wou gasvrou haar nie eens voorstel nie. Ek as gas het gevra die gasvrou se naam en vir my was gevra: "Hoekom?". Dis baie onvriendelik! Skottelgoedwasbak was vol vuil water! Beddegoed in al twee kamers het 'n ondraaglike reuk gehad. Geen strykyster wat elke selfsorg-eenheid behoort te hê nie. Ek kan nog op noem, maar ek sal die plek vir niemand aanraai tensy daar veranderinge gemaak word nie!

Konrad N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Konrad N
With friends

Rustige atmosfeer.

Eenvoudig, maar skoon en netjies. Lekker ontvang.

Pearl Ziyanda T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pearl Ziyanda T
With spouse/partner

Our stay was pleasant!

The cottage was sparkling clean, had everything that we could possibly need from a self-catering stay. Lilian exceeded our expectations when she came to fetch us because out GPS had gotten us lost and was very friendly and welcoming. She advised that should we need for anything we should not hesitate to call her.

Annelize M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Annelize M
Family with young children

Extremely disappointed. The look on the pictures far exceeds the feel of the place.

The owner welcomed us and immediately limited our use of the property by informing us that we should not use the space to it's full potential as we only stayed over the evening and she expected new arrivals the following day. She informed me that my children should not operate the remotes of the TV and DSTV which made me feel extremely uncomfortable as she did so by making stereotype statements. As for the actual property, it had a recent upgrade in most areas. Although the place was fairly clean the furniture in the lounge was over used and dusty to the extent that we had drive to the nearest chemist for hayfever medication. The dark colour bedding made the room feel heavy. There were no glasses provided and I had to make use of a cup to drink my cooldrink. The accommodation is on a fairly busy road and the bedroom we used were metres away from this road which made resting almost impossible due to the rowdy traffic. The pictures on the website far exceeds the feel of the place. Plumbago Cottages certainly did not meet my expectations. Although most of the amenities are provided for it does not make a comfortable stay.

Jakes R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Jakes R
Family with teenagers

Baie basies, sal nie weer daar bly nie.

Baie basies, sal nie weer daar bly nie. Verblyf was nie wat wat geadverteer was nie.

Plumbago Cottages's response

Gaste ontvang wat hulle sien sien op die advertensie; slaapkamers elk met eie badkamer handdoeke en ketel kofffie tee en melk en 'n groot kombuis met eetkamer, yskas en breekware potte en alles wat mens benodig. Daar is 'n TV in die sitkamer, 'n buite braai, omheining vir gaste se motors.

Plumbago Cottages
Remuna B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Remuna B
Individual traveler

Dit was 'n ideale een nag retreat.

Ek het by vriende gekuier en op pad terug een nag by Plumbago oorgebly. Daar is 3 kothuise op 'n groot erf met lekker tuin. Lekker sentraal, hoewel rustig en veilig. Kombuisgeriewe bietjie knap, kon nie die DSTV aan die gang kry maar wou nie regtig TV kyk nie. Verder was dit baie snoesig en lekker.

Ardela V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Ardela V
With spouse/partner

Die kothuis was goed toegerus en baie netjies.

Die kothuis self was goed toegerus, netjies en bekostigbaar. Dit het 'n rustigheid wat te verwagte is. Die veiligheid is ongelukkig 'n bekommernis. Dit was wel bevestig dat veiligheid redelik is. Ek moet ongelukkig laat weet dat ons voertuig ingebreek was, besittings gesteel en het groot ongerief veroorsaak. Ons moes uiteindelik ons vakansie kort knip. SAPS bevestig dat Plumbago Cottages gereeld ingebreek word.

Chris S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Chris S
With spouse/partner

Dit was die mees onaangenaamste plek waar ons al gebly het en sal vir seker nie Plumbago aanbeveel vir enige vriende of familie nie.

Plumbago sal nie deur ons aanbeveel word nie. Bitter teleurgesteld dat hierdie plek geadverteer word. Plumbago was vuil, het gestink en beddegoed het bedbugs ingehad. Ons kon die dame eers nie in hande kry nie en toe ons haar kry, het sy opgedaag en ons verwittig dat daar nog mense saam met ons in dieselfde huis gaan inboek die volgende dag. Wat sou beteken ons moet sitkamer en kombuis en eetkamer deel. As ons wil gaan slaap, kyk hulle nog TV ens. Dis wildvreemde mense wat ons nie ken nie. Ons het daarna ook gesien dat nie een van ons kamers kan sluit nie. So R100 000 se goed moet nie oop en bloot daar lê vir mense om in te krap sou ons moet deel. Ons het vir haar gebel en gesê ons is ontevrede en sy het toe ingestem om die mense in ander eenhede in te boek. Hulle wou net nie meer as een 1 eenheid skoonmaak nie. Ongelukkig is daar niks gedoen aan die feit dat daar nog kos gelê het om sitkamerstel nie, alles vol stof was en die beddegoed vuil. En huis het gestink van vuil moppe wat nog nooit gewas is nie. Julle sal ook sien dat ek 1 ster toegeken het, maar eintlik wou ek glad nie. Al rede was oor die webtuiste daarop aandring om te kies.

Plumbago Cottages's response

Ek is jammer dat bogenoemde gaste ontevrede was. Ons maak elke dag deeglik skoon en die beddegoed word na elke gas se vertrek, vervang.

Plumbago Cottages
Lizelle S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
Family with teenagers

Baie lekker, netjies,gasvry.

Kan dit definitief aanbeveel.

Daleen V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daleen V
Family with teenagers

Very neat and comfortable accommodation.

Very neat, comfortable and friendly accommodation in a beautiful town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Baie netjiese, gerieflike en vriendelike verblyf in 'n pragtige dorpie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

An-mari V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
An-mari V
With spouse/partner

Perfect for an overnight with a function, clean and neat.

It was clean and neat. The perfect place for our purposes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek vir oorbly met 'n funksie, skoon en netjies.

Dit was skoon en netjies. Die perfekte plek vir ons doeleindes gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Karen H

The photos on the internet don't show you exactly what you're getting.

I was under the impression that we would get a room with a double bed and one with a single bed and that the kitchen and living room were separate from the bedroom. Instead we got a room with two single beds and a living room all in one. The kitchen is so small one can hardly cook in it. Lighting was really bad. The owner's dogs barked through the night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die foto's op die internet wys nie vir jou presies wat jy kry nie.

Ek was onder die indruk ons kry 'n kamer met 'n dubbelbed, kamer met 'n enkelbed en die kombuis en leefarea is apart van die kamer. Ons het 'n kamer gekry met twee enkelbeddens, en leefarea saam in een vertrek. Kombuis is so klein mens kan skaars kos maak/voorberei. Beligting baie swak. Die eienaar se honde het dwarsdeur die nag geblaf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danelia E - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danelia E

We had a very lovely stay and would definitely make use of them again.

So I booked the Plumbago Cottage way in advance, but ended up staying in the other two units as they were renovating the place. With all the frustration and miscommunication things got sorted out and me and my family had a lovely stay. Thank you so much for your assistance and in going the extra mile. Much appreciated. We really had a very lovely stay and would definitely make use of them again. Maybe next time the cottage will be done?

Ansie R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ansie R
With spouse/partner

Alles wat mens nodig het!

Vriendelike ontvangs en die verblyf het alles wat ons nodig gehad het vir oornagverblyf.

Melissa D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Melissa D

Sal nie weer daar bespreek nie,

Eerstens die plekkie waar ons gebly het lyk glad nie soos op die foto's nie, dalk omdat hulle bou op nuwe afdeling. Dalk lyk die anderkant van gastehuis so en beter, maar ek voel mens laat nie gaste betaal om te kom bly as mens nog nie klaar gebou het nie. Kon nie behoorlik by hek inkom nie. Dis vuil binne van stof ens. Die badkamer is nie behoorlik skoon nie. Was glad nie wat ek verwag het nie, of geld werd nie. Laas jaar toe bespreking maak moes ek meer betaal juis omdat hulle nuut bou ens. en dan moet ek kom en vind hulle bou nogsteeds!

Plumbago Cottages's response

Goeiedag
Ek het reeds gereageer en gese ek het groot om verskoning gevra om hul nog besig is met bouery die gaste het my verseker dit is ok. Die cottage is wel deeglik skoon gemaak voor hulle ingekom het so alles binne was skoon Vanaf beddegoed tot eetgerei. Ek het ook gevra dat hulle my kontak indien daar enige foute is of hul iets benodig niemand het my gekontak so ek het aangeneem hulle is tevrede. Die volgende dag het ek weer gaan vra of alles reg is en hulle het my weer verseker alles is ok. Hulle het die geleentheid gehad om hul ontevredenheid vir my te se maar hulle het nie so dan aanvaar mens dat alles ok is
Groete
Anna

Plumbago Cottages
Marina M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Marina M
With spouse/partner

Cute old Cape cottage?

Sorry, no! A bit tatty with gas geyser not working when we got there. Exterior needs a lot of paint and extra bed in this room caused trouble to connect reading lamp and fan!

Johan J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
Family with young children

Baie lekker gebly!

Het regtig geniet. Die huis het lekker karakter en is lekker ontspanne.

Hugo P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Hugo P
With spouse/partner

Geen waarde vir geld!

Die verblyf is heeltemal te duur vir wat jy kry. Die badkamer in die groot huis is aaklig en so ook die insolasie in die kamer van die ander kothuis waarin ons gebly het. Ons het daar gekom en die drom buite was oorvol en nie eers leeg gemaak nie - dit het gevrot en orals maaiers gehad. Ons moes dit om die huis sleep sodat ons net êrens kon braai waar die stank ons nie gehinder het nie. Ek het al in baie beter plekke gebly vir hierdie prys.

Jenca D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jenca D
With spouse/partner

Laekoste verblyf.

Die gastehuis is pragtig van buite, maar het definitief werk nodig aan die binnekant. Talle van die teëls is gekraak (ook in die stort) en die matrasse is deurgeslaap.

Mariska V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mariska V
With friends

Die verblyf was nie sleg nie, maar die foto's is baie misleidend.

Dit is 'n baie ou gebou, en op die foto's lyk dit baie beter as dit wat jy kry. Die badkamer is glad nie lekker nie, aangesien die stort in die bad is en dit met 'n gas-geiser werk. Die water is moeilik beheerbaar. Die water in die huis word afgesny as jy die stopkraan by die bad moet toedraai omdat dit lek. Ek moet sê, ek het meer verwag, maar het toe op die ou end lekker geslaap. Die plekkie is mooi skoon.

Veronique B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronique B
With spouse/partner

Close enough to town but far enough from the city.

We loved our stay here. The room is well stocked with everything you need. The staff are friendly and helpful.

Wilna D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilna D
With spouse/partner

Die badkamer is 'n groot probleem, dis regtig nie op standaard nie.

Geen probleem met verblyf nie, dis heel goed vir een aand se oorslaap. Badkamer is egter glad nie op standaard nie en daarom sal ek dit nie aanbeveel nie.

Riette B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette B
With friends

Heerlike, rustige woonbuurt en baie sentraal vir alles wat in en om Robertson gebeur.

Kamers skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Baie sentraal geleë in die dorp vir alles wat in en om die dorp gebeur.

Rosemaria C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Rosemaria C
Family with young children

Not value for money.

The owner should fix the house up and give it a good coat of paint. The house was also extremely cold. He should at least give his guests a decent package for DStv if he wants to charge such rates. Plumbago is definately not value for money. The house is very old, with cracks on the walls in all the rooms.

Stanley A - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stanley A
With spouse/partner

Ideaal!

Ons verblyf in Plumbago Cottages was redelik kort - basies net een nag, maar die rustige eenvoud was ideaal. Oor die algemeen is Plumbago Cottages sentraal geleë en naby die winkels en restaurante. Dit maak die Cottages die ideale bestemming. Die prys per nag is baie redelik - hou dit so. Dis wat 'n mens noem: "Waarde vir jou geld"! Dan was die diens ook flink en vriendelik.

Naomi B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi B
With spouse/partner

Its the best place to go if you just need to break away form a very busy lifestyle.

Its very private, peaceful, safe and extremely clean and management is very polite. I would recommend Plumbago Cottages to all my friends and family.

Anelle L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anelle L
Family with young children

Ons het baie lekker gebly.

Die huis was baie goed toegerus en netjies. Hulle kan net ekstra komberse in die voorste kamers sit vir die wintermaande. Daar was ook nie 'n braaitang vir die braai nie.

Ilse C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ilse C
With spouse/partner

Gemengde gevoelens.

Mayflower kamer het verskriklik erg gestink na rook! Nie ek of my man rook nie so ons kon nie daar bly nie. Daar was ook nie toiletpapier in die badkamer beskikbaar nie. Na een oproep het hulle ons geskuif na die Plumbago Huis. Dit was goeie diens en was opreg waardeer. Daar was oulike "touches" soos sepies op die bed, koekies op die tafel en toiletpapier in die badkamer. Ongelukkig het hulle die volgende dag, terwyl ons nie tuis was nie, in ons huis ingekom en die toiletpapier kom haal.

Mieke M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Mieke M
With friends

Ruik na rook.

Ons is geskuif van die aanvanklike kothuis waar ons bespreek het na die Mayflower kothuis. Die hele vertrek het verskriklik geruik na rook en dit het duidelik in die matte en meubels ingetrek. Die reuk was regtig onaangenaam en onuithoudbaar. Ek kon nie glo die plek word so vir gaste gegee nie. Dit het ook voorgekom of dit nie behoorlik skoongemaak was nie, daar het ou winkelstrokies op die vloer gelê en daar was geen toiletpapier in die toilet nie. Nie 'n aangename ervaring nie, hoofsaaklik as gevolg van die feit dat die hele plek vreeslik gestink het na rook.

Dorette S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Dorette S
With spouse/partner

Sleg.

Die badkamer is baie, baie onder standaard en indien ons ander verblyf kon kry, sou ons beslis met aankoms wou skuif. Die woonstel was toe met ons aankoms en alles het klam en bedompig gevoel. Daar was nie eens toiletpapier in een badkamer met ons aankoms nie. Beslis was niemand daar om woonstelle oop te maak en te kyk dat alles reg is nie.

Lanie L - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lanie L
With spouse/partner

Lekker gebly, kamers benodig opknapping.

Ons het baie lekker gebly, die kothuis is gerieflik, ruim en skoon, maar ons was aanvanklik teleurgesteld met die uiterlike. Dit lyk afgeskeep en het opknapping nodig. Maak asb. ook seker om duidelik op die webwerf te stipuleer wanneer 'n kamer 2 enkelbeddens het in plaas van 'n dubbelbed om ongelukkigheid te vermy.

Rita K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rita K
With spouse/partner

Lekker gebly.

Baie karaktervolle huis. Lieflike ou plek.

David V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David V
With spouse/partner

Outydse sjarme.

Die hoë plafonne, plankvloere en luike voor die vensters dra by tot die aangename verrassing.

Sharon M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon M

Vreeslik tuis gevoel! Veilig en rustig.

Ongelukkig het ek net vir 'n kort tyd gebly. Ek was spyt dat ek nie 'n dag vroeër gekom het nie. Ek het baie veilig gevoel en heerlik geslaap.

Vickia M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vickia M

Die span het my regtig op my gemak laat voel, asof ek by my eie huis was.

Dankie vir julle gasvryheid. Diens was uitstekend. Sal enige tyd terug gaan. Dankie vir alles, julle was wonderlik!

Adél E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adél E
With spouse/partner

Ontsettende mooi plek! Gerieflik!

Baie mooi plek en perfekte ligging gewees om al die besienswaardighede te kon gaan sien.

Richard C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Richard C
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het Robertson baie geniet en die kamer was goed.

Michael Dipaola S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael Dipaola S
With spouse/partner

Netjiese skoon kothuis in 'n rustige, mooi woongebied. Alles wat ons nodig het.

Plumbago Cottage was die ideale keuse vir my en my familie. Dit is bekostigbaar, ruim en skoon en netjies. Die omgewing is pragtig en rustig. Dit sal egter gerieflik wees indien ten minste die hoofslaapkamer sy eie badkamer het. 'n Heerlike naweek in 'n baie mooi dorp.

Mia V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mia V
With spouse/partner

Baie tevrede.

Baie netjiese, ordentlike verblyf. Dit was net wat ons nodig gehad het en ons sal beslis weer daar oornag.

Inez H - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Inez H

Perfek as jy iets basies en netjies soek wat jou nie 'n fortuin kos nie.

Sien die sterre hieronder.

Leonie R - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leonie R
With spouse/partner

Voldoende verblyf.

Die slaapkamer van die kothuis was 'n ou-wêreldse ondervinding, hoewel die matrasse uitgedien is. Die badkamer is gerieflik en modern. Die kombuisvoorkoms kan baatvind met 'n vernuwing.

Brenda W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda W
With friends

Dit was naby alles in the dorp.

Ek wou in die dorp gebly het en dit was heelwat na aan alles. Maree, wat vir my kom oopsluit het, was heel vriendelik. Die bed was gerieflik. Ek slaap nie sommer dadelik as ek kuier nie, maar ek het lekker geslaap. Die chalet is 'n bietjie koud en kan met nog 'n vloermat doen. Die tuin is mooi. Tries, die skoonmaakster, was net so gaaf. Dankie!

Amanda D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda D
Family with young children

Dit was om soos in jou ouma se huis te kuier - te lekker!

Die kinders wou na die tweede dag glad nie huis toe gaan nie.

Francisca B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francisca B
With friends

Plattelandse antieke atmosfeer!heerlik:)

Goeie diens en vriendelike ontvangs! Baie netjies en goed ingerig..met mooi oudhede:)

Carol S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carol S
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Lindi H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lindi H
With spouse/partner

Warm and cosy cottage

We enjoyed the stay at the cottage. We would definetly stay over again.

Karlien V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karlien V
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Lekker stort.

Alida D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida D
With friends

'n Verrassende ervaring. Die kothuis is 111 jaar oud, en binne baie elegant!

Skoon en netjies. Ons moes 'n katskou bywoon in Robertson. Die katte moes veilig wees. Houtvloere was maklik om skoon te hou.

Ottilie W - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ottilie W
With spouse/partner

Baie lekker, rustig, vriendelik en FANTASTIES.

Ons het die vrydag daar aangekom en is deur die bestuurder ontvang; sy was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons het verlief geword op die dorp en sal beslis weer kom. Daar is soveel plekke om te sien en die tydjie was te kort gewees. Ons sal weer kom kuier. Baie dankie aan die gasvryheid ens.

Manda F - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Manda F
With spouse/partner

Lekker!

Ons glo 'n elektriese kombers sal 'n aanwins kan wees. Ons glo ook nie om net so twee beskuitjies vir die oggendkoffie neer te sit kan 'n te groot uitgawe wees nie!

Lorret D - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lorret D
With spouse/partner

Die verblyf was baie netjies.

Die verblyf was netjies, pragtige area en baie om te doen.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Van Zyl Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxM1sQycUu4QFke0Y14DwZH7t0lu96gh4mHXdhaLkF63H8Iat6w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 57 5 1 4 15 Van Zyl Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.800136948506 19.887496232986
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!