10% off Get 10% off on stays that are 7 nights or longer. This special is always valid.
West Rand Accommodation at Poetry Gaste Akkommodasie | TravelGround
+8

Poetry Gaste Akkommodasie

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Poetry Gaste Akkommodasie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Leanie J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanie J
With spouse/partner

What an incredibly relaxed and homely stay!

Incredibly friendly and relaxed atmosphere. Excellent service and would absolutely recommend to anyone! Wake-up call in the morning with the most delicious cuppachinos ever!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n ongelooflike ontspanne en huislike verblyf!

Ongelooflike vriendelike en ontspanne atmosfeer. Uitstekende diens en sal absoluut vir enige iemand aanbeveel! Wake-up call in die oggend met die heerlikste cuppachino's ooit!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Leanie,

Jy en jou Mamma is wonderlike gaste. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ek sal julle ook aanbeveel aan ander gestehuise. Jou wonderlike woorde beteken regtig vir ons baie. Sien uit om julle weer te ontvang.

Herman en Annelise

Poetry Gaste Akkommodasie
Marike T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike T
With spouse/partner

Baie vriendelike mense, goeie waarde vir geld.

Vinnig verblyf moes kry vir een aand. Gasvrye ontvangs en verblyf gehad.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie. Goed gaan met julle en sien julle weer wanneer julle kuier in Krugersdorp.

Poetry Gaste Akkommodasie
Danie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
Individual traveler

Dit is by die huis weg van jou huis af.

Wonderlike gasvrou wat absoluut net vir jou wil regstaan en borrel van vriendelikheid. Die etes was absoluut heerlik en verblyf wonderlik. Poetry sal ek definitief weer gebruik as ek in die omgewing is. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid waarmee ek ontvang en behandel was. Absoluut die moeite werd.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Danie, jou positiewe woorde beteken vir ons baie. Ons sien uit om jou spoedig terug te verwelkom.
Baie dankie dat jy Poetry gekies het.

Poetry Gaste Akkommodasie
Emma K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma K
With spouse/partner

Dit was lieflik gewees.

Die foto's doen nie die plek justice nie. Dis die mooiste plekkie en die eienaars is verskriklik aangenaam. Ons het verskriklik lekker gebly.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Emma, baie dankie vir jou gawe positiewe Kommentaar. Waardeer dit.
Julle was won derlike konsidererende Gaste.
Ons sal julle enige tyd terug verwelkom.

Poetry Gaste Akkommodasie
Petro B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
On business

It's like staying with family.

Thank you for your kindness and love towards me and making me feel at home. I strongly recommend Poetry Gaste Akkommodasie.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Petro, thank you so much for your kind words. We will welcome you back anytime. Hope all will work out perfectly for you in the near future.

Herman & Annelise

Poetry Gaste Akkommodasie
Monique V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique V
Individual traveler

Verwagtinge oortref, definitief aanbeveel.

Als was reg en gerieflik. Ek is vriendelik ontvang en het lekker geslaap. Sal dit beslis aanbeveel vir slaapplek in daardie area.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Baie dankie Monique.

Waardeer jou mooi aanbeveling. Jy is enige tyd weer welkom.

Poetry Groetnis.

Poetry Gaste Akkommodasie
Amanda V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Annelise and Herman made us feel very welcome.

Everything was so neat and clean. I will definitely recommend it to anyone that needs a place to stay.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Amanda, much appreciated.
We would love to welcome you back.
You and yours are A-Grade guests.

Poetry Gaste Akkommodasie
Annetjie  - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Annetjie
With spouse/partner

Suitable overnight facilities.

Place is small but clean and neat. We have struggled a lot to regulate the shower's temperature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geskikte oornaggeriewe.

Plek is klein, maar skoon en netjies. Ons het wel baie gesukkel om die stort se temperatuur te reguleer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Poetry Gaste Akkommodasie's response

Beste Annetjie,

Baie dankie vir die bewusmaking om ons akkomodasie te verbeter.

Ons maak werk daarvan om die ideale posisie vir die kraan (gasgeyser) aan te dui in die stort.

Annelise Kriek.

Poetry Gaste Akkommodasie
was R850
From R765
per night (for 4 people)
was R850
From R765
per night (for 4 people)
was R850
From R765
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 148 De Wetstraat, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • No children under 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUPuCGuA14twcxJzgTU9Jb6eGjQRzb2OozFE3RpUOagWNcMiUrb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, now From R765  per night (for 4 people) 8 5 1 5 148 De Wetstraat Krugersdorp-Noord 1739 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -26.087167381078 27.766429764469
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com