Review Summary
Christa L - Dec 2020
Overall score
Was ons oornag stop na Kaapstad
Carolien H - Dec 2020
Overall score
Ongelooflik lekker!
Point Village Hotel's response
Baie dankie vir mooi terugvoering.
Natalie D - Oct 2020
Overall score
Fantastiese omgewing! Dankie.
Point Village Hotel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dolfie
Esther K - Oct 2020
Overall score
Baie skoon en netjies.
Point Village Hotel's response
Baie dankie, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Dolfie
Sharon H - Dec 2019
Overall score
Wonderlike ligging en almal wat daar werk is ongelooflik vriendelik.
Susan V - Oct 2019
Overall score
Everything is within walking distance.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles is binne stapafstand.
Vriendelike en hulpvaardige personeel. Gaan uit hul pad om van hulp te wees. Alles is netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta V - Oct 2019
Overall score
Puik.
Point Village Hotel's response
Hallo
Baie Baie dankie, ons wardeer die terug voering en hoop ons sien julle sommer gou weer. Dolfie
Karin B - Oct 2019
Overall score
Pragtige plek.
Point Village Hotel's response
Baie Baie Dankie vir die mooi terugvoering, ons wardeer dit opreg.
Joany D - Aug 2019
Overall score
Als was baie netjies.
Point Village Hotel's response
Hi Hi,
Baie dankie vir die baie mooi woorde ek wardeer dit.
Dolfie
Ankia C - Aug 2019
Overall score
Central, close to everything, safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal, naby alles, veilig.
Mens kan werklik jou motor daar parkeer en het nie nodig om enigsins weer iewers heen te ry nie. Teen die strand, by die restaurante en ander besienswaardighede. Dit is opmerklik hoe veilig dit is, en Mosselbaai doen moeite met hulle toerisme.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Point Village Hotel's response
Baie, baie dankie vir die mooi terugvoering ons wardeerd it opreg.
Dolfie - General Manager
Susan S - Jun 2019
Overall score
Dit was heerlik.
Point Village Hotel's response
Goeie dag Susan,
Baie dankie ons wardeer die terugvoering, Baie bly julle het dit geniet
Peter I - May 2019
Overall score
Good, convenient accommodation.
Point Village Hotel's response
Good day Peter,
Thank you so much we do appreciate the feedback
Surina D - May 2019
Overall score
Comfortable and centrally located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en sentraal.
Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is lekker ruim. Daar was nie lappe in die woonstel nie. Die woonstel was baie skoon. Daar was net 4 van als in die woonstel, wat veroorsaak dat mens aanmekaar moet skottelgoed was, alhoewel daar 'n skottelgoedwasser is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Point Village Hotel's response
Goeie dag Surina,
Baie Baie dankie vir die terugvoering. sal beslis kyk na die klein goedjies
Jason V - May 2019
Overall score
Beautiful location and very helpful and friendly staff.
Point Village Hotel's response
Good day Jason,
Thank you so very much we do appreciate the feedback
Geraldine P - Apr 2019
Overall score
Perfek.
Point Village Hotel's response
Goeie dag Geraldine,
Baie Baie dankie, bly julle het dit geniet
AndrƩ B - Apr 2019
Overall score
Good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging.
Waarde vir geld. Lekker plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Point Village Hotel's response
Goeie dag Andre',
Baie dankie vir die terugvoering ons wardeer dit :-)
Jozef M - Mar 2019
Overall score
Die uitsig uit kamer 13 en van die kamer se eie balkon is pragtig.
Read morePoint Village Hotel's response
Goeie dag Jozef,
Baie dankie ons wardeer die mooi terugvoering
Tanja B - Mar 2019
Overall score
Awesome awesome awesome.
Point Village Hotel's response
Baie, baie dankie vir die baie mooi woorde, dit word baie wardeer. Hoop ons sien julle baie gou weer.
Dolfie
Roy D - Feb 2019
Overall score
Baie lekker en stapafstand van die see.
Point Village Hotel's response
Baie dankie vir die mooi boodskappie ons wardeer dit baie.
Dolfie
Tim S - Jan 2019
Overall score
Utterly disappointed.
Angie N - Jan 2019
Overall score
Geen parkering!
Leandi S - Jan 2019
Overall score
Baie onaangename verblyf.
Read moreSharon P - Dec 2018
Overall score
Beautiful location and beautiful accommodation.
Read moreAnna J Van De V - Dec 2018
Overall score
Calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Inklok, verblyf en uitklok het glad verloop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicole E - Nov 2018
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Waarde vir geld, netjies, goeie ligging en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willy V - Nov 2018
Overall score
Fantastic.
Micole B - Oct 2018
Overall score
Fantastic place to stay. They will definitely see us again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plek om te bly. Hulle sal ons definitief weer sien.
Baie netjies en skoon. Rustig en mooi uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolene R - Oct 2018
Overall score
Baie netjies, waarde vir geld!
Read moreGerda B - Sep 2018
Overall score
Expectations exceeded!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verwagtinge oortref!
Gedink ek bespreek 'n hotelkamer met 2 kamers, toe kry ons 'n hele woonstel (nr 6)! Alhoewel dit soms gereƫn het, het die ruimte, uitsig en kort loopafstand na restaurant en dorp dit gerieflik gemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin S - Sep 2018
Overall score
Lekker, vreugdevolle atmosfeer.
Jacques G - Aug 2018
Overall score
Was baie goed, sal weer van Point Village gebruik maak in die toekoms.
Riana F - Jul 2018
Overall score
The staff are very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Mosselbaai is 'n baie mooi en skoon dorp, die mense is vriendelik en die personeel by Point Village Hotel is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anel V - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
Anel S - Jul 2018
Overall score
Modern, convenient and spacious rooms where you can hide away from the cold weather outside!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Moderne, gerieflike en ruim kamers waar ons lekker kon wegkruip van die koue weer buite!
Die hotel is regtig baie gerieflik geleƫ naby eetplekke wat almal binne loopafstand is. Terwyl ons daar was, was die weer regtig vrek koud. Die kamer was lekker snoesig en ruim en ons kon warm binne verkeer. Dis net jammer al die kamers het nie 'n see-uitsig nie, maar om dit te kon sien, was slegs 'n hanetree ver. Al wat gepla het, is die beperkte hangplekspasie vir klere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Khanyi Tracie H - Jun 2018
Overall score
I had a lovely stay, I am definitely coming back again!
Charles B - Jun 2018
Overall score
Dit was puik! Sal weer daar bly.
Ruan V - May 2018
Overall score
Heerlik!
Danie S - May 2018
Overall score
Die moeite werd.
Lizel D - Apr 2018
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Ons het elke oomblik geniet. Baie goeie diens ontvang, vriendelik. Kamer was baie netjies meer as wat ons gedink het is in die kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lenie B - Jul 2017
Overall score
Dit was baie baie lekker!
Point Village Hotel's response
Hi Lenie, Thank you for the review.
Donald T - Jul 2017
Overall score
It was wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik.
Point Village Hotel het aan al ons behoeftes voldoen. Sterk aan te beveel. Sakpas-akkommodasie danksy LekkeSlaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Point Village Hotel's response
Hi Donald, Thank you for the review.
Patritia V - Jul 2017
Overall score
Ruim eenheid naby die see en restaurante met goed toegeruste kombuis en heerlike beddens.
Point Village Hotel's response
Hi Patritia, Thank you for the review.
Antonia V - Dec 2016
Overall score
Good location, could have been cleaner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging, kon skoner wees.
Ons het in 'n woonstel gebly, dit sou meer waarde vir geld gewees het as daar 4 mense was. Ek sou verkies as die badkamers meer skoon was, ek kon hare van vorige mense sien. Die badkamers is ook nie baie prakties ingerig nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon B - Feb 2016
Overall score
Baie gerieflike verblyf.
Point Village Hotel's response
Baie dankie Leon vir jou resensie!
Braam C - Jan 2016
Overall score
Eenvoudig great!
Point Village Hotel's response
Hello Braam! Baie dankie vir jou mooi resensie oor die hotel. Groete Michelle
Marieth B - Jan 2016
Overall score
Heerlik ruim en gerieflik en baie sentraal al was ons net 1 nag daar het ons dit baie geniet!
Point Village Hotel's response
Hi Marieth, baie dankie vir jou review!
Charl C - Oct 2015
Overall score
Teleurstellend.
Point Village Hotel's response
Hi Charl, Baie dankie vir jou review! Die hotel het onlangs nuwe bestuur gekry en ek nooi jou graag uit om weer by ons te kuier. Jy welkom om vir my epos te stuur op manager@pointvillagehotel.co.za
Riana F - Sep 2015
Overall score
Beddegoed was skoon en ontvangs was baie vriendelik.
Read morePoint Village Hotel's response
Riana, baie dankie vir jou resensie!
Natasha S - Jul 2015
Overall score
Gesinsvakansie in 'n selfsorg-eenheid te Point Village Hotel.
Point Village Hotel's response
Hi Natasha! Baie dankie vir jou review!
Charl G - Jun 2015
Overall score
Waarde vir geld!
Cheryl V - Apr 2015
Overall score
Ons het die verblyf baie geniet.
Arlene R - Mar 2015
Overall score
Bo blink, onder stink!
Read moreLouis L - Mar 2015
Overall score
Gemiddeld.
Lizelle P - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gebly en die bestuur is baie vriendelik.
Dirkie L - Jan 2015
Overall score
Was heerlik, dankie! Baie nice hotel!
Ronelle V - Dec 2014
Overall score
Die kamer was skoon en netjies, maar dit was baie raserig.
Read moreAnita V - Dec 2014
Overall score
Rustig en gemaklik.
Charl G - Jun 2014
Overall score
Uitstekend en waarde vir geld!
Lizhette G - Apr 2014
Overall score
Lekker gerieflik en naby eetplekke, heerlike gemaklike beddens en veilige parkering.
Read moreSimone T - Feb 2014
Overall score
My broer en sy vrou het hulle trou-aand by die hotel geniet.
Anzel V - Feb 2014
Overall score
Lekke!
Hesther D - Feb 2014
Overall score
Gerieflik en baie aangenaam!
David M - Feb 2014
Overall score
Good stay
Dee V - Feb 2014
Overall score
Friendly staff, but not what we are used to.
Hanneli L - Jan 2014
Overall score
Uitstekend!
Chantel R - Jan 2014
Overall score
Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.
Dries V - Dec 2013
Overall score
Heerlik en rustig met 'n see-uitsig.
Andre D - Dec 2013
Overall score
Great!
Karlien M - Dec 2013
Overall score
Baie gemaklike, netjiese en skoon verblyf.
Jacques V - Jul 2013
Overall score
Very pleasant hotel
Anna-marie B - Jul 2013
Overall score
Verskriklik lekker gebly. Skoon en netjies.