Pongola Avenue Self-catering Accommodation
Review Summary
Robin-lee G - Dec 2020
Overall score
Ons bly was baie lekker en rustig.
Marinda B - Nov 2020
Overall score
Uitstekende verblyf.
Annerie H - Oct 2020
Overall score
Netjiese toegeruste oornag akkomodasie.
Darryn M - Sep 2020
Overall score
Beautiful place, secure area and great hospitality. Will definitely recommend.
Christelle O - Jun 2019
Overall score
Beste waarde vir geld ooit!
Chandre A - Oct 2018
Overall score
Fantasties.
Hardy L - Jun 2018
Overall score
Puik.
Botha S - Jan 2018
Overall score
Gemaklik en veilig.
Charmaine V - Dec 2016
Overall score
Very comfortable and clean.
Read moreMartha V - Nov 2016
Overall score
Terrible, uncomfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Swak ongemak.
Stort se drein is verstop en stortkop is amper heeltemal verstop, water spuit meestal bo uit. Geen bakkie vir seep of sjampoe in die stort nie. Bed is kliphard. Kan net sowel op vloer slaap. Het 'n dag vroeër gery nadat ons dit met Fanie, die eienaar, bespreek het. Het nou wel R700 verloor vir een nag, maar dit was regtig nie aangenaam of gerieflik nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pongola Avenue Self-catering Accommodation's response
Goeie dag.
Ons sal dadelik aandag gee aan die bogenoemde klagtes.
Die bed waarop die gaste geslaap het is 'n splinter nuwe Cloud Nine loadstar bed.
Die gaste het aan my verduidelik dat hulle vroer huis toe gaan aangesien die familie wie hulle besoek het, vroëer vertrek het en dus besluit het om ook vroer huis toe te vertrek.
Ek vra om verskoning vir die aangeleentheid. Ons het ons bes probeer om die eenheid so gemaklik moontlik te maak. Ongelukkig kan ek nie die gas se "ongemaklikhede" addresseer, op die dag wat hulle vertrek het nie, aangesien ek eers toe inglig was daaroor.
Ons probeer om alle gaste te akomodeer en aan elke gas se vereistes te voldoen. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom en dit dan aan u vereistes en standaarde te voldoen.
Baie dankie vir u terugvoering. Dit word hoog op prys gestel
Pongola Avenue Self-sorg
Guineviere H - Jul 2016
Overall score
Baie mooi, goed toegerus.
Pongola Avenue Self-catering Accommodation's response
Baie dankie vir u goeie terugvoering en resensie.
Ons is bly u het die tydjie by ons geniet.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 36 Pongola Avenue, Winterhoek Park, Uitenhage, 6229, Eastern Cape
- All ages welcome