The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pongola Self-catering Units | TravelGround
+18

Pongola Self-catering Units

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 6 reviews for Pongola Self-catering Units
Cleanliness
4.0/5
Service
3.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.0/5
Cobus P - May 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus P
With spouse/partner

Goeie diens en vriendelikheid.

Geskeurde gordyne in die kombuis en ’n klam muur agter die yskas lyk sleg.

Lin V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lin V
With spouse/partner

It was fine. Quiet and secure. Facilities were comfortable.

We would have appreciated a reduced rate for pensioners.

Cobus P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus P
Individual traveler

Baie lekker

Geen handdoeke nie.

Elmari V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elmari V
Family with young children

Kort aandag.

Die toilet in eenheid het gelek, vensterknippe kon nie toemaak nie, lugversorging het geraas. Geen probleme in ander eenheid aangemeld nie. Andersins gerieflik vir 'n oornagplek.

Veronica O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Veronica O
With spouse/partner

Teleurstellend.

Ek is nie 'n person wat sommer kla nie. Maar die diens wat ons ontvang het was, onvergeetlik. Met ons aankoms by die fasiliteit na 'n lang reis, moes ons wag (ongeveer 30 min) vir die ontvangsdame om te arriveer, sodat sy vir ons die hek kon oopmaak. Die plek is nie geleë in die veiligste gedeelte van die dorp nie, sienende dat dit agter 'n groot winkelsentrum is en in die CBD. Toe sy uiteindelik haar verskyning maak, wil sy nie vir ons 'n motorhek remote gee nie, ons kan hare leen as ons gou wil uitgaan, maar moet dit terugbring. Nou ons was in Pongola om 'n resies te hardloop en moet dis al 4:30 by die venue wees, ons kan nie haar moet soek en laat weet nie. Na 'n gekibbel het ons toe nou ook vrye beweeglikheid ontvang. Die dag van ons resies, ons moet uitklok 10 uur, toe ons 9:15 terug is by ons kamer, staan ons deur wawyd oop en het die dame besluit om al ons handdoeke op die grond te gooi, sy wil nou skoonmaak. Al ons persoonlike besittings soos fone en beursies was in die kamer, juis omdat dit veiliger is. Volgens die reëls dan nou maar mag sy nie in die kamer gaan tot ons uitgeklok het 10 uur nie. Dit was belaglik en ons sal nie weer gebruik maak van hulle nie.

Pongola Self-catering Units's response

Goeie dag Veronica,
Dankie vir jou skrywe, ons is teleurgesteld en jammer om te sien julle het nie 'n goeie ervaring gehad met julle besoek aan Pongola Self Catering nie.
Die betrokke personeel is aangespreek en ons glo en vertrou die intense opleiding van die afgelope paar dae sal slegte ondervindings soos hierdie verhoed.
Ons hoop ons kan julle in die toekoms wys ons is goeie waarde vir geld en ons klientediens het verbeter.

Pongola Self-catering Units
Susan V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
Family with teenagers

Aangename oornagverblyf.

Veilige oornagakkommodasie wat ek sal aanbeveel.

was R755
From R680
per night (for 2 people)
was R755
From R680
per night (for 2 people)
was R755
From R680
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Jan Mielie street, Pongola, KwaZulu Natal, 3170, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZDcwMjdmLWIyMzctNDljMy1iZGU0LTRiMDM0YmZlMWMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R755, now From R680  per night (for 2 people) 6 5 1 5 18 Jan Mielie street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -27.377017 31.60978
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!