The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pontac Manor Hotel & Restaurant | TravelGround
+18

Pontac Manor Hotel & Restaurant

Hotel

Review Summary

4.3 out of 5from 9 reviews for Pontac Manor Hotel & Restaurant
Cleanliness
4.6/5
Service
4.3/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.6/5
Louis F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Louis F
With spouse/partner

Gemaklik.

Advertensie: Foto's op die webtuiste skep die verkeerde verwagting van kamer-grootte en gerief. Kamer gerief: Linne is skoon. Daar was net een koppie vir koffie in die kamer terwyl die bespreking vir twee gaste was. Die matrasse is nie baie ferm nie (nie vir gaste wat rugpyn kry nie). Die gemakstoel in die kamer se armleuning is al deurgeskaaf. Die bad se verf dop af. Die water in die stort dam op en loop stadig uit. Handdoekreling in die badkamer het van die muur afgeval. Ontbyt: Die ontbyt verskeidenheid was gemiddeld. Gaste moet hulle die koffie skink aangesien daar nie 'n kelner op diens is tydens ontbyt nie. Restaurant: Die restaurant se middagete was uitstekend. Algeheel: Gemaklike verblyf, maar geensins waarde vir die prys die.

Marius M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marius M
Individual traveler

Baie netjiese plek. Ek dink net dit is baie duur vir 'n bed en ontbyt.

Baie netjies en goed geleë, maar baie duur vir Bed en Ontbyt.

Piet D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet D
With spouse/partner

Het heerlik geëet en baie lekker geslaap

Kamers is ruim en omgewing lekker stil, restaurant baie goed, kan aanbeveel.

Johan V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
On business

Rustig en tevrede.

Die kamer en badkamer was baie ruim en gerieflik met 'n mooi uitsig. Het baie lekker gebly.

Hennie H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie H
With spouse/partner

Was weereens 'n heerlike verblyf.

Alle komplimente aan die bestuurder, Larry, wat 'n klein probleem baie professioneel hanteer het en ook dankie aan Neil by ontvangs.

Francois D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois D
With spouse/partner

Pragtig, statig.

Lekker dat daar 'n Cattle Baron restaurant neffens die hotel is. Nogal jammer dat die kamer nie 'n "mini-bar" het nie. Andersins baie lekker gebly.

Freda B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freda B
With spouse/partner

Lovely stay!

Although we only stayed one night, I cannot default on any service. Lovely breakfast next morning. Very helpful and friendly staff.

Joseph S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Joseph S

Good service

Clean and safe.

TDC X - Dec 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
TDC X
With friends

Great room and bathroom

Although it was a short visit, it was a pleasant night spent at the Pontac Manor hotel.

From R1 800
per night (for 2 people)
From R1 800
per night (for 2 people)
From R1 800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 16 Zion Street, Paarl, 7646, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIWEiP5CItjrG4aUTmTgJOu4SdNa4OwqxkkOK0dDbYNzmbmRT9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 800  per night (for 2 people) 9 5 1 5 16 Zion Street Paarl 7646 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.741564498264 18.9596799016
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!