The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Poseidon Guest House | TravelGround
+27

Poseidon Guest House

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 10 reviews for Poseidon Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Stephanie D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanie D
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet.

Die uitsig was baie mooi, die diens was uitstekend en die lekkerste ontbyt was bedien met vars gebakte brood. Die gastehuis het 3 honde en 'n kat wat baie vriendelik en rustig was. Die leefarea en kamer se dekor was baie modern. Sal definitief weer hier 'n bespreking maak.

S M V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
S M V
With spouse/partner

Vriendelike eienaars. Ontbyt baie goed. Opset netjies.

Ligging in daardie gebied nie goed nie. Andersins netjies en eienaars baie gasvry.

Estelle B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
On business

Fantastic.

Everyone was friendly,

Christo F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo F
With spouse/partner

Beste blyplek by verre in Houtbaai, dalk selfs Suid Afrika.

Danie en Janni het uit hulle pad gegaan om my en my vrou se 3 nag besoek een van die beste ervarings ooit te maak. Van vars gebakte brood saam met ontbyt uit die boonste rakke, tot heerlike koek laat middag het verseker kos gaan nie tekort skiet nie. Voorstelle vir restaurante en aktiwiteite om te sien en doen het emmers vol gekom. Om nie te praat van die uitsig nie. Baie dankie aan twee fantastiese gashere.

Christiaan G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan G
With spouse/partner

Gemaklik en sentraal.

Gemaklike, netjiese en baie sentrale verblyf. Uitstekende diens wat slegs oortref word deur die wonderlike uitsig. Gaan skakel af vir 'n hele naweek en geniet die omgewing!

Peter V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter V
With spouse/partner

Baie dankie vir die persoonlike diens wat ons ontvang het. Ons het dadelik tuis gevoel!

Vandat ons by die gastehuis ingestap het, het ons tuis gevoel. Dankie Danie en Janni vir die vriendelikheid waarmee julle ons ontvang het. Julle het beslis die ekstra myl vir ons gestap. Baie dankie.

Etienne V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne V
With spouse/partner

Very spoiled with beautiful accommodation and unbeatable sea and mountain views.

Hospitality. Safe, beautiful accommodation. Beautiful views. Delicious food and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie bederf in pragtige verblyf en onverbeterlike uitsig van die see en berge.

Gasvryheid. Veilige, mooi verblyf. Pragtige uitsig. Heerlike kos en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsabe O - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe O
With spouse/partner

Wonderful!

We were pleasantly surprised by the accommodation. Janni and Danie were very hospitable and the accommodation (and view) very good. Will definitely recommend Poseidon and make use of them in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Ons was regte aangenaam verras met hierdie blyplek. Janni en Danie was baie gasvry en die verblyf (en uitsig) uit die boeke. Sal Poseidon definitief aanbeveel Sien julle vir seker weer in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rian N - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian N
With spouse/partner

Fantastic accommodation, breathtaking view.

Hospitality and service was great, view was out of a photo book, room was of best quality, breakfast was delicious! Will recommend it for any couple.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf, asemrowende uitsig.

Gasvryheid en diens was puik, uitsig was uit 'n fotografieboek, kamer was van hoogste kwaliteit en gehalte, ontbyt was tops! Sal dit aanbeveel vir enige paartjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heinrich A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heinrich A
With friends

Die verblyf en diens was ongelooflik.

Ek sal Poseidon Gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Die gastehuis het 'n wonderlike uitsig en die diens was uitstekend.

From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Marlin Crescent, Hout Bay, Cape Town, 7806, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37cb7c2c493983cd9a8d65e8b654ef8d393ffa96802a0efcf4f1357e2defe5ffaa4ddbcf0af18b539f81a245b50947455973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night (for 2 people) 10 5 1 5 15 Marlin Crescent Hout Bay 7806 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.0516999 18.34301
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!