The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Post House | TravelGround
+13

Post House

Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 7 reviews for Post House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.1/5
Location
4.3/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.1/5
Riaan J - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan J
With friends

Skitterend.

Heerlik soos altyd, sal vir seker weer gaan.

Hein D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hein D
With spouse/partner

Alles netjies en wat ons benodig het.

Net verkeer van R62 pla effens tot middernag as mens vroeg slaap.

Hein D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein D
With spouse/partner

Baie netjiese, skoon en gesellige plek. Sal definitief aanbeveel.

Goeie diens en vriendelike mense.

Heinrich B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich B
With spouse/partner

Very neat and clean.

We rate that it will be an even better experience once the kitchen is up and running and serving breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Ons reken, sodra die kombuis in werking is en ook ontbyt kan aanbied, dit kan bydrae tot nog 'n beter verblyfervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter B
With spouse/partner

Baie gerieflik, skoon en die nodige behoeftes word na omgesien.

Ons het die verblyf baie geniet. Bitter netjies en skoon. Lekker privaat binnehof om in the kuier. Baie werk was gedoen om plek te restoureer. Baie bekostigbaar.

Gerhard L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Gerhard L
With friends

Netjies.

My vriend het sy trouring verloor en 'n dag later nadat ons gebel het, het hulle ring gevind en was later oorhandig aan ons. Plek netjies en vriendelik, maar parkering was 'n probleem. Dit was buite in straat, maar kon ons motorfietse in baie nou gang parkeer. As 'n persoon met voertuig is sal ek nie lekker slaap nie. Voertuie staan buite geen hekke of muur.

Mariieta D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Mariieta D
With friends

Nie so lekker nie. Kleinigheidjies, maar basiese goed.

Ek is nie 'n mens wat regtig kla nie, maar klein goedjies daar het gekrap. By die koffie-shop waar ons ingegaan het, is geen merkbare ontvangs gewees nie. 'n Dame het by 'n tafel gesit en heel moontlik gewerk - definitief nie 'n kliënt nie. 'n Jong mannetjie het darem nader gekom, maar praat baie moeilike Engels wat mens kan verstaan. Kamer was baie, baie skoon en netjies. Daar was 'n houtdeur tussen ons en die kamer langsaan. Ons twee dames het gesels toe daar halftien die aand aan die deur geklop is. Hoe hard kan twee dames gesels en dis halftien die aand. Ons is geensins ingelig oor load shedding nie, maar het tog 'n latern in die kamer gesien, maar geen vuurhoutjies nie - en nie een van ons rook nie. Daar was soos in geen bekers om koffie of tee uit te drink nie. Die badkamer kan ook doen met 'n hak of 'n reling om handdoek of pajamas aan te hang. Behalwe vir beddegoed wat baie skoon en netjies was, is daar duidelik 'n paar tekorte en ek glo ek mag dit sê. Wil darem noem dat ene Sophie my vroegaand gebel het, maar op daai stadium het ons nog nie geweet/gesien van load shedding, koffiebekers, ensovoorts nie.

From
R640
per night, for 2 ppl
From
From R640
per night, for 2 ppl
From
R640
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 43 Queen Street, Ladismith, 6655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuiaRjjhcGdN5GtvGPHQUtUyZkKj1DC0BJCOfQacuo6dkLLqI17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R640  per night, for 2 ppl 7 5 1 5 43 Queen Street Ladismith 6655 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.496908482052 21.266602277756
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!