The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pot & Gieter Guest House | TravelGround
+30

Pot & Gieter Guest House

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 41 reviews for Pot & Gieter Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Celia G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia G
With spouse/partner

Herlaai jou batterye waar dit vol rus en vrede is.

'n Netjiese, skoon en stylvol gemeubileerde kothuis het ons verwagtinge oortref. Die ligging verseker dat 'n mens 'n pragtige uitsig op die omgewing het, maar tog binne loopafstand van al die eetplekke is. Lizet en Kobus se warm en gasvrye ontvangs maak Pot & Gieter gastehuis 'n wenner. Wens ons kon langer bly! Hierheen kom ons terug.

Pot & Gieter Guest House's response

Liewe Celia! Dit was so lekker om julle hier te hê!

Pot & Gieter Guest House
Mark V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mark V
With friends

Fantastic accommodation.

The only negative was that the geyser was turned off and we had ice-cold water the next morning and couldn't shower as it was -1 outside, we were informed that they turn it off - but forgot to check, not something a guest should worry about.

Pot & Gieter Guest House's response

Dear Mark, we did show you where to switch the geyser on, after telling you that it has been on and the water is warm, ready to shower. All our previous guests managed to switch on and off of the geyser perfectly fine.

Pot & Gieter Guest House
Marilyn W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn W
With spouse/partner

Most enjoyable.

Our hostess was extremely friendly. The accommodation was novel, rustic but extremely comfortable and the electric blankets on the bed a real treat on a cold night. The location on the outskirts of town is delightful and the horse and guinea fowl a bonus! Highly recommended. We will be back!

Morne B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
With friends

Was vriendelik verwelkom en onmiddellik tuis gevoel.

Lizet en Kobus was uitstekend en het hulle goed van hul taak gekwyt. Alles was skoon, netjies en voldoende. Vir seker nie die laaste kuier by hulle nie!

Norman S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman S
With spouse/partner

Fantastic - a great find!

Lizzie is a wonderful hostess and a pleasure to deal with. Will definitely visit again.

Irma P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma P
With spouse/partner

Tipies platteland gasvryheid, jy kan nie anders as om welkom te voel en te wil teruggaan nie.

Lizet was die toonbeeld van plattelandse gasvryheid en ons het gevoel of ons net behoort. Alles was ideaal, ons het niks gekort nie en vir 2 dae kon ons net afskakel en die stilte en skoonheid geniet.

Tania A - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania A
Family with teenagers

Wonderlik!

Pot & Gieter was van uitstaande gehalte!

Dohne B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dohne B
With spouse/partner

'n Heerlike naweek!

Wat 'n wonderlike atmosfeer en ongelooflike ligging. Die matjie by die deur moet eintlik "Welkom terug" lees, want mens kan verseker die net een keer hier kuier nie.

Gerhardus G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus G
Individual traveler

Was baie lekker en rustig.

’n Heerlike ou plekkie met die perd wat so oulik was, die huisie lyk ouerig en van sink gebou en as jy instap kan jy nie glo wat daar vir jou wag nie - die pragtigste beddens met ewe mooi en heerlike beddegoed. Die sitkamertjie en kombuis en badkamer is so mooi ingerig, dit was regtig heerlik om daar te bly en sal beslis weer gaan.

Pauline P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline P
With spouse/partner

Ideal overnight stop from KZN to Kruger National Park.

Next time we'll stay longer to explore Wakkerstroom historical and birding wetlands.

Dagmar H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dagmar H
With friends

Lovely place to stay!

Really enjoyed the atmosphere around the little place. There were a few horses in the premises. We were greeted by the family like old friends! We enjoyed our stay very much!

Yolanda D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda D
With spouse/partner

Very nice.

The accommodation is beautiful and neat. The host is very kind. The town is cute en there's a lot do to if you love nature. It's a wetland area. We just stayed over on our road trip, but would go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Die akkommodasie is baie mooi en netjies. Die gasvrou is baie gaaf. Die dorpie is oulik en daar is baie om te doen as jy 'n liefhebber is vir natuur. Dis 'n wetland-area. Ons het net oorgeslaap op ons road trip, maar sal weer terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heleen B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen B
With friends

Die beste, ligging, atmosfeer en vriendelikheid.

Sien sterre.

Riaan S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan S
With spouse/partner

Vrede vreugde en mooi natuurskoon.

Geen TV en WiFi - absoluut fantasties! Baie rustig, skoon en netjies. Jy kan die sterre uit die hemel pluk en weereens besef hoe groot God se Koninkryk is. Dankie Lizet, vir jou gasvryheid.

Shareen R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shareen R
With friends

Wonderlike verblyf op die rand van Wakkerstroom met 'n ongeëwenaarde uitsig oor die vlei en 'n gevoel van vryheid was ons wegbreekbederf.

Ons wegbreeknaweek was een van die hoogtepunte van die jaar! Lizet was 'n uitstekende gasvrou en haar aandag aan klein details was spesiaal. 'n Lekker bederf was die beskuit wat sy vir die gaste het! Die oomblik toe ons by die plaashek stop en sien dat die huisie uitkyk op die vlei (en 'n besondere sonsondergang) het ons geweet dat dit 'n heerlike rus en herlaai naweek gaan wees! Lizet se aandag aan detail en haar passie vir Wakkerstroom en haar gaste was heerlik om te ervaar. 'n Groot gedeelte van die naweek was bewolk en koel, so ons kon knus onder die kombersies sit wat sy uitgesit het. Van Pot en Gieter was dit heerlike middagstappies om die ou begraafplaas te gaan besoek en die dorpie te verken. As jy baie fluks is kan 'n mens sommer na die voëluitkykpunte toe stap, maar met dreigende reën was die motor 'n maklike uitweg. Die erf het 'n paar bankies waar jy onder die bome kan gaan sit en na die natuur en voëls luister. Die stilte en vars lug was die heel beste deel van die naweek! Dankie vir jou lekker-gesels-asof-ons-lankal-vriende-is, Lizet! Ons kuier baie graag weer by julle!

Brian S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brian S
Individual traveler

Spacious, comfortable accommodation in Wakkerstroom.

A delightful overnight stay in a restored stable. All the necessary facilities, including a pony prancing around in the garden. Lizet is a great hostess.

Allan W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Allan W
With friends

Good value for money.

I was very happy with the place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Ek was baie tevrede met die plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elissa L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elissa L
With spouse/partner

Ek kan nie wag om terug te gaan soontoe nie!

Eienaar is n gasvrou van formaat! Verblyf is mooi, rustig, netjies en skoon!

Renata W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renata W
With spouse/partner

Wonderful countryside hospitality.

Our stay was perfect. Outstanding hospitality from Lizet in a very comfortable, quiet and tastefully decorated cottage that comes with a lovely view and a short walk into town. Thank you.

Ansu R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansu R
With spouse/partner

Ons sal Pot & Gieter beslis aanbeveel.

Ons het een nag by oorgeslaap en het dit baie geniet. Die geriewe is uitstekend en die omgewing pragtig. Lizet is 'n uitstekende gasvrou. Julle sien ons beslis weer.

Hilary K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilary K
Individual traveler

Lizet was really great and happy to assist with anything.

I enjoyed the location - it was very peaceful and in a lovely setting. Calypso, the horse, was a treat.

Eduard A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduard A
With spouse/partner

It was really great staying here.

We were warmly welcomed by Lizet. We like the place's decor. Would recommend anyone to stay here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was regtig lekker om hier te bly.

Ons is baie goed ontvang deur Lizet. Ons hou van die plek se dekor. Sal enige iemand aanbeveel om die plek te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle H
With spouse/partner

Quaint and decorated in an interesting way, great views.

The owners have paid great attention to detail with the decor, which makes this an unusual and interesting place to stay. The bed is very comfortable with good quality bedding. There are doors opening from the lounge to a small patio and garden that has great views of the surrounding hills. The property is at the edge of town which means that it is quiet and peaceful, but it is a short walk to the local restaurants as well as the bird watching hides.

Christa C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa C
Family with teenagers

Verblyf was naby die natuur en vleiland. Net wat ons wou he!

Die verblyf eenheid is outentiek en het 'n baie mooi uitsig op die vleilande van Wakkerstroom. Die beddens is in een kamer dus geskik vir ouers en kinders.

Elga And Alastair Yule Y - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elga And Alastair Yule Y
With spouse/partner

Vier nagte in Wakkerstroom vir Kersfees 2018 saam met ons miniatuur Schnauzer.

Ons het vier wonderlike nagte spandeer in Pot & Gieter, 'n baie spesiale gastehuis in Wakkerstroom. Daar is soveel om te sê maar woorde kan nie regtig volle krediet gee nie. Hoogtepunte is die akkommodasie wat 'n opgeknapte skuur is met pragtige dekor, die perd, Calypso, wat ons elke oggend kom groet het en vriende gemaak het met my hond, die pragtige uitsig, die onoortreflike sonsondergange, en dan, natuurlik, die gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid van die gasvrou, Lizet. Ons kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel vir 'n heerlike en unieke wegbreekkans!

Pieter V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Pieter V
With spouse/partner

Verblyf is nie regtig troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid word bemark as troeteldiervriendelik, maar is nie. Siende dat ek met my vierpotige kinders reis moet hulle belange en veiligheid ook na gekyk word. Ek sal Pot en Gieter aanbeveel vir paartjies wat alleen reis.

Bianca K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca K
With spouse/partner

Die verblyf is uitstekend.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Die natuur is pragtig. Kamer se netheid is puik. Hul het verseker als wat 'n mens nodig het.

Marie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie B
Family with young children

Heerlik ontspanne wegbreek.

Heerlik gekuier, Lizet is 'n voorslag en vriendelike gasvrou.

Marius V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius V
With spouse/partner

Absoluut moeite werd om te verken!

Lizet het duidelik ‘n passie vir wat sy doen, sy gaan uit haar pad uit om te verseker dat ‘n mens as gas gemaklik is en alles het wat jy dalk kan benodig, voel meer as ‘n kuier as wat sy vir ons ‘n diens lewer!

Ilse E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse E

Lekker rustig.

Ons het baie lekker rustig gebly. Het ook lekker warm en snoesig geslaap. Sal Pot & Gieter enige tyd aanbeveel. Die eienaar, Lizett, is ook baie vriendelik.

Lané B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lané B
With spouse/partner

Huis weg van die huis!

Alhoewel Wakkerstroom bitter koud was en geen water gehad het nie, het ons heerlik gebly by Pot & Gieter Guest House! Daar was moeite gedoen om te vir seker ons verblyf was perfek.

Geraldine V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geraldine V
With spouse/partner

Lekker!

Die plekkie is 'n stukkie hemel. Rustig. Pragtig.

Carlien F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlien F
With spouse/partner

Lekker plaaservaring in dorp.

Groot ruimte en goeie akkommodasie. Vriendelik ontvang en na dit oor alles ingelig - selfs wat dorp betref. Was lekker ervaring.

Enalca S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enalca S
With spouse/partner

Fantasties!

Julle is die beste. Goeie werk. Hou so aan.

Daleen V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen V
With spouse/partner

Speechless.

So wonderful, peaceful, felt like home. Pot & Gieter hosts were so friendly, the views breathtaking and I would love to go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sprakeloos.

Dit was wonderlik, rustig, voel soos huis. Pot & Gieter mense ongelooflik vriendelik, die uitsig is pragtig en sal definitief weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie O

Franse sjiek met 'n prag uitsig.

Ons verblyf by Pot en Gieter gastehuis was ongelooflik. Die gastehuis is ruim, skoon en baie stylvol versier, en die uitsig oor die vleiland is asemrowend. Lizet en JJ laat mens sommer gou tuis voel en voosien aan al jou behoeftes. Sal vir seker weer by Pot en Gieter gastehuis tuisgaan.

Karien G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien G
Individual traveler

Wonderlike gasvrye mense en 'n baie gesellige blyplek.

Lizet is 'n wonderlike gasvrou en die Pot & Gieter Guest House was regtig besonders. Keurig ingerig met alles wat 'n mens moontlik kan benodig. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Nicolene A - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene A

Very quiet and comfortable.

Our experience at Pot & Gieter House was wonderful from the moment we arrived until we departed. Our hosts saw to all our needs. They were so friendly and helpful. The accommodatio nis clean, neat and comfortable. The views are breathtaking and the area and town so peaceful. This is the place to be if you want to calm down and relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en gemaklik.

Ons ondervinding by Pot & Gieter Guest House was lekker van die oomblik van ons aankoms totdat ons vertrek het. Ons gashere het na al ons behoeftes omsien. Hulle was so vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie is skoon, netjies en gerieflik. Die uitkyk is beeldskoon en die area en dorpie is so rustig. So as mens bietjie stil en rustig wil raak is dit net die plek om te kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Taryn C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Taryn C
With spouse/partner

Pragtige verblyf en ligging!

Sien sterre.

Warwick F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warwick F
With spouse/partner

Very comfortable and neat accommodation with everything needed to make your stay pleasant.

See stars.

Karen S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike bederfwegbreek!

Pot & Gieter is alles wat op hulle webwerf staan en nog meer. Die blyplek is keurig ingerig en Lizet en JJ het aan alles gedink toe hulle dit toegerus het - van die radio in die kombuis, haardroër tot brikette vir die braaier. Die pragtige uitsig oor die vlei was 'n welkome bonus. Ons sal beslis weer by Pot & Gieter bespreek.

From R1 240
per night (for 4 people)
From R1 240
per night (for 4 people)
From R1 240
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2UXuFopXkLnCydE1epNk3J7Fr6cbUrAiF2U1X59acAt9HUnVlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 240  per night (for 4 people) 41 5 1 5 Vlei Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -27.351389 30.139694
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!