Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie
Review Summary
Herman S - Feb 2021
Overall score
Amazing.
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Hi Herman,
Baie dankie vir die kompliment.
Ons waardeer dit baie.
Dit was vir ons 'n voorreg om jou te kon ontmoet.
Sien uit na jou volgende besoek!
Philip D - Jan 2021
Overall score
Lekker op 'n plaaswerf.
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Phillip, baie dankie vir jou opinie. Ons waardeer terugvoering sodat ons kan verbeter. Ek wil net stel dat elke kothuis het 'n mikrogolf en braaipan, asook buite braai geriewe. Daar is ook binne braai beskikbaar indien die weer onguur is. Dit is jammer julle het my nie gekontak nie, want dan kon ons julle dadelik gehelp het.
Naomi P - Jan 2021
Overall score
Stilte.
Kobus B - Jan 2021
Overall score
Rustig, pragtig en vriendelik.
Yaacov Francois H - Jan 2021
Overall score
Die vars lug van Potjiesrivier is baie goed vir gees, siel en liggaam!
Graham H - Jan 2021
Overall score
Quiet, peaceful, away from the world. Pleasant stay.
Gareth T - Dec 2020
Overall score
Excellent stop-over to the Garden Route.
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Good day Gareth!
Thank you so much for your kind words!
It's a pleasure meeting you and glad we could provide you with a good nights rest.
Regards
Jeane and Mariska
Jannie V - Dec 2020
Overall score
Plein en gerieflike.
Minnie E - Dec 2020
Overall score
Aangenaam.
Chandre P - Nov 2020
Overall score
Oorgeslaap op pad vanaf Pretoria na Hermanus.
Marlene P - Oct 2020
Overall score
Rustige, veilige en gerieflike verblyf
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Baie dankie vir die kompliment.
Dale F - Dec 2019
Overall score
Pragtige Karoo met vriendelike mense. Lekker uitgerus na 'n lang dag op die pad.
Francina J - Sep 2019
Overall score
Baie netjiese akkommodasie met mooi uitsig en stilte.
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Beste Francina,
Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Potjies-groete
Mariska
Helene D - Aug 2019
Overall score
Heerlike verblyf!
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Beste Helene,
Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was 'n voorreg om jul pragtige familie te kon ontmoet.
Vriendelike groete
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie
Frances D - Jan 2019
Overall score
A very pleasant overnight stop.
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Baie dankie Frankie,
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet!
Vriendelike Potjiesrivier Groete
Louis R - Dec 2018
Overall score
Mooi uitsig. Plaasatmosfeer. Gerieflik toegeruste huisie. Goeie pad en basies op die N2. 8 km vanaf Uniondale.
Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie's response
Baie dankie Louis,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Vriendelike Potjiesrivier Groete
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Kammanasie Road, Uniondale, 6460, Western Cape
- All ages welcome