Bodorp Accommodation at Pottie's Self Catering Unit | TravelGround
+8

Pottie's Self Catering Unit

3 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 3 reviews for Pottie's Self Catering Unit
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Marian A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marian A

Pottie en sy vrou Susan was van die begin van ons aankoms baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is in 'n baie klein straat met baie min verkeer.

Tydens ons verblyf het Pottie en Susan enige vraag of versoek wat ons gehad het geantwoord en was bie behulpsaam. Wanneer ons weer in George oorslaap of vakansie hou sal ons definitief van hulle plek gebruik maak. Susan en Pottie is puik mense en het ons tyd in George baie lekker gemaak.

Philip W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip W
On business

Voel soos jou eie tuiste.

Baie vriendelik en behulpsaam. Voel of mens die eienaars al jare ken. Plek is baie skoon en het meer as al die benodigdhede. Sal beslis weer soontoe gaan.

Natasha M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha M
With friends

Good value for money.

Fantastic service and hospitality. Very friendly reception and treatment throughout our stay at Pottie's. Amenities were all there and the living area was neat and spacious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Fantastiese diens en gasvryheid. Baie vriendelike ontvangs en behandeling regdeur ons verblyf by Pottie's. Geriewe was alles daar en die wooneenheid was netjies en ruim.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pottie's Self Catering Unit's response

Baie dankie liewe Natasha, dit was 'n voorreg om jou en jou vriendinne te kon ontmoet. Vertrou dat ons julle weer hier sal ontmoet en onthaal.
Vriendelike groete
Pottie en Susan

Pottie's Self Catering Unit
From R750
per night (for 4 people)
From R750
per night (for 4 people)
From R750
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Moerbei Avenue, Bodorp, George, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA630221f3ff6670cd9c0b3aec1bcc8016de849d8843474ac4109e8097a94f222d5075bf4fdd7d1bcedeb0f5c316c531c0e1bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 4 people) 3 5 1 5 5 Moerbei Avenue Bodorp 6529 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.949327415907 22.465627629369
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com