Premier Hotel O.R. Tambo
Hotel • 73 Gladiator Street, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng
Overall Review:
Average rating of 8 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dittmar B - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dittmar B
With spouse/partner
One would expect that type of service in the area where it is located.
Then again it is next to an international airport so perhaps it should measure up.
Frans H - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Frans H
With spouse/partner
Baie ruim en goed ingerig, sal definitief aanbeveel.
Die hotellughawe-shuttle 'n baie welkome gesig na 'n lang vlug. Die Premier Hotel was 'n baie goeie keuse met alles wat ek benodig het. Baie lekker bed, stort en uitstekende ontbyt.
Frikkie En Blanche B - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Frikkie En Blanche B
With spouse/partner
Netjiese en aangename verblyf tydens OR Tambo internasionale lughawe besoek.
Die verblyf was presies soos in die webtuiste se gegewens weergegee. Maklik om per GPS te bereik en naby aan lughawe. Die ontbyt was goed en aanpasbare tye. Alhoewel ons dit nie nodig gehad het nie, is die 24 uur kamerdiens en bediening baie gerieflik indien jy laat vanaf lughawe vertrek. Sal weer daar oornag indien nodig.
Jeanette K - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jeanette K
With spouse/partner
Beste verblyf naby O.R. Tambo.
Ek kan nie 'n enkele negatiewe aanmerking maak oor ons verblyf nie. Dit was jammer dat ons net een aand kon oorbly, maar ons moes 'n ander vlug haal die volgende oggend. Alles was wonderlik, baie vriendelike personeel, mooi gerieflike kamer met baie lekker bed en uitsonderlike ontbyt. Die pendeldiens is ook uitstekend na en van die lughawe. Volgende keer sal ek twee of drie dae bespreek om dit ten volle te kan geniet.
Jolanda M - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jolanda M
Family with teenagers
Goeie ervaring.
Heerlike ruim kamers met lekker kos by restaurant. Goeie diens.
Alt L - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alt L
With spouse/partner
Was baie lekker dankie.
Hulle kan net verbeter by ontvangs, nie te vriendelik nie.
Madelaine L - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Madelaine L
On business
Baie professioneel en netjies.
Dit was baie skoon en netjies, die ontbyt was baie regtig en ek kan die hotel enige tyd aanbeveel.
Wynand S - Oct 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wynand S
With spouse/partner
Gerieflik, stil en dit het aan ons behoeftes voldoen.
Al was ons net een aand daar, was dit baie gerieflik omdat dit so naby aan die lughawe is. Kamer was baie netjies en hulle kos het 'n groot verskeidenheid gebied. Personeel is baie vriendelik.
Guests that viewed Premier Hotel O.R. Tambo also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |