President Brand Str Flat
Review Summary
Marietjie S - Nov 2017
Overall score
Verblyf nie sleg nie, maar geen wasbak, moet buite water kry en was, braai gedeelte nie skoon nie, kon nie braai nie.
Esther E - Jan 2017
Overall score
Was very nice, just a bit dark if you go into the flat at night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker, was net baie donker as jy saans ingaan na woonstel.
Was bietjie onveilig saans om na woonstel toe te gaan. Verder het ons lekker gebly. En die feit dat ons nie besoekers mag ontvang het nie, was baie sleg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie D - Sep 2014
Overall score
Die verblyf is baie lekke en privaat met alle geriewe.
Pieter P - Oct 2011
Overall score
It was great loved it, we will came back Thank you!
Betta H - Apr 2011
Overall score
Stil omgewing, gerieflik vir oornag
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 3 Pres. Brand Street, Despatch, 6219, Eastern Cape
- All ages welcome