10% off Get 10% off on stays that are 7 nights or longer. This special is always valid.
Pretoria East Accommodation at PTA East Guest Rooms | TravelGround
+23

PTA East Guest Rooms

Review Summary

4.6 out of 5from 17 reviews for PTA East Guest Rooms
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.2/5
Marietjie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie V
With friends

Baie netjies, personeel baie vriendelik.

Regtig oulike huislike omstandighede. Al wat kort is lugversorgers in kamers. Die ontbyt is puik.

Elize B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
With spouse/partner

Clean, tidy and homey.

We will use the guesthouse again at any time. Very clean and staff excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en huislik.

Ons sal enige tyd weer gebruik maak van die gastehuis. Baie netjies skoon en personeel puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Goed geleë.

Ons het slegs een nag oornag, want ons was daar vir Afrikaans is Groot 2018. Die gastehuis is baie naby die Sun Arena en dus ideaal geleë. 'n Lekker stewige ontbyt was in die prys ingesluit. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Lu C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lu C
With friends

Sien sterre.

Personeel baie vriendelik en heerlike ontbyt.

Marilize D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marilize D
With friends

Hospitality.

Very good service. Friendly staff. Safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid.

Baie goeie diens. Vriendelike werkers. Veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

PTA East Guest Rooms's response

Goeiedag Marilize,

Dankie vir u terugvoer, ons is bly u het die verblyf geniet.

Hoop om u gou weer te sien.

Groete,
Jennie Nelson

PTA East Guest Rooms
Stephanie O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie O
With friends

Excellent stay and would definitely come back.

We were dancers in the recent SA Tattoo over the weekend so needed a place to stay. The 2 ladies running the guest house, Patty & Aggie, made us feel welcome from the beginning. The Room was clean and extremely comfortable. Patty and Aggie were on hand to help with anything and breakfast was delicious. The ladies even went out of their way to cater for my friend who was vegan, giving her a great breakfast! The guest house was also a really short Uber or walk from the shopping centres and Time Square. Would definitely stay there again!

PTA East Guest Rooms's response

Dear Stephanie,

Thank you for the kind comments. We are very proud of our 2 hosts! I will convey the compliment to them.

Kind regards,
Jennie Nelson

PTA East Guest Rooms
Estelle Z - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle Z

Baie lekker vriendelik ontvang, net wat ons nodig gehad het.

Baie baie lekker gebly, ons was baie gasvry ontvang, welkomdrankies was gereed, ons was rondgewys deur 2 wonderlike dames, ons kamer gewys, als netjies, ontbyt op tyd bedien soos ons bestel het.

PTA East Guest Rooms's response

Beste Estelle,

Baie dankie vir heirdie boodskap, ek is so bly julle het dit geniet. Ons sal altyd ons bes probeer!

Lekker dag vir jou.

Groete,
Nicole Seymore

PTA East Guest Rooms
Donato K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Donato K
With friends

Baie welkom gevoel, dankie.

'n Baie netjiese plek en die mense laat 'n ou baie welkom voel. Sal definitief weer kom kuier.

Adéle H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adéle H
With friends

Neat, nice and satisfied.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, lekker, tevrede.

Sien gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marna P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marna P
With friends

Baie vriendelike staf.

Baie vriendelik ontvang en goeie waarde vir geld.

Margo U - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Margo U
On business

Vriendelike diens, lekker ontbyt, gemaklik.

Die verblyf was skoon en netjies, die parkering was net 'n probleem en daar was ook nie 'n spieël in die badkamer nie en ook nie 'n haardroër in die kamer soos gesê daar sal wees. Verder is dit nie 'n slegte gastehuis, met klein aanpassings kan dit net beter wees.

Jan-willem M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jan-willem M
With spouse/partner

Thanks to the host, Bettie, accommodation is a positive experience.

The room is very small for accommodation longer than 2 days. Kettle cord to short you have to put it on the ground. Shoer/toilet good but needs a sliding door for privacy. As I'm Afrikaans channel 144 would have been nice instead of all the sports channels. Bettie's presence and committedness is phenomenal. Everything on time clean, tidy, and it felt as if the success of the accommodation is intimately connected with her person. Owners should be thankful having her in their employ.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasvrou Bettie veroorsaak dat mens die verblyf positief ervaar.

Kamer baie klein vir verblyf langer as twee dae. Ketel se koord te kort en ketel moet op grond geplaas word om te gebruik. Stort/toilet goed maar kort net 'n skuifdeur vir privaatheid. As Afrikaanssprekende sal kanaal 144 baie beter byvoeging wees as die klomp sportkanale soos huidiglik. Die teenwoordigheid en toewyding van Bettie is fenomenaal. Alles op tyd, skoon, netjies en my gevoel is dat die sukses van die verblyf lê in die feit dat Bettie Bettie is. Eienaars is gelukkig om so 'n gasvrou te kan hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J
With spouse/partner

Dankie, dit was baie gerieflik.

Sien sterre.

Juliet J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliet J
With spouse/partner

Fantastic!

We were 12 people. The woman working there (Patty) is probably the friendliest person I have ever met. She went out of her way to be helpful. I just wanted to pack her and take her home! I would definitely recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons was 12 mense gewees. Die vrou wat daar werksaam is (Patty) is seker die vriendelikste persoon wat ek nog teëgekom het. Sy het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees. Ek wou haar net inpak en huis toe vat! Ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alida V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Alida V
Individual traveler

Ontbyt was heerlik!

Net jammer mens moet badkamers deel.

PTA East Guest Rooms's response

More,
Baie dankie vir die boodskap ek waardeer dit.
Ons is besig om extra badkamers aan te bou. Ek vra om verskoning vir enige ongerief.

PTA East Guest Rooms
Lize P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Lize P
Individual traveler

Dit was aangenaam maar heeltemal te duur vir wat aangebied word.

Ontvangs was baie vriendelik en fasiliteite baie netjies en skoon. Dit is net heeltemal te duur vir wat aangebied word. Daar is geen lugversorging nie, net 'n waaier wat alles in die kamer rondwaai. Daar is geen ketel, koffie, tee, melk en suiker in die kamer nie . Daar is nie 'n en suite-badkamer nie. Vir bykans R600 per nag voel ek dis nie onderhandelbaar nie. Ek oornag in Potchefstroom teen R350 per nag in weelderige ten volle toegeruste kamers. Ek sal van Pretoria East Guest Rooms gebruik maak teen R250 per nag. Dis nie meer werd as dit nie.

Anthony T - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony T
On business

Waarde vir geld vriendelike gasvryheid.

Sal die verblyf aanbeveel vir besigheidspersone wat gemaklike vriendelike oornagplek soek teen 'n baie bekostigbare tarief. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens. Dankie sal enige tyd weer van jul gebruik maak.

was R790
From R711
per night (for 2 people)
was R790
From R711
per night (for 2 people)
was R790
From R711
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 277 Beth Duncker Street, Garsfontein, Pretoria East, 0060, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYzNjYzBhLTFjOGYtNDYxZi1hNjNlLTU2NWNjNDRjNDJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R790, now From R711  per night (for 2 people) 17 5 1 5 277 Beth Duncker Street Garsfontein 0060 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.794235 28.287669
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com