The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pretplaas Akkommodasie | TravelGround
+16

Pretplaas Akkommodasie

67 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 67 reviews for Pretplaas Akkommodasie
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Heinrich T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich T
With spouse/partner

Lekker plaasatmosfeer.

Pretplaas is regtig ideaal as jy wil wegbreek vanaf die besige stad, my vrou en dogtertjie het dit regtig baie geniet, die plaas atmosfeer was idillies. Dis baie rustig, ek sal enige tyd weer terug gaan. Baie dankie aan Sonica en haar man vir hulle gasvryheid.

Munita D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Munita D
Individual traveler

Veilig, netjies, gerieflik, waarde vir geld, puik diens!

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help - regtig dankie!

James S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James S
With spouse/partner

Skoon en netjiese plek.

Skoon, netjiese, rustige plek.

Hannes B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes B
With spouse/partner

Lekker plek om te oornag om Oudtshoorn te verken

Die plek is pragtig en die netheid was uitstaande.

Ria P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ria P
Individual traveler

Het net een nag geslaap.

Teleurstellend, dit was nie baie netjies nie.

Pretplaas Akkommodasie's response

Dis altyd n pyl in my hart as n gas ontevrede is, hopelik lees toekomstige gaste al die vorige resensies vir my plek ook. Probeer altyd ons bes.

Pretplaas Akkommodasie
Berenice V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berenice V
With spouse/partner

Die wegbreek was lekker.

Die naweek was baie lekker en rustige atmosfeer. Miskien kan daar net so 'n wasskottel gesit raak vir die skottelgoedjies. Wil nie altyd mense steur nie. En 'n strykyster. Bietjie afstofwerk vooraf. Baie baie dankie.

Charnelle N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charnelle N

Rustig.

Privaat, rustig, skoon en aangenaam.

Karlien G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien G
With spouse/partner

Baie lekker plek.

Skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelike en behulpsaam. Baie oulike plek. Vriendelike diens en baie bekostigbaar. Sal enige tyd weer terug gaan.

Monique S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique S
Individual traveler

Nice place, nice person I meet there.

It was very nice there, I will like to stay there anytime again.

Claudette B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudette B
With spouse/partner

Als fantasties.

Annemarie vriendelik en sal definitief weer gaan.

Lizette M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette M
With spouse/partner

Gemaklike, gerieflike verblyf.

Die eienaar het vroegtydig die ligging van die verblyf gestuur en ons kon dit sonder enige moeite bereik. Die perseel is troeteldiervriendelik. Die akkommodasie is ruim, goed ingerig en baie gerieflik. Ons beveel dit beslis aan.

Mike C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mike C
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en diens.

Sien sterre.

Erik O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik O
With spouse/partner

Pret op die plaas in die dorp.

Baie netjies en gerieflik. Die gasvrou was baie behulpsaam en het alles moontlik gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Delray D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delray D
With spouse/partner

Baie rustig, netjies en diere altyd pluspunt.

Die kamer netjies en skoon. Privaatheid is genoeg. Was lekker om tyd saam diere te spandeer wat 'n mens nie daagliks teëkom nie.

Rina V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina V
Individual traveler

Huislik.

Plaasdiertjies, prettige kuikentjies!

Franciske M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franciske M
On business

Netjies, gerieflik, vriendelik ontvang.

Verblyf by Pretplaas is altyd aangenaam. Ons word vriendelik ontvang, kamer is skoon en gerieflik, alles wat nodig is, parkeerplek is gerieflik, asook hek en afstandbeheer.

Deserie A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deserie A
Individual traveler

Fantasties. Eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Heerlike rustige atmosfeer.

Ilse V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse V
With spouse/partner

Heerlik, veilig en rustig.

Dit was heerlik, so 'n plaas gevoel in die middedorp.

Thys G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys G
With spouse/partner

The owner and animals was very good.

Room was nice and private. Will sleep over again.

Jennette V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennette V
With spouse/partner

Pragtig netjies en vriendelike mense

Ons is baie vriendelik gegroet en hulp aangebied. Die plek is baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorslaap.

Marilize V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize V
With spouse/partner

Vriendelike mense en gerieflike akkommodasie.

Goeie verwysing vir restourant ontvang. Eienaar was baie akkommoderend tydens kragonderbrekings.

Jacqueline V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline V
With spouse/partner

Comfortable and value for money.

Hostess was very friendly and made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en waarde vir geld.

Gasvrou was baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel L
Family with young children

Fantastiese waarde vir geld.

Alles was baie netjies en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Vriendelike ontvangs. Ons 5 jarige seuntjie het dit verskriklik geniet van die hoenders tot die perde. Kamer is netjies en badkamers mooi skoon. Kamer bevat alles wat benodig word vir 'n lekker verblyf. Ons sal definitief weer gebruik maak van Pretplaas.

Johan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Individual traveler

Onvergeetlik!

10 uit 10 vir gasvryheid, netheid en waarde vir geld. Julle sal my weer sien!

Manikum G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Manikum G
With spouse/partner

Hosts were pleasant and very accommodating as my wife was not well.

We had a pleasant stay overnight. It was Christmas Day and the hosts shared with us some excellent braaied snoek. She also directed us to the pharmacy to get medication for my wife who was suffering with her swelling feet. We had safe undercover parking overnight. Well worth an overnight stay.

Dalene T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene T

Fantasties.

Baie rustige area. Ons is baie vriendelik ontvang en deur die 2 eenhede geneem sodat ons vertroud kan wees met wat waar is en hoe alles werk. Eienaars is baie vriendelik en die 2 woef kinders op die erf is baie vriendelik en goed gemanierd. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Mathiilda J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathiilda J
With spouse/partner

Awesome.

On arrival we were welcomed with a friendly smile. I think we booked the room with the single beds. But on arrival our host gave us the room for a married couple with no extra cost which was awesome. Place were neat and tidy. My hubby is a neat freak. The place was awesome. Pity we could not stay a little longer. We will definitely recommend it to friends and family.

Collin S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Collin S
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Naby restaurante, toeristeplekke, gasvrou baie akkommoderend en vriendelik, vriendelike honde, katte.

Tania D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania D
With spouse/partner

Gerieflike, skoon en veilige verblyf met uitstekende diens en vriendelike ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Sonika en gemaklik laat voel. Die verblyf was baie gerieflik in 'n baie rustige en stil omgewing wat baie welkom was na die lang dag op die pad. Die eenhede is silwerskoon met gemaklike toegang en veilige parkering. Ek kan dit beslis aanbeveel en sal graag weer daar oornag wanneer ons weer in daai rigting ry. Baie dankie Sonika dat jy jou rustige en mooi omgewing met ons gedeel het. Dankie ook vir jou goeie diens ten opsigte van ons bespreking, aanwysings en al die ekstras.

Magda K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With spouse/partner

Very nice stay, nice people. However, space just needs a little cleaning under the beds, under the microwave and nooks.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, gawe mense. Plekkie kort egter net 'n lekker skoonmaak onder die beddens, onder mikrogolf en hoekies.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilma V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Baie vriendelik ontvang. Lekker geslaap na 'n lang rit. Skoon en netjiese plek.

Karlien B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien B
With spouse/partner

Netjiese, goed toegeruste plekkie.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar, Sonica. Die plekkie was baie netjies en is goed toegerus. Dit voel asof jy op die plaas is in die middel van die dorp! Sal dit definitief aanbeveel en ons sal weer gebruik maak daarvan.

Jacques R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques R
With spouse/partner

Lovely affordable accommodation in the heart of Oudtshoorn.

Lovely affordable accommodation in Oudtshoorn. Rooms were comfortable and neat. Lovely farm atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike bekostigbare verblyf in die hartjie van Oudtshoorn.

Heerlike bekostigbare verblyf in Oudtshoorn. Kamers was gerieflik en netjies. Heerlike plaasatmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shalako Navae J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shalako Navae J
Family with teenagers

Worth it!

Pretplaas was very nice. The people were very hospitable.

Brendan O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brendan O
With spouse/partner

Best accommodation in Oudtshoorn.

We have been using Pretplaas Akkommodasie in Oudtshoorn for 3 years in a row and definitely recommend them. Sonika and team is very friendly and helpful and even chopped our wood for a braai after a long day's trip from Pretoria. For sure, go there again next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste verblyf in Oudtshoorn.

Ons het nou al vir 3 jaar in 'n ry van Pretplaas Akkommodasie in Oudtshoorn gebruik gemaak en beveel hulle definitief aan. Sonika hulle is baie vriendelik en behulpsaam en het selfs vir ons hout gekap vir 'n braai na 'n lang dag se reis vanaf Pretoria. Gaan vir seker weer volgende jaar daar 'n draai maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
With spouse/partner

Baie aangenaam en gasvry.

Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang en was baie aangenaam verras met die verblyf wat ons aangebied is. Dit was voorwaar baie lekker om hier te oornag en die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam. Indien ons weer in Oudtshoorn oornag sal dit beslis hier wees indien daar behuising beskikbaar is. Baie dankie aan Pretplaas.

Dedre E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dedre E
Individual traveler

Pragtige tuine, netjiese akkommodasie, vriendelike eienaar.

Sien sterre.

Jolene K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene K
With spouse/partner

Baie oulik!

Sal vir seker weer kom kuier.

Lezaan G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezaan G
Family with teenagers

Unbelievable place and people.

Would recommend it to anyone. The place and people were unbelievable. You don't want to go home!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike plek en mense.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die mense en die plek is en was ongelooflik. 'n Mens wil nie huis toe gaan nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Debbie P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie P
With spouse/partner

Dit was fantasties, rustig en net wat ons nodig gehad het.

Pretplaas akkommodasie was fantasies. Die omgewing was rustig, skoon, kon lekker runs na 'n besige week by die werk. Sal enigiemand aanraai om Pretplaas Akkommodasie te gebruik, want hulle pryse is baie redelik en bekostigbaar. Baie dankie vir n rustige naweek by Pretplaas.

Marietha V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha V
With spouse/partner

Lovely, quiet place to stay at. Exactly what we expected.

This is really value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike stil plek om te bly. Presies wat ons verwag het.

Hierdie is werklik waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris H
With spouse/partner

Fantastiese diens en waarde vir geld.

Sonica is 'n baie vriendelike en goeie gasheer. Dit is waarde vir geld.

Karel B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel B
With spouse/partner

Very good value for money. Neat, clean and good location.

Very nice place. Will definitely go there again if I am in Oudtshoorn. Owners are very pleasant and helpful. Perfect place to stay. Affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld. Netjies, skoon en goeie ligging.

Baie lekker plek. Sal definitief weer soontoe gaan as ek in Oudtshoorn is. Eienaars is baie aangenaam en hulpvaardig. Perfekte plek om te oornag. Bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
Family with teenagers

Baie netjies, vriendelike mense, perfekte ligging!

Het heerlik gebly, baie dankie. Puik waarde vir geld met alles wat nodig is.

Christa B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B
With spouse/partner

Ongelooflike rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs.

Wat 'n lieflike plekkie om te bly. So veilig dat ons met 'n oop deur kon slaap om Oudtshoorn se hitte te oorleef.

Christel F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel F
Family with teenagers

Pleasant.

Clean neat and for sure value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Skoon netjies en vir seker waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette O
With friends

Outstanding.

The hospitality and neatness of the units at Pretplaas was wonderful. We wil recommend Pretplaas to anyone. We are on our way back to PE and we will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Die gasvryheid en netheid van die eenhede by Pretplaas is uit die boonste rakke. Ons sal Pretplaas vir enige iemand aanbeveel. Ons is op pad terug PE toe en ons gaan weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hantie P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hantie P
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Gerieflik en netjies met 'n rustige atmosfeer. My aanbeveling is 'n dubbelbed-opsie en 'n lugversorger.

Adriana S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adriana S
With spouse/partner

Excellent value for money!

The accommodation is clean and tidy and very comfortable. It is also away from the noise of the centre of town and has a very quiet farm atmosphere, without having to drive unnecessarily far to shops or restaurants. The owners are very friendly and helpful. The lapa and the pool is a pleasant bonus. For the price of the accommodation it is excellent value for money and we strongly advise it and decided is as four-star accommodation. A full DStv package and air-conditioning would, in our opinion, make the accommodation five-star, but then unnecessarily require a higher rate. However, the fan in the room was quite sufficient for the 39-degree temperature of the two days we stayed there. There is also a heater for the cold Karoo evenings. We will undoubtedly book it again in the future and will not even look further than Pretplaas.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld!

Die verblyf is skoon en netjies en baie gemaklik. Dit is ook uit die geraas van die onmiddellike middedorp uit en 'n baie rustige plaasatmosfeer, sonder dat mens onnodig vêr hoef te ry na winkels of restaurante toe. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die lapa en die swembad is 'n aangename bonus. Teen die prys van die akkommodasie is dit uitstekende waarde vir geld en ons beveel dit sterk aan as beslis vierster-akkommodasie. 'n Vol DStv-pakket en lugversorging sou die akkommodasie in ons opinie vyfster maak, maar dan onnodig 'n hoër tarief noodsaak. Die waaier in die kamer was egter heeltemal voldoende vir die 39 grade-temperatuur van die twee dae wat ons daar gebly het. Daar is ook 'n verwarmer vir die koue Karoonagte. Ons sal sonder enige twyfel in die toekoms weer daar bespreek en nie eers verder as Pretplaas soek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adri D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
With spouse/partner

Rustige en gerieflike uitspanplek naby winkels en restaurante.

Die eienaars is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die honde en katte is net so vriendelik! Die akkommodasie was ruim, skoon en netjies. Die dekor is smaakvol. Die vars melk en gebottelde water was 'n aangename verrassing. So ook die beskuit! Pretplaas is stapafstand van verskeie restaurante. Die tuin voor die eenheid is skaduryk en bied 'n koele lafenis.

Pieter V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Vir ons doel was dit meer as genoeg. Het nie kos gemaak nie, maar daar is nie 'n kombuisgedeelte nie. Gaan wel nou ingerig word. Netjies en voldoende vir wat ek soek.

Pauline D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline D
With spouse/partner

Beautiful place with friendly owners/ hosts.

Pretplaas is for individuals that would like some quiet time, tranquillity in a stunning setting. It is a safe environment and if your an animal lover you will definitely enjoy the farm life. It's a place I would definitely go to again.

Carina D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina D
With spouse/partner

Veilige oase met vriendelike ontvangs en diens.

Ons was baie verras met die kreatiwiteit van die eienaar en geselligheid van die kamer en het niks meer nodig nie. Is ook kindervriendelik en die hondekinders se vriendelikheid het die kersie op die koek gesit!

Riana B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana B
With spouse/partner

Baie rustige omgewing, amper plaasgevoel en tog is die akkommodasie in die dorp.

Ongelooflike vriendelike en omgee-gasheer en -vrou gehad. Baie lekker gebly. Baie dankie julle, ons sal weer by julle oorslaap.

Charlotte F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte F
With friends

Dit is jou huis weg van jou huis!

Dit was waarlik die gevoel van by my huis wees, maar ook weg van my huis. Hulle is so vriendelik en laat jou regtig tuis voel. Ongelooflik stil, maar tog ook in die dorp. Jy is naby aan alles. Die plekkies is baie netjies en skoon en ek sal dit enige tyd aanbeveel! Sal definitief weer daar bespreek.

Anton U - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton U
With spouse/partner

Gemaklike verblyf.

Baie netjiese verblyf wat goed geleë is.

Adri Z - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri Z
With spouse/partner

Teleurgesteld.

Daar was 'n ou, harde stuk mince-vetkoek in mikrogolfoond toe ons take-aways wou opwarm. Braai-area was ook nie skoon nie, ingang na ons eenheid was ook baie stowwerig. Geen mop om vloere mee skoon te maak nie. Moes ons koffiebekers en glase in badkamer was, wat glad nie higiënies is nie. DStv het net SABC 1, 2, 3 en eTV gehad.

Pretplaas Akkommodasie's response

Ek is baie jammer dat die gas teleurgesteld was. Ons sal strewe om in die toekoms net nog beter diens te lewer.

Pretplaas Akkommodasie
Esther Z - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther Z

Fantasties

'n Veilige rustige plekkie met alles wat jy nodig het.

Carina W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina W
With spouse/partner

Awesome en lekker.

Namens my broer en sy vrou, lekker plekkie sal weer daar bly vir 'n oorslaap vanaf Pretoria .

Jan P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan P
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie stil omgewing, plaasatmosfeer en swembad om in af te koel.

Hilbert F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilbert F
With spouse/partner

Mees vriendelikste mense, elke oomblik geniet!

Dit was ongelooflik hoe wildvreemde mense jou so welkom laat voel. Hulle plekkie is werklik 'n siele-rus-plekkie! Awesomeness!

Sharon S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon S
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet.

Ons het by Pret Plaas gebly op pad Kaap toe vir 2 aande. Ons het dit baie geniet. Sonica en haar man is twee awesome mense. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Hulle gaan uit hul pad om mens gemaklik en tuis te laat voel, sonder om lastig te wees. Twee vriendelike en hardwerkende mense. Die kamer is skoon en netjies. Ons het die aand van 7 Desember ook daar oorgeslaap. Geboek deur my dogter. Al wat ek kan sê, is ek kan enige iemand aanraai om daar oor te bly.

Joe D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe D
With spouse/partner

Kuier baie lekker, mense gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.

Baie mooi en netjies. Laat jou baie tuis voel. Baie behulpsaam. Baie vriendelik. Kyk uit waar hulle jou kan behulpsaam wees. Baie geniet en sal weer van hulle gebruik maak.

Sharon C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon C
With spouse/partner

Fantastic.

Beautiful farm atmosphere. Quiet. Friendly service. Hospitable. The room is absolutely stunning and everything one needs. It was really fantastic, I can't wait to go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties

Pragtige plaasatmosfeer. Rustig. Vriendelike diens. Gasvryheid. Die kamer is absoluut stunning en alles wat 'n mens nodig het. Dit was regtig fantasties, ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coenie T - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie T
Individual traveler

Very peaceful, quiet area even though it is in town.

Prior communication by host before arrival about arrival time and friendliness was a nice bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en stil omgewing, alhoewel binne die dorp.

Vooraf kommunikasie van die gasvrou oor my aankoms tyd en vriendelikheid was 'n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elma L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elma L
With spouse/partner

Peaceful farm atmosphere - just what tired travellers need.

Very neat place. Everything was very clean and comfortable. Definitely a place we'll recommend to our friends. Thanks for the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plaas-atmosfeer - net wat moeë reisigers nodig het.

Baie netjiese plek. Alles baie skoon en gerieflik. Beslils 'n plek wat ons aan al ons vriende sal aanbeveel. Baie dankie vir gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Laurence N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurence N
With spouse/partner

Pleasant and we will stay there again.

Very neat and comfortably furnished. We felt safe and there is also safe parking. Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en sal weer daar oorbly.

Baie netjies en gerieflik ingerig. Ons het veilig gevoel en daar is ook veilige parkering. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R490
per night (for 2 people)
From R490
per night (for 2 people)
From R490
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbgBjUMlxykRzFsLPEzYDgLncRa4QLI2fucNtXyEvoyIyiy9Mgf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R490  per night (for 2 people) 67 5 1 5 80 Victoria Street Oudtshoorn 6625 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.579526199232 22.203521077385
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!