The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Prickly Pear House | TravelGround
+27

Prickly Pear House

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 11 reviews for Prickly Pear House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Annalize B - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize B
With friends

Fantastic!

Our stay was wonderful. The host was very friendly and stayed in touch with us while we were travelling as well as during our stay. Everything was of the highest quality. We cannot wait to go back. By far the best accommodation in town.

Prickly Pear House 's response

Best Annalize,
Thank you very much for staying with us. We are so happy to know you enjoyed your stay at Prickly Pear.
You’re always welcome back.
Prickly Pear Regards,
Sophia

Prickly Pear House
Ilse P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse P
Family with young children

Ons het ons kuier baie geniet. Ek sal weer gebruik maak van Prickly Pear sou ek weer in Murraysburg tuis gaan.

Prickly Pear is 'n pragtige gastehuis, daar is als wat jy nodig het. Ek sal definitief weer gebruik maak van Prickly Pear se dienste. Prickly Pear is 'n puik gastehuis.

Prickly Pear House 's response

Liefste Ilse
Ons is harte is so gelukkig om te weet dat julle jul akkomodasie by ons geniet het! Julle is altyd welkom.
Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear House
Deidre S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre S
With friends

Baie lekker gekuier.

Pragtige plek. Baie netjies en vriendelike gasvrou. Dit was baie koud toe ons aankom in Murraysburg maar die huis was lekker warm. Gaan beslis weer terug.

Prickly Pear House 's response

Liefste Deidre
Baie dankie dat julle Prickly gekies het. Dit laat ons hart warem klop as ons gaste hul verblyf geniet het. Julle is altyd welkom.
Prickly Pear Groete

Prickly Pear House
Riana V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

Netjies en modern.

Prickly Pear House is onlangs opgedateer en dit lyk werklik net soos op die foto's. Dis 'n groot verrassing om te sien wat daar vermag is met 'n ou plekkie. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en was die hele tyd met ons in kontak. Ons het aandete geniet en dit was 'n groot bord kos wat ons nie kon klaar eet nie.

Prickly Pear House 's response

Goeidag Riana
Vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is so dankbaar dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is altyd welkom.
Prickly Pear Groete

Prickly Pear House
Daneel R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daneel R
Individual traveler

Uitstekende diens, Sophia is 'n juweel en haar gasvryheid is ver bo verwagting.

Sophia doen regtig baie moeite om alles so aangenaam moontlik te maak vir haar gaste.

Prickly Pear House 's response

Hello Daneel,

Dit was lekker om jou te verwelkom by ons! Jy is altyd welkom.

Groete Sophia

Prickly Pear House
Lize G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize G
On business

Baie lekker gebly. Netjies, skoon en alles wat nodig is.

Verblyf was uit die boonste rakke.

Prickly Pear House 's response

Hallo Lize

Baie dankie vir jul terugvoering. Dit laat ons hart warem klop om te weet gaste geniet Prickly Pear. Julle is altyd welkom.

Prickly Pear Groete
Sophia

Prickly Pear House
Karen V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen V
With friends

Dit was baie mooi, skoon en netjies.

Diens was uitstekend, warm water het probleme gegee en eienaar het uit haar pad gegaan om dit op te los.

Dirk H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Dirk H
With spouse/partner

Geen aircon teen die hitte.

Mikrogolf met maande se ou vrot kos. Dit was baie erg.

Jan W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan W
With spouse/partner

Pragtige en netjiese wooneenheid volledig toegerus met gasvrye ontvangs.

Sien sterre.

André M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André M
With spouse/partner

Very friendly hostess and pleasant stay.

Friendly and hospitable reception. Good and fully equipped cottage with a special eye for detail. Sophia's dinners and breakfast stand out above. We can definitely recommend this accommodation at Murraysburg.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike gasvrou en aangename verblyf.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Goed en volledig ingerigte huisie met 'n besondere oog vir detail. Sophia se aandetes en ontbyt staan kop en skouers uit bo die gemiddelde. Ons kan hierdie verblyf op Murraysburg sonder twyfel aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Prickly Pear House 's response

Beste André en gade,

Sulke mooi terugvoer laat my hart warm klop! Vreeslik baie dankie vir die ongelooflike voorreg wat ons gehad het om julle te kon akkommodeer. Ek hoop ons paaie kruis weer!

Liefde,
Sophia

Prickly Pear House
Ian V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian V
Family with teenagers

Wat 'n verrassing!

"Don’t judge a book by its cover" is só waar wat hierdie plekkie aanbetref. Ons al 4 se monde het oopgeval toe die huisie se deur oopgaan. Elke vertrek is prentjiemooi met alles wat jy mag nodig hê. Ons het so lekker oornag, baie dankie vir jou uitsonderlike gasvryheid, Sophia! Jou soort is skaars. Kan nie wag om die volgende fase te sien nie, want ons sál weer hier bly.

Prickly Pear House 's response

Beste Helene
Vreeslik baie dankie vir die pragtige boodskap rakende Prickly Pear Gastehuis. Ons geniet werklik elke liewe gas wat ons ontmoet en by ons inboek. Baie dankie vir die pragtige mense wat julle is, weet julle is baie welkom om enige tyd weer te kom. Dit was Prickly Pear se voorreg om julle as gaste te hê.
Baie liefde en groete
Sophia

Prickly Pear House
From R850
R850 R765
per night, for 2 ppl
From R850
R850 R765
per night, for 2 ppl
From R850
R850 R765
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Darling Street, Murraysburg, 6995, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHk7gN0vQI7QsUaV7kn7o5mGSbAGz9jf6fpQFk5RuFyzwLQ6yZa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, now From R765  per night, for 2 ppl 11 5 1 5 19 Darling Street Murraysburg 6995 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -31.960742441834 23.761697896602
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!