The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Protea Guest House | TravelGround
+63

Protea Guest House

54 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 54 reviews for Protea Guest House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.3/5
Vicky K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky K
Individual traveler

Privaat, stil, mooi uitsig en baie gerieflik. Bekostigbaar.

My besprekings stel nòòìt teleur nie. So lekker om nog 'n diens in Suid-Afrika te ontvang wat soveel waarde vir geld gee en so betroubaar is. As enkelvrou voel ek veilig by julle. Baie baie dankie!

Protea Guest House's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n groot plesier om jou hier te he.

Protea Guest House
Karen K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen K
Individual traveler

Lovely, tranquil accommodation in a safe area.

It was wonderful to enjoy breakfast on my own private deck. The path to the cottage is quite steep, but you enjoy the scenery while walking leisurely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige verblyf in 'n veilige omgewing.

Dit was heerlik om ontbyt te geniet op my eie privaat dek. Die paadjie na die huisie is nogal styl, maar jy geniet die natuurskoon terwyl jy rustig aanstap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alex P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alex P
With spouse/partner

Lovely accommodation with very friendly employees.

The accommodation is very nice and clean. Staff members are very friendly and helpful. Something which can improve is maybe a designated braai facility.

Andries N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries N
With spouse/partner

Aangenaam verras, heerlik ontspannend om sommer net op die dek te sit, weg van die wêreld.

Die ontvangs was vriendelik, die atmosfeer rustig en ontspannend. Ontbyt word bedien by die woning en dit is net rustig om dit in die stilte te geniet. Baie lekker gebly in die amperse woud.

Protea Guest House's response

Baie dankie vir die goeie resensie Andries. Julle is altyd welkom hier.

Protea Guest House
Gustav C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav C
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer Protea Guest House besoek.

Baie lekker gebly dankie.

Protea Guest House's response

Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is enige tyd welkom. Alle voorspoed vir die nuwe jaar, Protea Gastehuis.

Protea Guest House
Hyla H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hyla H
Family with young children

Voorwaar lekker.

Die gastehuis is ruim en baie rustig. Ontbyt is betyds gewees en lekker om buite te sit en die mooi landskap te bewonder. Vriendelike ontvangs.

Gideon S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gideon S
Individual traveler

Great service and detail that will make your stay convenient.

The people are nice, the place is neat and they provide what they promise to. Winters are cold in a log home, but they're prepared for it. I really enjoyed the stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens en detail wat jou verblyf gerieflik maak.

Die mense is aangenaam en die plek is netjies en hulle bied wat hulle beloof om te doen. Winters is koud in 'n houthuis, maar hulle is ingerig vir dit. Ek het lekker gebly daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Liezel P
On business

Basies en netjies.

Die kamer was skoon en netjies en baie basies, maar die ontbyt was glad nie goed nie.

Leana V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana V
With spouse/partner

Great stay!

A beautiful view with good service and warm hearts!

Ronel S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel S
With spouse/partner

Rustige omgewing en mooi uitsig.

Ontvangs en diens was vriendelik. Uitsig pragtig. Sou graag jogurt saam met oggend muesli en ontbyt verkies het. Badkamer met stort is baie klein maar kamer met oopplan-kombuis gedeelte lekke groot. Parkering op straat voel bietjie onveilig vir ons maar verstaan dit is seker nie altyd moontlik vir parkering agter 'n geslote hek. Lekke naby waterfront.

Cobus L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus L
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en die ontbyt is uit die boonste rakke!

Ignis M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ignis M
With spouse/partner

Lekker.

Baie aangenaam, rustige atmosfeer. Ontbyt heerlik. Vriendelike diens.

Willem E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem E
With spouse/partner

An incredible, well located place and NOTHING to complain about.

The rooms, the food, the hospitality and everything that comes with it was worth every cent. The rooms are clean and neat every day and there is everything you could need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ongelooflike, goed geleë plekkie en NIKS om oor te kla nie.

Die kamers, die kos, die gasvryheid en als wat daarmee saamkom was elke sent die moeite werd gewees. Die kamers is elke dag skoon en netjies en daar is alles wat jy kan nodig hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monica B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Monica B
With spouse/partner

Don't let the photos mislead you.

Very friendly owner and delicious breakfast. The bathroom is very small. The house smells of mould and people held a party on our veranda the first night. Spiders and webs everywhere. Cupboards and drawers with kitchen equipment were very dirty. Veranda with nice view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moenie dat die foto's jou mislei nie.

Eienaar was baie vriendelik en ontbyt lekker. Die badkamertjie is baie klein en beknop. Die huisie ruik na muf en daar het mense die eerste aand op ons stoep partytjie kom hou. Spinnekoppe en spinnerakke oral, kaste en laaie met kombuisgoed in ook baie vuil. Stoep en uitsig mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Protea Guest House's response

Hierdie persoon was van die begin af moeilik, toe sy bespreek het, het sy gesê hulle is op wittebrood en wat gaan ek daar omtrent doen. Toe het ek geantwoord ek kan blomme en sjampanje in die kamer sit, maar die dame het geweier. Ek het in al die jare nog nooit iemand gekry wat sê die eenhede is vuil nie. Inteendeel, hoor ons altyd hoe besonder skoon dit is. Daar is geen spinnerakke in die eenhede nie. Ons is baie bedag daarop want, die eenhede is 'n bietjie in die bos en veral die mense van oorsee sal beangs wees as daar so iets is. Dat mense in die nag op hulle dek kom partytjie hou het is nie waar nie. Hierdie erf lê teen die skuinste en klank trek baie gou baie vêr. Ek het met die mense voor hulle gepraat wie se hoof-slaapkamer venster naby hulle dek is waar die partyjie sou wees. Hulle het niks gehoor nie inteendeel gesê hoe stil en rustig dit hier is. Die mense direk langs hulle het niks gehoor nie. Haar man wat langs haar gelê het, het ook niks gehoor nie. Toe sy die volgende oggend die storie vir my kom vertel, toe het haar man wat agter haar gestaan het, vir my seun 'n snaakse gesig getrek as of sy vrou nonsies praat. Die hele probleem is sy was verskriklik bang om in daardie eenheid te slaap omdat dit so in die bos is met die lagoon uitsig van voor. Al die mense is mal daaroor. Ek het, net voor hulle, Duitsers gehad wat vir 3 dae gebly het en nog 2 dae wou bly omdat dit vir hulle so speiaal is, maar ek was reed vol bespreek en kon hulle nie help nie. Maak maar julle eie gevolgtrekking.
Groete
Adri

Protea Guest House
Zelda N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Zelda N
With spouse/partner

Beautiful place with a lovely owner. Natural beauty.

Very lovely owner. Delicious breakfast. View and nature is beautiful. Lovely peace and quiet. Bedding and towels are clean and are changed every day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met baie dierbare eienaar. Mooi natuurskoon.

Baie dierbare eienaar. Heerlike ontbyt. Uitsig en natuurskoon is hemels. Heerlike stilte. Beddegoed en handdoeke skoon en word elke dag vervang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne J - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corne J
With spouse/partner

Amazing! Better than expected.

Great place to relax at for one night. Perfect location, friendly people, stunning chalets. Very relaxing atmosphere. Only thing missing was DStv and WiFi. Except for that, everything is perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker. Was beter as verwag.

Great plek om by af te pak, al is dit een aand. Ligging perfek, mense vriendelik en die chalets is baie mooi uitgelê. Baie rustige atmosfeer. Al wat wel kort is DStv asook WiFi verbinding. Behalwe dit is als net reg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cobus L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus L
With spouse/partner

Pragtige ligging en vriendelike mense.

Het baie lekker gebly, selfs 'n item vergeet wat hulle bereid was om aan te pos. Die ontbyt was baie lekker en dis baie oulik hoe hulle dit by jou huisie kom bedien. Sal weer daar bly.

Karien N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Karien N
With spouse/partner

Pragtige uitsig.

Was 'n heerlike wegbreek vir die naweek. Naby geleë aan die middedorp en ideaal vir 'n plek net om jou kop te rus. Mooi uitsigte.

Renier S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renier S
With spouse/partner

We just stayed overnight, but it was pleasant.

Had a good stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het eintlik maar net daar oornag, maar dit was aangenaam.

Het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elaine S

Comfortable with an amazing view.

My mother and I probably chose the coldest days of the year to visit Protea House. The electric blankets on the beds were wonderful and the oil heater was very needed. Everything was neat and clean and the host went out of her way to ensure our comfort. Thanks Adri!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik met 'n onbeskryflike uitsig.

Ek en my ma het seker die koudste 3 dae van die jaar gekies om daar by Protea House te gaan kuier. Die elektriese komberse op die beddens was wonderlik en die olieverwarmer onmisbaar. Alles was netjies en skoon met 'n gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons gerief te verseker. Baie dankie Adri!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - May 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan V
On business

Mooi uitsig.

Baie mooi uitsig en baie vriendelik ontvang.

Jacques W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jacques W
Individual traveler

Het aan my behoeftes voorsien en was goeie waarde vir geld.

Sien gerus die sterre.

Hendrik J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Hendrik J
Family with young children

Bietjie verslete.

Afgesien van die pragtige uitsig en skoon handdoeke is die res maar verslete vir die prys wat mens betaal.

Gerhard K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Gerhard K
With spouse/partner

Lekker gebly en baie cosy plek.

Hulle kan veiligheid heelwat opskerp: geen veiligheidshekke ens. nie. Daar is ook ingebreek by huis net bo ons terwyl ons daar gebly het.

Drika M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drika M
With spouse/partner

Was baie gerieflik.

Ons het ons verblyf baie geniet by Protea Gastehuis, was wonderlik! Die mense van Protea Gastehuis was baie behulpsaam en vriendelik. Wil baie dankie sê aan Adri en haar span.

Elize B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize B
With spouse/partner

Wonderlike verblyf.

Gekuier by Protea Gastehuis vir ons wittebrood. Die gasvrou was vriendelik en baie hulpvaardig. Die ontbyt op die platvorm was 'n hoogtepunt! Sal definitief weer daar gaan kuier...

Eduard D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eduard D
With spouse/partner

Skoon kamers, Christelik en heerlike ontbyt.

Fantastiese, skoon plekkie en waarde vir geld. Regtig dierbare mense met harte van goud.

Lizette J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lizette J
With friends

Rustig en vreeslike mooi uitsig.

Baie stil en rustige area. Die uitsig is veral vroegoggend mooi. Heerlik geslaap en ontbyt was ongelooflik. Ek sal beslis weer van Protea Guest House gebruik maak.

Pierre G - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pierre G
With spouse/partner

Rustige area, netjiese eenheid, baie mooi tuin en mooi uitsig oor die meer.

Netjies, nie te fancy nie, meubels net bietjie oud, maar oor die algemeen oulik en netjies. Kamer ruim en gerieflik toegerus. Prys nie te duur vir wat jy kry nie.

Lisa D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lisa D
With spouse/partner

Stay was great and the setting and view is perfect. Lovely, spacious, clean cottage. Breakfast basic, yet enough. Will definitely go again!

We had a lovely stay, great cottage and will certainly recommend this. View is beautiful. Area convenient and close to everything. Thanks to Adri for keeping up such a lovely place! Other reviews rave about breakfast on the deck and may set an unrealistic expectation: a basic breakfast is delivered and not "pre table-set", so be prepared to do your own setting, inside or outside, depending on weather. Clean and comfortable! A place to return to for sure! Lovely combination of B&B and self-catering.

Carel N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carel N
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Geleë in wat ek en my vrou as 'n taamlike rustige buurt ervaar het. Veilig, netjies en skoon, al is die dekor van 'n bietjie ouer styl. Die hoogtepunt was die ontbyt op ons eie private dek, alles kraakvars om te geniet sonder die gewemel van ander mense. Kan dit aanbeveel vir die lekker afsondering wat dit bied.

Ina V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina V
With spouse/partner

Waarde vir geld. Uitsig vanaf balkon is lieflik!

Dit was 'n heerlike ervaring. Die ontbyt op die balkon is 'n treffer. Die badkamer is bietjie knap, maar piekfyn vir korttermyn-verblyf. Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Gewis 'n lekker kuier gewees!

Gustav K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gustav K
With spouse/partner

Knysna bied baie vermaak en staproetes.

Eenheid was elke dag skoon en netjies gemaak. Uitsig oor lagoon was mooi. Ontbyt altyd op tyd.

Loanda D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Loanda D
Individual traveler

Baie aangenaam, uiters skoon en netjies.

Dankie Adri vir jou en personeel se gasvryheid, vriendelikheid. Ons het lekker gekuier, heerlike ontbyte, baie rustig met pragtige uitsig van Loerie se stoep.

Hendel C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hendel C
With spouse/partner

Klein maar ge-train!

Baie lekker gebly - lekker ontbyt bedien op ons balkon. Skoon en netjies!

Desiré V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Desiré V
With friends

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly! Ontbyt was heerlik en mense gasvry. Miskien net veiliger parkering.

Ciska S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciska S
Family with teenagers

Schitterende lokatie met uitzicht op de haven geweldige ontvangst leuke bezienswaardigheid

Geweldig, uitstekend

Mausereen P - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Mausereen P
Family with young children

Die verblyf was baie gerieflik en die gastehuis was baie netjies.

Ek kan die gastehuis aanbeveel. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het die verblyf baie geniet.

Delmarie K - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Delmarie K
With spouse/partner

Homely!

Hoewel daar WiFi was, was dit nie bereikbaar in die kothuis nie. Ons kamer is een van die dae nie skoongemaak nie. Andersins was dit lekker!

Faith H - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faith H
Family with teenagers

Perfect - just purrfect ...

Awesome place to stay.

Louis V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V

Stunning!

'n Baie mooi uitsig en baie gerieflike eenheid. Heerlike ontbyt!

Leanda P - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanda P
With spouse/partner

Uit die boonste rakke!

Baie mooi uitsig, stil en rustig maar nog steeds 2 minute van als af. Ontbyt was baie lekker en die mense is baie vriendelik. Dankie vir die tannie se advies oor die staproete.

Henriette R - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette R

Geweldige ontvangs, uitsigt, huisie en bediening.

Vriendelike ontvangs. De stoep het een pragtige uitsigt. Het ontbyt was ruim voldoende en netjies bedien. Ons wasgoed is gewassen. Goede service. Ons sal dit huisie seker aanbeveel om te gaan kuier. As ons weer kom in Afrika, is ons weer in Protea Gastehuis. (Terugvoer van buitelandse gas)

Gary T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gary T
With friends

'n Lekker plekkie om by te bly!

Mooi plek om by te bly om die area te besoek. Ontbyt was oulik gedoen, op die dek.

Gerda D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly, veral die ontbyt was 'n plus punt.

Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is asemrowend, en die blyplek skoon en netjies. Ons het 'n vriendelike ontvangs gekry en die diens is puik. Parkeerplek en die klein stort is die enigste negatiewe.

Jodi S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodi S
With spouse/partner

Fantasties! Uitstekende diens! Het heerlik gebly!

Sal definitief terug wees en Protea Gastehuis aanbeveel! Wonderlike diens! Dankie ook aan LekkeSlaap vir die professionele manier waarop ons bespreking gemaak is! Ons het 'n wonderlike naweek gehad! Baie, baie Dankie!

Karin H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin H

Heerlik!

Die stoep met sy uitsig is pragtig!

Patrick T - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patrick T
With spouse/partner

So good we stayed another day!!!

Excellent! Clean with fantastic views, a little piece of Eden within a city.

Rene V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene V
With spouse/partner

Asemrowende uitsig en silwerskoon eenheid.

Vriendelike ontvangs. Silwerskoon eenheid asook beddegoed. Ontbyt was heerlik. Die weer was onplesierig, maar die elektriese kombers het opgemaak daarvoor. Nogmaals baie dankie.

Eben S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben S
With spouse/partner

Great

Great stay and lovely lady, Adri, thank you very much!

Esma E - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Esma E
With spouse/partner

Great value for money, beautiful scenery!

We loved the view! Very well equipped, just maybe better toilet paper? Great value for money.

Glenda J - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Glenda J
With spouse/partner

Lekker gebly

Lekker gebly in rustige omgewing.

Juergen G - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juergen G
Individual traveler

A little bit old-fashioned but great

Nice place, but some birds were quite loud in the night. The rooms were a little bit old-fashioned with the furnishings, and the fridge was a little bit noisy. Other than that, a good getaway in Knysna.

Allison B B - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Allison B B
With spouse/partner

We enjoyed our stay.

What a magical place to break away to, with one's partner.

was R1 100
From R990
per night (for 2 people)
was R1 100
From R990
per night (for 2 people)
was R1 100
From R990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Protea Street, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhuxl1j2OWvbBxjaWRTByUnjwlzBYteHhBjOMwEPd9TE2Rxj1vE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, now From R990  per night (for 2 people) 54 5 1 5 7 Protea Street Knysna 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.0341 23.03671
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!