Review Summary
Thomas S - Dec 2020
Overall score
Ek het net een woord "ongelooflik".
Protea Wilds Retreat's response
Thomas, thank you for your very kind words. Hope to see you back again soon!
Lisa M - Feb 2020
Overall score
Tranquil stay.
Protea Wilds Retreat's response
Thank for your great words Lisa! Was wonderful having you and your dog children here. The wifi does not reach the cottage you stayed in, only available at the reception (my house). Normal data usage will apply at the cottage, sorry if it wasn't clear! Hope to have you back soon!
John O - Jan 2020
Overall score
Flippen fantasties.
Protea Wilds Retreat's response
Wow John dankie, jou resensie blaas my weg.
Alan B - Dec 2019
Overall score
A gem and real value which I found impossible to fault.
Protea Wilds Retreat's response
Thank you, Alan. It was a pleasure to host you and we hope your trip further on was memorable.
Pl V - Jan 2019
Overall score
Vriendelike en gasvrye verblyf.
Mareli H - Dec 2018
Overall score
Aangenaam verras, asemrowende uitsig en rustig vir asemskep.
Marthie R - Dec 2018
Overall score
Baie rustig en ontspannend.
Protea Wilds Retreat's response
Baie dankie Mareli. So bly julle het lekker gekuier en dankie vir jou moeite om hier te skryf. Ons hoop ek sien julle gou weer.
Belinda E - Sep 2018
Overall score
Awesome.
Annelene V - Jan 2018
Overall score
Rustig, privaat en beeldskoon.
Protea Wilds Retreat's response
Beste Annelene,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit baie! Ek is bly julle 3 en jul hondekind het lekker by ons gebly, hoop ek sien julle weer!
Hoop jou dogter gaan gelukkig wees hier in Plett!
Joanne J - Oct 2017
Overall score
It was wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik.
Dit was baie lekker en ek gaan gou weer daarna.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Protea Wilds Retreat's response
Dankie Joanne,so bly jy het dit geniet! Hoop ons sien jou gou!
Christelle F - Apr 2017
Overall score
Great. The gravel road can be challenging, but it's possible.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker. Die grondpad kan uitdagend wees, maar is doenbaar.
Die bestemming is heerlik en lekker tussen Plett en Knysna. Die huis is oud, maar netjies. Dit was net die ou klere en handskoene wat aan die kapstok gehang het wat ons so bietjie ongemaklik laat voel het. Gelyk of die ou mense wat daar gewoon het op pad is terug. Yskas het probleme gegee en my vleis het ontvries. Verder was dit lekker! Wynproe en beeste op die plaas is lieflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Protea Wilds Retreat's response
Hallo Christelle
Dankie vir jou mooi skrywe. Ja, ons hou die pad so goed moontlik in stand, dit is soms moeilik sonder hulp van die padowerhede, maar ek het darem nog nooit probleme gehad met enige gaste wat dit nie kon ry nie.
Dit is my ouma se voortrekker rok, wat sy gemaak het, en my ma se handskoene. Ek het gedink dit gee karakter aan die huis en pas in by die tema. Jammer oor die ongemak, ek kon dit weggeneem het. Wens ek het geweet van die yskas, ek sou dan 'n plan probeer maak het.
Dankbaar dat julle lekker gebly en dit verder geniet het. Mooi gaan.
Gracial H - Mar 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Wonderlike mense en lekker kos maak vir die beste naweek van my en my vrou se lewe. Ons het dit terdeë geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Protea Wilds Retreat's response
Baie dankie Gracial
Ek sien uit na jul kuier in Junie saam met die familie.
Lené V - Feb 2017
Overall score
Beautiful scenery, nature and absolute peace.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige natuurskoon, natuurlewe en absolute rustigheid.
Ons kuiertjie by Protea Wilds was heeltemal te kort. Ons kamer was ruim en goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het soos koffie, handdoeke en die mooiste uitsig. Die grondpad is baie goed onderhou en ons het Protea Wilds maklik gekry. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam en het aan ons alle aanwysings deurgestuur voor ons besoek. Ons sal verseker weer 'n draai by Protea Wilds gaan maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Protea Wilds Retreat's response
Lené!
Ooh, jy maak my hart warm! Baie dankie vir jou mooi woorde, sal lekker wees om julle weer te sien! Baie voorspoedige jaar verder!
Ronél C - Jan 2017
Overall score
Dankie vir Amanda se gasvryheid, ons het regtig heerlik gebly by Protea Wilds Retreat.
Protea Wilds Retreat's response
Dankie vir jou mooi woorde Ronel! Hoop ek kan julle weer verwelkom!
Mariska F - Nov 2016
Overall score
Very nice and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig!
Baie netjies en skoon. Baie rustig, kon lekker ontspan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Protea Wilds Retreat's response
Mariska,
Wow! Baie dankie, ek waardeer dit! Hoop ons sien julle volgende jaar in September!
Amanda en Martin
Piet R - Jul 2016
Overall score
Nice and relaxed but close to attractions.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig tog naby besienswaardighede.
Ons het in die Cottage gewoon wat baie goed toegerus is. Die kaggel so op die koue wintersaand was heerlik. Braaigeriewe is goed en die uitsig oor die berge is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Protea Wilds Retreat's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Piet! Gewaardeerd!
Richard H - Apr 2016
Overall score
Perfek vir uitlating van gedruis van die stadslewe.
Protea Wilds Retreat's response
Richard, baie dankie ,ek waardeer dit! Ek hoop ek sien jou gou weer! Amanda
Karina B - Apr 2016
Overall score
Pragtige uitsig.
Protea Wilds Retreat's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Karina. Alhoewel die grondpad net 9 km vanaf die N2 tot hier is, het dit ongelukkig hard gereën toe julle aankom. Die pad word gelukkig gereeld geskraap en goed onderhou. Versigtig is maar die antwoord tot 'n mens hom paar keer gery het en meer op mens se gemak raak. Gaste het darem nog nooit vasgesit of 'n ongeluk gemaak nie. Dankie vir julle geduld hiermee! Hoop ek kan jul weer verwelkom!
Lizette B - Mar 2016
Overall score
Very relaxed.
Protea Wilds Retreat's response
Thank you for your kind words Lizette! Hope we see you again! Go well. Amanda
Annelies W - Mar 2016
Overall score
Prachtig, rustgevend.
Protea Wilds Retreat's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Annelies. Bly julle het lekker gekuier! Amanda
Louis B - Jan 2016
Overall score
Baie lekker, veral die uitsig en vars lug.
Protea Wilds Retreat's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Louis! Hoop ek kan julle weer verwelkom!!
Amanda
Gary B - Oct 2015
Overall score
An amazing special piece of God's Kingdom.
Protea Wilds Retreat's response
Gary, I really appreciate your beautiful review and we hope to welcome you back soon! To share our piece of heaven with you were our pleasure. Dankie en mag Debbie se skilder ook van krag tot krag gaan!
Hendrik S - Jan 2015
Overall score
The place is nice and quiet.
Cynthia B - Dec 2014
Overall score
A little piece of heaven.
René D - Dec 2014
Overall score
Ek het rus gesoek en dit daar gekry.
Brumilda K - Nov 2014
Overall score
Fantasties!
Adam B - Nov 2013
Overall score
'n Lekker ruim woning, met hartlike ontvangs. Net nat, nat, nat weer!
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Between Knysna & Plettenberg Bay, Fisanthoek, 9 kilometres off the N2, Knysna, 6570, Western Cape
- All ages welcome