The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at PS Accommodation | TravelGround
+7

PS Accommodation

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for PS Accommodation
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Marie M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie M
On business

Kind and friendly host. Appreciated his help.

We had to do business in Cape Town and needed an overnight stay. Pieter went out of his way to help and accommodate us. This we appreciated. Thank you.

Chrisna P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna P
With spouse/partner

Fantasties uitstekend!

Pieter en sy ma het ons so welkom en veilig laat voel met ons aankoms. Sal definitief weer boek.

Laetitia J - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Laetitia J
With spouse/partner

Ons het die paar uur baie geniet, ek en kêrel wou net bietjie rustig wees en dis presies wat ons kon doen. Baie dankie aan Pieter!

Ons beveel PS Accommodation beslis aan en sal binnekort weer kom.

PS Accommodation's response

Hi Laetitia,

Baie dankie vir die goeie terugvoering dit word baie waardeer. Was lekker om julle hier te kon huisves, sien uit om julle weer 'n slag hier te he..

Lekker dag verder

Groete
Pieter Slabbert

PS Accommodation
Danica W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danica W
With spouse/partner

Peaceful, private, clean. Fantastic for a couple.

Owners were great, very friendly on arrival. What I appreciated is they gave us our privacy.

PS Accommodation's response

Hi Danica,

Thank you for the great review, glad you enjoyed your stay with us at PS Accommodation. We are looking forward to welcoming you at our establishment again..

Kind Regards
Pieter Slabbert

PS Accommodation
Hendrina V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrina V

Gasheer was baie gasvry en behulpsaam.

Heerlik gekuier, daar is alles wat jy nodig het. Geriewe skoon en netjies! Daar was nie lugverkoeling nie maar wel ‘n waaier wat baie effektief was. Sal definitief weer by PS Accommodation bly.

PS Accommodation's response

Hi Hendrina,

Baie dankie vir die goeie terugvoering, word baie waardeer. Was lekker om julle hier te gehad het. Sien uit om dit weer julle tuiste te maak vir 'n paar dae.

Vriendelike Groete
Pieter Slabbert

PS Accommodation
Henning N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning N
Individual traveler

Ek het baie lekker gebly. Definitief waarde vir geld.

Dit is baie rustig en veilig. Die woonstel is perfek vir een of 2 mense. Die eienaar is baie aangenaam. Ek beveel dit aan. Ek sal definitief weer gaan.

Nici G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nici G
With spouse/partner

Ons het lekker gekuier was rustig skoon veilig stil en naby alles kamer baie gerieflik en groot.

Alles was bevredigend en ons gaan weer daar bly met ons volgende besoek.

Ruani F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruani F
Family with young children

’n Beter eerste ervaring in die Kaap sou ek nie wil hê nie!

Mal oor die plekkie. Daar was meer as genoeg vir ons gewees. Rustig, veilig en modern. Mal oor die gasheer se gasvryheid en sin vir humor!

Louise N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise N
With spouse/partner

Ons was bedags heeldag uit en het basies net daar geslaap.

Ons het dit waardeer dat Pieter die oggend van ons vertrek by ons staan en gesels het totdat die Uber, wat bietjie vertraag was, opgedaag het.

Josephine S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josephine S

The owner was very kind and the place was beautiful and neat. Safe and beautiful area.

The place is very accommodating.

From R400
per night (sleeps 2)
From R400
per night (sleeps 2)
From R400
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61 Washington Street, Boston, Bellville, Cape Town, 7530, Western Cape
  • No children under 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOTQwNDVkLWJkOGItNDdkNi05Y2VjLWNiMjZiZDRiMDI1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R400  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 61 Washington Street Boston, Bellville 7530 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.89155 18.61551
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!