Knysna Accommodation at Pumula Lodge | TravelGround
+53

Pumula Lodge

B&B

Review Summary

4.4 out of 5from 7 reviews for Pumula Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.0/5
Christine F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christine F
With friends

Ons het baie lekker gebly.

Die fasiliteite is van hoogstaande gehalte. Baie skoon en netjies. Rensia en haar span was almal baie gaaf en behulpsaam.

Shawn G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn G
With spouse/partner

A very nice and good location, very safe.

Thank you, we had a lovely stay at Pumula lodge, I would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en 'n goeie ligging, baie veilig.

Dankie, ons het heerlik gekuier by Pumula Lodge, ek sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Verna S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verna S
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike rustige atmosfeer ons het dit terdeë geniet.

Ons het 'n baie rustige verblyf gehad by Pumula Lodge. Wonderlike gasvryheid deur Rensia en haar eggenoot asook die dames wat ons kamers skoongemaak het en ons bedien het. Almal was baie vriendelik en netjies. My ma en haar suster het hulle regtig waar terdeë geniet. Ek sal definitief weer 'n bespreking maak by Pumula Lodge. Baie Dankie.

Pumula Lodge's response

Hello Verna,

Thank you for taking the time to review Pumula Lodge on TravelGround.

Your interest and comments are highly appreciated by us and our staff.
We are happy to hear that you had an enjoyable stay with us and we look forward to welcoming you back in the hopefully near future.

Take care and best regards to you and your family.

Rensia and Peter Ellis
Pumula Lodge, Knysna

Pumula Lodge
Carlin A - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Carlin A
With spouse/partner

Dit was baie relaxing. Die kamer was baie klein.

Ek sal beslis nie Pumula Lodge aanbeveel vir jongmense nie. Die spasie is min. Daar is geen DStv in die kamer nie, ook nie eers 'n yskassie nie. Ek was ontevrede met hoe die kamer gelyk het; moet my nie verkeerd verstaan nie, dis netjies en skoon daar en alles soos 'n prentjie uit 'n boek. Ek het die swembad baie geniet en ook hoe dit buite lyk. Dit is skoon en so naby aan die natuur.

Gordon P - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gordon P
With spouse/partner

Fantasties, pragtige plek en verblyf is baie privaat.

Baie mooi, skoon verblyf. Die eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om die gaste se behoeftes te bevredig.

Pieter N - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter N
With spouse/partner

Heerlik gebly - akkommodasie is baie goed en gasvryheid overbeterlik.

Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Leoni N - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leoni N

Baie gerieflik met uitstekende aandag aan klein detail.

Ons het die verblyf baie geniet. Die omgewing is pragtig. Die verblyf was gerieflik en het aan al ons verwagtinge voldoen. Die gasvrou was baie vriendelik, hulpvaardig en baie professioneel.

From R1 120
per night (for 2 people)
From R1 120
per night (for 2 people)
From R1 120
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 12:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Lindsay Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Western Cape
  • No children under 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgsaLPwXmK26EldIAuGTozWEu19rKLlOeW79bevlLR0o5iSiSfh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 120  per night (for 2 people) 7 5 1 5 7 Lindsay Street Hunter's Home 6571 Western Cape 0860 022 102 12:00-18:00 10:00 -34.055948321037 23.078616857529
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com