The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Quiver Tree Self-Catering Apartments | TravelGround
+37

Quiver Tree Self-Catering Apartments

35 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 35 reviews for Quiver Tree Self-Catering Apartments
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Giradot B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giradot B

Veilig en smaakvol ingerig.

Gesin van 4 volwassenes. Bietjie raserig voor 22:00. Die mure is dun en die bure se deure klap baie, die TV's is ook hoorbaar. Baie smaakvol en modern ingerig. Beslis waarde vir geld vir kort verblyf.

Mariette L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette L
Family with teenagers

Perfek.

Baie modern en perfek vir 'n vakansie in Stellenbosch. Die ligging, infrastruktuur en algehele onderhoud van die woonstelle was ideaal en besonders. Algeheel het ons geen klagtes nie. Sal beslis weer daar kom bly.

Landie M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landie M
With spouse/partner

Baie gerieflik vir net inkom en slaap. Sal nie deur die dag tyd daar spandeer nie.

Het net 'n oorslaapbasis gesoek aangesien ons tussen die lughawe en Gansbaai moes oorslaap a.g.v 'n laat vlug. Hierdie was ideaal.

David M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David M

Value for money

We enjoyed our stay at Quiver Tree Self-Catering Apartments. It is good value for money, safe and clean.

Jaco M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco M
With spouse/partner

Baie veilig.

Goeie sekuriteit, netjiese nuwe ingerigde eenhede. Verblyf was aangenaam. Eenheid redelik klein, maar nie beknop nie. Alles was gerieflik genoeg gewees.

Lizelle B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizelle B
Individual traveler

The apartment is new and modern but very noisy road on two sides.

I felt comfortable and safe, but slept very poorly due to the block being situated on a corner in a busy part of town. The traffic noise from the road below, never seems to stop.

Estelle V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
With spouse/partner

Pragtige kamer met alles wat 'n mens nodig het, wonderlik geleë vir 'n wynproe toer of twee.

Quiver Tree is netjies, skoon, en veilig, wat 'n plesier om daar te kon bly.

Kelebogile M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kelebogile M
Family with young children

Refreshing.

Lovely and safe place.

Lizelle V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
With friends

Kompleks se personeel is super-vriendelik en behulpsaam.

Sekuriteit was tops! Geen geraas in die aande. Streng reëls word toegepas.

Jaco Z - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco Z
On business

Comfortable and clean apartment and very well located.

The units are neat and clean and conveniently located. The service was professional and one problem that came up was resolved within minutes and was forgotten. I will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike en skoon woonstel en baie goed geleë.

Die eenhede is netjies en skoon en gerieflik geleë. Die diens was professioneel en een probleem wat opgeduik het was binne minute opgelos en was vergete. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
With spouse/partner

Delicious, convenient and safe.

Pleasantly surprised with Quiver Tree. Very convenient and fully equipped with top quality appliances. Unfortunately we only slept for one night but it is ideal accommodation in Stellenbosch. No complaints! Just one thing to think about. Not all of us know how prepaid meters work and the information in the unit is not enough. How do you know you need to buy more units? The place is spotlessly clean!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, gerieflik en veilig.

Aangenaam verras met Quiver Tree. Baie gerieflik en ten volle toegerus met topgehaltetoestelle. Ongelukkig net oorgeslaap vir een nag maar is ideale akkommodasie in Stellenbosch. Geen klagtes! Net een ding om oor te dink. Ons weet nie almal hoe voorafbetaalde meters werk nie en die inligting in die eenheid is nie genoeg nie. Hoe weet 'n mens jy moet nog eenhede koop? Die plek is skitterblink skoon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda S
With friends

Very clean, neat and modern!

Noisy teenagers disrupts one's sleep a bit, but I would definitely recommend Quiver Tree. The parking and accommodation is very safe. Everything you could need is available in the unit! The self-catering units are nice for when you quickly want to make something to eat. Very neat and clean!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, netjies en modern!

Raserige tieners versteur ‘n mens se nagrus ‘n bietjie, maar ek sal definitief Quiver Tree aanbeveel. Die parkering en verblyf is baie veilig. Daar is als wat jy kan benodig in die eenheid! Die selfsorgeenhede is lekker om gou iets te ete te maak! Baie netjies en skoon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico M
With spouse/partner

Will definitely go back.

Everything was of a very high standard. Even the bottle of wine to welcome us was a great surprise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal beslis weer daar bly.

Alles was van 'n baie hoë standaard. Selfs die bottel wyn om ons te verwelkom het ons heerlik verras.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elke G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elke G
Family with teenagers

Pragtige dekor, aandag aan detail, veilig.

Dis die tweede keer dat ons hier oornag en ons sal weer! Al probleem is die muskiete (waarvan al die blertse teen die plafon getuig), Doom/Peaceful Sleep in kamer sal help.

Shirley H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley H
Family with teenagers

Modern and clean.

Lovely apartments equipped with everything you need. Excellent 24 hour security and easy safe parking. Only thing is that it is on the wrong side of town so can’t walk into town, but an Uber only costs R25!

Marietjie M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marietjie M
With friends

Goeie waarde vir geld.

Ons het gevind dat die ander inwoners van die woonstelgebou baie geraas het die eerste 2 aande van ons verblyf tot 2 uur in die nag. Dit was baie steurend. Die woonstel was egter baie netjies en mooi modern toegerus met alle benodighede.

Nikki V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki V
Family with young children

Baie bekostigbaar, modern en skoon! Naby aan die dorp.

Ons is baie beïndruk met Quiver Tree! Ons het eers omtrent 22:30 ingeklok en hul was baie behulpsaam. Die plekkies is goed ingerig en daar is ook handdoeke, koffie- en tee-geriewe ens. Ons sal verseker weer daar inklok! Mense wat bespreek moet net in ag neem dat daar studente ook woon, so dit mag dalk raserig raak, hoewel hul vra vir stilte na 22:00, wat wel so was. Daar is ook nie hysbakgeriewe nie, so neem net kennis.

Louna S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Louna S
With spouse/partner

Quiver Tree is nie reg vir mense wat as paartjies wil wegbreek nie.

Ons was redelik teleurgesteld toe ons die kamer kry en daar 2 enkelbeddens is. Vir 'n paartjie wat 'n naweek wil wegbreek, was dit glad nie wat verwag is nie. Die beddegoed (duvets) is te klein vir die beddens, die matrasse is wonderlik maar die kussings baie dun en hopeloos te sag. Dit het die slaap baie ongemaklik gemaak. Dit was raserig deur die nag en vroeg op die Sondagoggend is daar in die gange deur kinders rondgehardloop en geraas. Vir die prys wat ons betaal het, was ons baie teleurgesteld. Het al in baie beter plekke gebly vir baie goedkoper.

Jacques P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques P
With spouse/partner

Baie mooi, skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Quiver Tree is baie basies, maar het alles wat jy benodig vir 'n dag of twee se besoek aan Stellenbosch. Die kamer was netjies en skoon en die sekuriteit was vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer daar gaan bly.

Tania S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania S
With spouse/partner

Dit is skoon, netjies en mooi.

Ek en my man het baie lekker hier gebly. Dit is wel geleë waar studente woon, so geraas in die oggend ure sal tien teen een voor kom. Daar was 2 enkel beddens en ons was teleurgesteld dat ons nie vooraf bewus was van dit nie. Maar ons het nog steeds lekker gebly en sal dit voorstel aan ander mense.

Mark G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark G
With spouse/partner

Super impressed.

I was very impressed with the overall experience. Affordable, quality accommodation. The place was modern, neat and comfortable.

Anel H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anel H

Beautiful place, decor is tastefully done, good location.

We had a great stay in a very tastefully decorated studio and had a great laugh at the humoris descriptions and information notes. Very good location - close to everything. Can recommend the unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie, dekor smaakvol, baie goeie ligging.

Ons het lekker gebly in die baie smaakvolle versierde studio en lekker gelag vir die humoristiese beskrywings en inligtingsnotas. Baie goeie ligging - naby alles. Kan die eenheid aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemarie C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie C

Netjies, modern, beddens baie gemaklik.

Sal weer hier bly, vriendelike, effektiewe diens van almal. Goeie waarde vir geld. Kan regtig niks negatief sê nie.

Inge G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge G
With spouse/partner

Netjies en funky, alles in een blyplek.

Alles wat jy nodig het in 'n plekkie mooi gemeubileerd en so mooi. Vriendelike ontvangs met alle inligting wat jy kan benodig oor die area van Stellenbosch. Sal beslis weer oornag.

Barbara N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara N
With spouse/partner

Absolutely lovely!

It was a 5 star experience! Friendly reception, friendly and helpful staff. I can't say something negative. We had a nice stay. It is a remarkable place. Will stay there again. Central location. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut heerlik!

Dis 'n absolute 5-ster-ervaring! Vriendelike ontvangs, vriendelike en behulpsame personeel. Ek kan niks negatiefs sê nie. Ons het heerlik gebly. Dis 'n uitstaande plek! Sal beslis weer daar gaan bly. Baie sentraal geleë. Sal dit beslis aanbeveel ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bernard B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard B
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld!

Elke G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elke G
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Bekostigbare verblyf in die hartjie van Stellenbosch - pragtige, funky akkommodasie. Muskiete het ons egter onophoudelik getakel!

Susan V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With friends

Uitstekend, netjies, skoon, veilig en alles werk.

Woonstel modern, beddegoed kraakvars en netjies. Alles werk. Dit was baie lekker en sal weer daar oorbly en kan hulle aanbeveel.

Christine D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christine D
Family with teenagers

Klein, maar goeie waarde vir geld.

Quiver Tree is 'n goeie keuse vir 'n enkel reisiger wat vir 2 of 3 dae moet bly. Plek is skoon en netjies en goed toegerus. As toeris het ek dit bietjie ver uit die dorp gevind en nie binne loopafstand vanaf enige eetplekke nie. Kan raserig wees saans omdat daar heelwat studente woon.

Carin P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carin P
Family with teenagers

Ek was verras met die netheid, silwerskoon en meer as wat mens nodig het.

Ons het baie gerieflik gebly in Quiver Tree!

Monica J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica J
Family with teenagers

Baie netjies, mooi ingerig, skoon en veilig.

Die ontvangs was baie vriendelik, die sekuriteit is baie goed, alles was skoon en baie mooi ingerig. Sal beslis weer kom.

Sarie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie D

Excellent, neat, spacious and fantastic location. Brand new!

The accommodation was excellent and so was the service. I will recommend this, especially to groups.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, netjies, ruim en fantastiese ligging. Splinternuut.

Die blyplek was uitstekend, die diens ook. Ek sal enigetyd die blyplek aanbeveel veral vir groepe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolanda T - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolanda T
With spouse/partner

Convenient accommodation with great location.

We enjoyed our week in Quiver Tree a lot. The apartment has everything you'd need. Photos represent a true image of it looks like. It's a big block with lots of seperate apartments for larger groups. Management put up notices to ask not to make a noise after 22:00. The staff were very helpful with any reasonable requests. There is also safe parking. I will definitely recommend Quiver Tree.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf met goeie ligging.

Ons het ons week in Quiver Tree baie geniet. Woonstel het als wat mens benodig. Foto's gee 'n ware beeld van woonstel. Dit is 'n groot blok met heelwat aparte woonstelle wat dan ook groot groepe kan hanteer. Bestuur het kennisgewings opgesit om te vra dat na 10 geen geraas gemaak moet word nie. Die bestuur was geweldig behulpsaam met enige redelike versoeke. Daar is veilige onderdakparkering. Ek sal Quiver Tree beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lidia K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lidia K
With spouse/partner

Very enjoyable.

Quiver Tree's service is excellent. The room was super neat and modern, also comfortable and met all of our expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Quiver Tree se diens is uitstekend. Die kamer was super netjies en modern asook gerieflik en het aan al ons behoeftes voldoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quiver Tree Self-Catering Apartments's response

Goeie more

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit vreeslik baie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Hartlike groete
Marguerite Louw

Quiver Tree Self-Catering Apartments
Joos L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joos L
On business

Very clean and neat accommodation.

Excellent security and safe parking. Friendly and helpful staff. Good WiFi. Only complaint is the "Exclusive DStv" which is only "free to air" and not the normal hospitality bouquet you would expect in a hotel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjiese akkommodasie.

Uitstekende sekuriteit en veilige parkering. Vriendelik en hulpvaardige personeel. Goeie WiFi diens. Een klagte is dat die "Eksklusiewe DStv" is net die "free-to-air" kanale op DStv en nie die normale "hospitality" DStv soos in meeste hotelle nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quiver Tree Self-Catering Apartments's response

Goeie more Joos!

Baie dankie dat julle die tyd geneem het om te reflekteer oor julle verblyf by ons. Ons is vreeslik bly julle het julle verblyf geniet en ons geniet dit om ons plekkie met ons gaste te deel. Dankie dat julle ons bewus gemaak het van die DSTV. Ek will julle verseker dat dit beslis die volle hospitality paket is en ons sal semier opvolg om seker te maak ander gaste word nie benadeel deur dit nie.

Ons hoop om julle gou weer te sien by Quiver Tree Apartments.

Vriendelike groete
Marguerite Louw

Quiver Tree Self-Catering Apartments
was R1 105
From R774
per night (sleeps 2)
was R1 105
From R774
per night (sleeps 2)
was R1 105
From R774
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 84 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Faure Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd103061180042cba0efec4a8967c77f069e6ef82ee325f42294e9b5b58c4e570ce1ed34747211b189cfcc138f5387cf2632b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 105, now From R774  per night (sleeps 2) 35 5 1 5 2 Faure Street Stellenbosch 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -33.926509567148 18.857526630163
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!