@R62 Langklip Estate Game and Leisure
Review Summary
Amanda B - Aug 2019
Overall score
Total rest for your soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Totale rus vir siel.
Wat 'n lieflike rustige plek. Ons huisie was ver weg by rivier en absoluut privaat. Sal graag die plekkie wil besoek in warmer weer. Dit was koue tyd van die jaar, maar die eienares se vriendelikheid, warm ontvangs, heerlike kos en lekker saam kuier het die winterkoue verdryf. Wild wat mak is en van naby beskou kan word is 'n groot lekkerte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacqueline S - Jun 2019
Overall score
Asemrowend mooi en rustig!
Penny V - Mar 2019
Overall score
Disappointing.
@R62 Langklip Estate Game and Leisure's response
Good day Penny, thank you for your review.
I am concerned because we were very accommodating when you requested a self-catering unit, even though we are not a self-catering establishment, when you cancelled all activities on arrival and when your guests stayed later than they were meant to.
Fagmida F - Jan 2019
Overall score
Goeie wegbreek van die stadslewe lekker in die natuur met diere en goeie atmosfeer.
Read moreLenke L - Dec 2018
Overall score
Rus en vrede in Desember-vakansie.
Read moreLaurika V - Apr 2018
Overall score
A wonderful place to relax and rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wonderlike plek om te ontspan en rus.
Heerlik gekuier en geëet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
delete d - Apr 2018
Overall score
Ongelooflik lekker gevoel asof ons by familie kuier.
Andrew P - Jan 2018
Overall score
Stunningly beautiful.
JC M - Jan 2018
Overall score
Rus vir die siel.
Simeon P - Jan 2018
Overall score
Hosts were friendly and accommodating.
Cornelia O - Dec 2017
Overall score
So rustig, jou siel kan regtig vrede en rus vind.
Janine C - Sep 2017
Overall score
Stil en rustig.
Kennith K - Jun 2017
Overall score
Peaceful, quiet and beautiful nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, stil en mooi natuur.
Langklip het baie potensiaal en is n baie mooi plek om te gaan vakansie hou. Dit is veilig en naby genoeg aan die dorp. Ons sal definitief weer gaan en sien uit na al die uitbreidings by Langklip.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja O - Mar 2017
Overall score
Feedback on R62@Langklip: We didn't overnight there because of several reasons.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Terugvoer oor R62@Langklip: Ons het nie oornag a.g.v verskeie redes.
Gery na so 'n uur van frustrasie. Eerstens gesukkel om plek te vind, grondpad erg en bord is afgebrand met brand in Desember, asook 800 ha. Dag was warm en huisie ook. Geen koelkas, ys ens. Als gebrand rondom jou. Ek wil nie my hardverdiende geld en tyd spandeer op so 'n plek nie. Jul moet bewus wees van swak omstandighede al is dit buite die eienaar se beheer. Ek's jammer vir hom maar moontlike gaste moet kennis dra van omstandighede en prys moet verlaag word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dylan R - Jan 2017
Overall score
Tranquility in beautiful nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid in die pragtige natuur.
Dit was 'n stop vir ons voor ek op Blaaukraansbrug gaan spring het. Die plek was pragtig gewees. Absolute stilte in die natuur. Die beste plek as jy wil weg kom van die stad. Die kos was heerlik en die diens uitstekend. Ons was regtig tuis gemaak voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharyn R - Jan 2017
Overall score
This is not a reliable guest house.
@R62 Langklip Estate Game and Leisure's response
Goeiedag Sharyn.
Ons was tuis en ek dink julle was nie by die regte plek nie. Ek moet sê jammer want ons Vodacom toring het gebrand en daar was geen seine nie. Ai jong, ek is so jammer want ons was so bedreig met al die vure. Sowat 80 hektaar van ons 110 hektaar het afgebrand en deur genade is ons gespaar. Ek is opreg jammer maar ons aanwysingsborde het ook afgebrand. Daar is baie skade en roet op beddens maar ons het hard probeer om alles skoon te kry maar die roet is net te erg. Jammer, dit was buite ons beheer. Die brande was verskriklik en ons moes gordyne verander! Jul kan die aand weer opneem op 'n later stadium.
Melissa B - Jun 2016
Overall score
Not what we expected.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie wat ons verwag het nie.
Geen elektrisiteit, moes diep op grondpaaie in ry vir 10 min met 'n baie lae voertuig. Was honger en kon nie eet nie, want restaurant maak eers laatmiddag oop. Niemand vat jou deur blyplek en verduidelik iets nie! Wou hout koop vir vuurmaak ─ net 2 sakke hout geen vuuraanstekers nie. Kon nie selfone herlaai nie ─ geen krag! Daar is 'n yskas maar geen krag! Niemand het ons ingelig nie! Wou naby Kareedouw bly en sit 2 km van Joubertina af... Beste ete by restaurant in Joubertina gehad!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@R62 Langklip Estate Game and Leisure's response
Hi Melissa
Jammer, ons is in die berge en dit sê duidelik op die webtuiste dat ons safari-like akkommodasie het. Ek gaan nie verskoning maak vir ons plekkie nie en daar is nie krag nie. Dit is so op webtuiste dat daar alleenlik solar is en geen krag nie. Ons het sentrale yskas-geriewe en foon herlaaipunte by die restaurant en daar is niks anders as wat ons webtuiste sê nie. Miskien kan ek net sê die pad is grondpad en dit is in die berge soos ons webtuiste sê, so miskien het julle dit mis gelees. Vra maar volgende keer as jul meer wil weet oor geriewe. Tent-like, nie self-catering geriewe met 'n restaurant wat ontbyt en aandetes voorsien en ons het baie goeie resensies in ons gastehuis oor ons kos. Jammer daaroor maar ek kan net iets doen wanneer ek weet daarvan.
Dankie, Sharon
Ohna N - Mar 2016
Overall score
Baie ontspannend en ongelooflike plaas.
@R62 Langklip Estate Game and Leisure's response
Baie dankie Ohna!
Ons waardeer die pragtige review! Julle is baie welkom om terug te keer, baie lekker gewees om sulke pragtige positiewe jong mense te gehad het op Langklip Estate!
Groete Langklip Estate Bestuur
Madeleine M - Feb 2016
Overall score
Baie teleurstellend
Read moreAmanda C - Jan 2016
Overall score
Dit was 'n goor ervaring.
Read more@R62 Langklip Estate Game and Leisure's response
Amanda,
Ons is baie jammer dat jy so ‘n negatiewe ervaring gehad het! Ons besef ons het 'n dubbelbespreking gehad en dit was ons fout. Geen verskoning vir dit nie.
Die alternatiewe eenheid wat ons geoffer het, is ons familie “selfcatering” eenheid, wat slegs ‘n losstaande braai en ‘n 3-plaat gasbrander binne in het maar geen binne badkamer nie, met die gebruik van die kampeerterrein se ablusieblok.
Ons besef dat, dit wat ons uit nood geoffer het, was nie op standaard nie en as gevolg daarvan het ons vir julle drankies op die huis geoffer terwyl julle moes wag totdat ons alternatiewe akkomodasie in die omgewing kon kry.
Die area is baie gewild en die enigste oop gaaitjie wat ons kon kry was by die Kraaltjie, en ons het vir julle die twee nagte teen R1800.00 ekstra inbetaal omdat hulle baie duurder is as ons.
Ons is regtig jammer; dit was ook maar sleg vir ons aangesien ons probeer het om dit na die beste van ons vermoë en so spoedig moontlik reg te stel!
Jammer Amanda, ons verstaan jou frustrasie; en ek is net bly julle was tevrede met die alternatiewe reëlings, en dat julle die vakansie geniet het!
Annabelle F - Jan 2016
Overall score
A peaceful place away from the stressful city life. It has the potential to grow into a perfect holiday get away.
@R62 Langklip Estate Game and Leisure's response
Goeidag Annabelle,
Baie dankie vir julle review ons waardeer die postiewe terugvoer en ja dit isn ons eerste jaar en ons leer maar nog baie maar julle was baie oulik en kom gerus weer!
Groete Johan en Sharon Nel
Langklip Estate Bestuur
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: Langklip Estate, R62 Langkloof Twee Riviere, Joubertina, 6410, Eastern Cape
- All ages welcome