Rapids Country and Eco Estate
Review Summary
Vanessa B - Jun 2022
Overall score
Vriendelike verwelkoming ons het dadelik gemaklik en tuis gevoel!
Naas L - May 2022
Overall score
Baie rustig.
Leonie G - May 2022
Overall score
Was baie lekker en aangenaam, diens was vinnig en vriendelik.
Gerda W - Mar 2022
Overall score
Ja, as jy met 'n 4x4-bakkie daar ry.
Lynette D - Jan 2022
Overall score
Pragtige plek, rustige atmosfeer, vriendelike diens, liefde en aandag nodig.
Read moreWerner G - May 2021
Overall score
Was ontmoet deur die gasheer met 'n warm kaggelvuur. Het die groen staproete baie geniet en beveel dit aan.
Andrew M - Apr 2021
Overall score
Rustig, mooi omgewing.
Kevin A - Mar 2021
Overall score
Regtig baie mooi en rustige omgewing.
Lucas F - Mar 2021
Overall score
'N koue stort in 'n stowwerige ablusie op 'n 7°C-oggend was nie aangenaam nie. Veral nadat ons die vorige aand die gebrek aan warm water rapporteer het.
Noelle H - Dec 2020
Overall score
Lovely and relaxing - great game.
Helena D - Dec 2020
Overall score
Heerlik en rustig.
Lynette Q - Nov 2020
Overall score
Very clean and affordable for an overnight stop.
Imogen P - Oct 2020
Overall score
Rustig en stil
Theo Y - Sep 2020
Overall score
Heerlik rustig en stilte.
Rapids Country and Eco Estate 's response
Beste Theo, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle die besoek geniet het. Ons gee beslis onmiddelik aandag aan die kraan wat drup, dankie vir die uitwys daarvan. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te ontvang.
Groete,
Jan
Paul D - Mar 2020
Overall score
Lovely location, very comfortable accommodation and friendly hosts!
Read moreRapids Country and Eco Estate 's response
Dear Michael, thank you for spending the time to post this review. We're glad you enjoyed your stay and hope to welcome you again soon.
Marli O - Jan 2020
Overall score
Rustig, beeldskone natuur.
Johann B - Oct 2019
Overall score
Nie 'n goeie nagrus gehad nie.
Chris H - Sep 2019
Overall score
Rustige omgewing, mooi natuurskoon en potensiaal om heerlik as 'n groep te kuier.
Read moreAnri B - Aug 2019
Overall score
Die tente was skoon en netjies. Die ablusieblokke kan egter verbeter.
Mignon S - Aug 2019
Overall score
It was very beautiful and we enjoyed our stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie mooi en ons het dit baie geniet.
Dit was ongelooflik mooi. Ek sal definitief Rapids aanbeveel indien jy hou van staproetes en die natuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rapids Country and Eco Estate 's response
Beste Mignon,
Dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is bly julle die kuiertjie geniet en hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Jan
Ilana H - Aug 2019
Overall score
Heerlike gerus in die natuur!
Rapids Country and Eco Estate 's response
Beste Ilana,
Dankie vir die terugvoer en aanbevelings. Ons sal dit beslis in gedagte hou en kyk hoe ons dit geriefliker kan maak.
Ons is bly julle het lekker gerus en hoop om julle weer te ontvang.
Groete
Jan
Eugenie C - Aug 2019
Overall score
Loved staying at Rapids and will definitely be going back.
Read moreRapids Country and Eco Estate 's response
Dear Eugenie, thank you for taking the time to post a review. We appreciate your comments and will attempt to improve the experience in these areas where possible. We look forward to seeing you again soon.
Kind regards
Jan
Wietz M - Apr 2019
Overall score
Still, rustig, lekker geslaap.
Rapids Country and Eco Estate 's response
Goeiedag Wietz,
Ons is jammer om te verneem dat jou verblyf teleurstellend was. Die saak is met ons personeel opgeneem en sal nie weer herhaal nie. Ons nooi jou graag om ons weer te besoek teen geen koste sodat ons dit kan regstel.
Groete
Jan
Jan W - Feb 2019
Overall score
Ons het dit terdeë geniet.
Nothando M - Jan 2019
Overall score
Perfect stay, we really had fun.
Martin L - Dec 2018
Overall score
Uiters ontspannend
Amanda G - Nov 2018
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Alles en nog meer bo ons verwagtinge.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephan L - Aug 2018
Overall score
Gem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Juweel.
Johan en Hanlie, baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en dat ons so lekker by julle kon bly! Die is 'n ware stukkie hemel wat mens na kan ontsnap en net ontspan in die pragtige omgewing. Dit was heerlik, dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles R - Aug 2018
Overall score
Dit was baie rustig, stil en wat mens mens verwag van so plek om te rus!
Shaun N - Jun 2018
Overall score
Very pretty environment, nice and relaxing weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi omgewing, lekker rus naweek.
Baie mooi area waarop mens uitkyk vanaf die stoep en kamer, ongelooflik rustig. Die kamer self was ook mooi en goed toegerus vir 2 mense. Dankie Johan en Hanelie vir julle gasvryheid. Dit was 'n great naweek vir ons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frikkie B - May 2018
Overall score
Opgradering in eenhede kort nog, maar die staproetes is pragtig.
Jeanne V - May 2018
Overall score
Energised after the weekends rest.
Read moreJeanne V - Mar 2018
Overall score
Natuurskoon en rustigheid.
Read moreAudre P - Sep 2017
Overall score
Pragtige plek, goeie ligging en lekker stapplek.
Read more- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 11:00 - Address: Rapids Country Estate, Belfast, 0100, Mpumalanga
- All ages welcome