Calvinia Accommodation at Rebunie Self-catering | TravelGround
+26

Rebunie Self-catering

44 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 44 reviews for Rebunie Self-catering
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Karel N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel N
With spouse/partner

Wonderful.

Amazingly accommodating hosts. Arrived 4 hours late due to a wrong route and was warmly welcomed by the hosts late at night despite their own discomfort.

Kenny D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kenny D
Individual traveler

Lekker gekuier.

Vriendelike mense. Vyfster-akkommodasie. Moet net nie vergeet om genoeg muskietafweermiddel saam te vat nie. Hoogs aanbeveel.

Izel R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izel R

Was baie rustig.

Plekkie was definitief waarde vir geld en was baie netjies.

Anzo B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzo B
With spouse/partner

Ontspannend en gerieflik.

Hierdie plek is regtig baie mooi. Ons het so ontspanne gevoel en hul geriewe (Wi-Fi, DStv en air-con) het alles soveel meet gemaklik gemaak. Dis definitief waarde vir jou geld.

Joani T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joani T
With spouse/partner

Heerlike verblyf na 'n lang dag se ry!

Ons beveel Rebunie aan en gaan vir seker weer hier kom oorslaap! Vriendelike ontvangs en die huisie is pragtig, silwer skoon, netjies en bevat regtig alles wat mens nodig het.

Marichell P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marichell P
Family with young children

Beste waarde vir geld!

Amazing verblyf. Elke oomblik geniet, sal weer daar oorstop.

Rijk V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rijk V
With spouse/partner

Baie smaakvolle verblyf met baie vriendelike mense.

Het baie lekker gebly alles wat nodig is met baie vriendelik mense sal die plek sterk aanbeveel.

Lindie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie B
With friends

Uitstekend.

Rebunie word sterk aanbeveel. Die verblyf was baie goed en mooi. Alles wat jy mag nodig kry is daar.

Gavin V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin V
With spouse/partner

Baie netjies en skoon, waarde vir geld.

Goed geleë vir 'n lang reis en goeie rusplek.

Arthur K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Arthur K
On business

Value for money.

I had to find a place to spend the night in Calvinia and decided on Rebunie. Rooms are spacious and well equipped. Very glad I chose Rebunie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ek moes 'n plek soek om te oornag in Calvinia en het op Rebunie besluit. Kamers is ruim en goed toegerus. Baie bly ek het Rebunie gekies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Baie goed ontvang deur Hendrina. Sy het saam met ons die verblyfplek deurgegaan om te vir seker alles is in orde. Dit is baie skoon en netjies. Voldoende fasiliteite om 'n paar dae oor te bly. Sal dit definitief aanbeveel om hier te vertoef.

Elize D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize D

Lieflike plek. Skoon, gerieflik met 'n pragtige uitsig! Baie gasvrye en goeie mense wat ons ontvang het!

Lieflike plek. Skoon, gerieflik met n pragtige uitsig! Eienaar het ons 'n ander huisie gegee wat blykbaar duurder is omdat daar mense in ons eenheid was wat al 2 dae daar was en nie wou noortrek nie. Wat 'n geluk vir my en my suster! Hierdie eienaar gaan uit hul pad vir die gaste. Wat 'n plesier! Baie dankie aan hulle.

Marlene V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
With spouse/partner

Peaceful.

The host and hostess were very pleasant. The room is very neat and well equipped. No complaints. Will stay there again if we are in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam. Die kamer is baie netjies en goed toegerus. Geen klagtes. Sal weer daar gaan bly indien ons ons in die omgewing bevind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie B
With spouse/partner

Heerlike rus vir 'n moeë reisiger.

Dankie. Ons het heerlik geslaap en heerlik gestort met die lieflike groot storkop wat soos reën op jou moeë lyf geval het. Daar is als wat jy kan nodig kry. Hulle het aan alles gedink wat 'n reisiger kan benodig. Dankie dat jy ons so gehelp het om julle plek te kry. Sal definitief julle plekkie aanbeveel en sal weer by julle kom oornag. Dankie nogmaals.

Daan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daan M
With spouse/partner

Pleasant surprise after a long road.

After a long trip we were pleasantly surprised with the service, facilities and cleanliness. Braai facilities were the right thing for us at the right time. Will definitely stay here again. Thanks again to management.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verrassing na 'n lang pad.

Na 'n lang reis was ons aangenaam verras met die diens, fasiliteite en netheid. Braaifasiliteit was vir ons die regte ding op die regte tyd. Sal beslis weer hier oorbly. Nogmaals dankie aan bestuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jimmy M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jimmy M
With spouse/partner

Perfect.

Nice accommodation. Neat and clean with queen-size bed and electric blanket.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Aangename verblyf. Netjies en skoon met koninggrootte-bed met elektriese kombers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wynand S
With spouse/partner

Pynlik netjies en ruim.

Gerieflik, ruim en netjies. Lekker braai-area. Dankie Frans vir jou gasvryheid.

Pieter D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Family with teenagers

Fantasties!

Frans, jou plek is wonderlik. Ons het dit so geniet om daar oor te bly. Jou plek is pragtig, skoon en baie goed toegerus. Selfs met minus 1 grade was ons warm en het ons lekker geslaap.

Alta V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alta V
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Gerieflik en goed ingerig.

Tertius C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tertius C
With spouse/partner

Dit is onberispelik netjies en nuut, naby als, maar tog privaat.

Die gashere is uiters gasvry en behulpsaam en die plekkie het absoluut als in wat mens mag nodig he. Alles werk perfek en ons was veral beïndruk met die reuse-badkamer wat pragtig oorgedoen is. Dit is in 'n stil area geleë, baie veilig en lekker naby die sakesektor van die dorp. Sal baie beslis weer daar tuisgaan!

Sophia Z - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sophia Z
With spouse/partner

Uitstekende verblyf, rustig en uitsonderlik netjies.

Ons het een nag oorgeslaap op pad terug na Stellenbosch. Die eenheid is baie goed toegerus vir somer- en winterverblyf. Frans, ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang en alles wat nodig is, gedoen om vir ons welkom te laat voel. Ek sal definitief weer daar gaan oorbly as die geleentheid hom voordoen. Ek beveel Rebunie Self-catering baie sterk aan, jy sal nie teleurgesteld wees as jy daar oorbly nie.

James B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James B
With spouse/partner

Excellent.

We were warmly welcomed and I made a booking mistake which was solved quickly. The facility is well maintained and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Ons is vriendelik ontvang en 'n besprekingsfout deur my gemaak is vinnig opgelos. Die fasiliteit is goed versorg en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jodie L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodie L
With spouse/partner

Amazing. Uiters rustig. Ons sal definitief teruggaan.

Sien gradering.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing. Extremely peaceful. We will definitely visit again.

See rating.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferdinand D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand D
Individual traveler

Ver bo verwagting, goed.

Behalwe dat die eenheid aan alle verwagtinge voldoen het, is dit smaakvol toegerus. 'n Duime op vir die eienaars.

Gerda G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda G

Uitstekende, rustige verblyf.

Ek was verras om so 'n skoon, gerieflike en veilige plek te kon kry om oor te bly. Die eienaars is wonderlike en vriendelike mense. Ek sal met 'n geruste hart teruggaan en ook dit aanbeveel vir mense.

Patrick D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick D
With spouse/partner

Very nice and quiet.

Very nice, neat place, friendly people, will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker rustig.

Baie lekker gebly, netjiese plek, vriendelike mense, sal definitief terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ewert A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ewert A
With spouse/partner

Uitsonderlik. Dankie.

Hierdie akkommodasie is beslis uitstekend en saam met die persoonlike aandag 'n moet vir elke reisiger om te probeer. Ek gaan beslis terug as die geleentheid hom voordoen.

Danie S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
Individual traveler

Alhoewel ek eers 20:30 daar aangekom het op Calvinia, was ek so vriendelik ontvang en het daardie nag ongelooflik lekker geslaap.

In die selfsorg-eenheid is daar letterlik alles wat jy nodig het om vir 'n lang tyd daar te bly. Daar is die lieflikste oreganpine-meubels, groot queen-bed, lugreeling, TV en lekker stortgeriewe.

Christiaan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan V
Family with young children

Had a great stay.

Very cosy place, nice atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier.

Baie gesellige plekkie, lekker atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik M
With spouse/partner

Do it, it's definitely worth it.

Service was fantastic. Vie was fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Doen dit gerus, dis definietief die geld werd.

Diens was fantasties! Uitsig was fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nelmari H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelmari H
With spouse/partner

Everything you need!

Very friendly, quiet area and all the necessities.

Lee-ann A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann A
With spouse/partner

Very quiet and private. Enjoyed it very much.

Will definitely stay there again, because we felt much at home. It was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en privaat. Het dit baie geniet.

Sal weer teruggaan om daar te gaan tuisgaan, want van ons daar aangekom het, het ons welkom gevoel. Dit was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Len N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len N
With spouse/partner

Vyf ster, hotelkwaliteit-verblyf.

Hierdie is definitief 'n "weer-kom" plekkie en ons sal met 'n geruste hart dit aanbeveel vir enigeen wat een nag of selfs langer wil bly. Die plekkie was uiters goed ingerig met alles wat jy mag nodig hê, baie netjies, skoon en stylvolle dekor. Baie vriendelike en behulpsame diens ontvang. Definitief 'n plekkie waar mens gerus meer as een nag kan bly en absolute waarde vir jou geld. Dit het gevoel of ons 'n kamer in 'n vyfster-hotel bespreek het, so mooi en netjies was dit toegerus. Baie ingenome met die plekkie en sal dit definitief weer oorweeg.

Hendrik M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik M
Individual traveler

Lieflik.

Fantasties! Definitief die moeite werd.

Yvonne N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne N
With spouse/partner

Very happy!

Accommodation was very neat and clean!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede!

Verblyf was baie netjies en skoon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ewert A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ewert A
With spouse/partner

Uitsonderlik. Dankie.

Beslis waarde vir geld en kan ek dit sonder huiwering aanbeveel. Foto's vertel nie eers die volle storie nie. Dit is ruim, luuks en baie netjies. Ek sal beslis weer hier slaap indien geleentheid hom voordoen.

Anneke S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke S
With spouse/partner

Rustig, bekostigbaar, het alles wat jy benodig en mooi!

Rebunie, bekostigbare verblyf. Baie goed toegerus met alles wat vir selfsorg nodig is. Sal hulle definitief aanbeveel.

Andre K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Die verblyf by Rebunie was uitstekend baie netjies.

Rebunie is een van die beste gastehuise sover wat ek kan aan dink, alles wat ek soek was daar, die braaiplek uitstekend, alles binne perfect, het heerlik gerus en gekuier, ek sal beslis weer bespreek volgende keer.

Leon V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V
With spouse/partner

Quality fittings, decent shower and very good bed.

Rebunie is one of the best value for money guesthouses. We regularly travel across SA, and we enjoyed every moment. Thank you guys!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kwaliteit toebehore, behoorlike stort en goeie bed.

Rebunie is een van die beste waarde vir geld gastehuise. Ons reis gereeld regoor SA, en ons het elke oomblik geniet. Baie dankie, julle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maretha N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha N
With spouse/partner

Baie lekker en gerieflik. Sal weer daar gaan bly. Puik!

Luukse, bekostigbare verblyf. Baie goed toegerus met alles wat vir selfsorg nodig is. Lugversorging en elektriese kombers was baie welkom in die koue.

Dalene N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene N
With spouse/partner

Goed toegerus, baie skoon en gerieflik.

Ons sal hierdie instansie sterk aanbeveel. Dit was so koud toe ons daar aankom, maar kamer is toegerus met verwarmer en elektriese kombers. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer oorbly. Baie goeie waarde vir geld.

Anja L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja L
Family with young children

Value for money and well-equipped.

We were very impressed with Rebunie. The accommodation is well located, clean, modern, fully equipped and affordable. We will surely stay there again when we are in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en goed toegerus.

Ons was baie beïndruk met Rebunie. Die verblyf is goed geleë, skoon, modern, ten volle toegerus en bekostigbaar. Ons sal vir seker weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erika V
With friends

Neat and affordable.

Clean, neat, affordable. Will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en bekostigbaar.

Skoon en netjies teen beskostigbare pryse. Sal vir seker weer kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frances H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances H
With friends

Very comfortable and convenient.

Spacious and well equipped accommodation at a very reasonable price.

From R590
per night (for 2 people)
From R590
per night (for 2 people)
From R590
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo1ocmtOYKTE9OhePTS1MmXxon02lvCFcUiBtk3Mt5ZMbRaKyik?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R590  per night (for 2 people) 44 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com