The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Reedsdell Country Guest Farm | TravelGround
+14

Reedsdell Country Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 6 reviews for Reedsdell Country Guest Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
3.8/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.7/5
Guillaume N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guillaume N
With friends

Pragtage stil huis met 'n mooi uitsig op die berg.

Ons het ons kuier baie geniet. Uitstekende diens met 'n kaggel wat elke aand gestook was en vele meer. Die huis is heerlik en baie lekker om in te ontspan en die stilte van die aande en sterre is iets om nie te mis nie. Die huis het alles wat jy nodig het van DStv en WiFi tot boeke en bordspeletjies om te geniet. Die rivier was baie laag vir visvang en sal voorstel mens gaan in die somermaande liewers gaan vir visvang. Nie te ver van Rhodes af nie. Maak net seker om vol te maak op jou laaste dorp, want naaste petrolstasie is in Barkley East.

Linda L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda L
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gekuier op die pragtige plaas.

Dit was ons gunsteling verblyf in die area. Sal nooit weer verder kyk vir ander verblyf nie. Die plaas is pragtig en rustig. Ons het werklik welkom gevoel en al die klein bederf het ons ongelooflik waardeer en geniet.

Ann V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Ann V
With spouse/partner

Baie mooi daar en gerieflik.

Grondpad ongerieflik, het nie korrekte voertuig daarvoor. Het dit nie voor die tyd geweet nie.

Hennie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Absolutely awesome and unforgettable experience.

Stunning scenery with warm, cosy and comfortable house made this an unforgettable experience. The hospitality of Kath and Mamello made this experience even more special together with the fresh creamy farm milk and homemade rusks, will be long cherished and remembered. I will return to this piece of heaven on earth.

Johan S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S

Pragtige huis in 'n mooi omgewing, sou net langer wou bly.

Die huisie is baie "cosy" en dit behoort wonderlik te wees om daar te bly as die sneeu wit lê. Die kos wat Katerine op bestelling verskaf was uit die boonste rakke. As jy sielsrus soek, is dit definitief 'n plek om te oorweeg.

Lucas H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucas H
With spouse/partner

Pragtige kliphuis met asemrowende uitsig.

Met aankoms is tuisgemaakte sjokoladekoek bedien - heerlik na 'n senutergende grondpad wat na hierdie juweelbestemming lei. Die huis het 'n groot kaggel wat elke dag skoongemaak en weer gepak word. Die kombuis en res van die huis is goed toegerus teen die koue en het alles wat mens nodig het. Die mense is gasvry en professioneel. Wees miskien net bewus daarvan dat kruideniersinkopie-moontlikhede baie beperk is op Barkly-Oos en Rhodes. Pragtige staproetes op die plaas en 'n heerlike ontspannende atmosfeer.

From
R1 600
per night, for 4 ppl
From
From R1 600
per night, for 4 ppl
From
R1 600
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Reedsdell Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ZmE0MzRhLWI0OWQtNGIxYi05ODllLTU0NGNhMjE4MjQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 600  per night, for 4 ppl 6 5 1 5 Reedsdell Farm Wartrail 9786 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.704953 27.742594
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!