The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Reivilo House | TravelGround
+41

Reivilo House

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Reivilo House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Elma F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elma F

Close to main road and town.

Neat, clean and full of the most beautiful paintings the owner did himself. Friendly owners! Suggested to put a mirror in the front bedroom - ladies want to blow hair and a plug needs to be close to mirror. One shower may be too small if all 3 rooms are occupied on a weekend - shower only in main bedroom. Nowadays most people shower - including ladies! We also enjoyed our stay, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Naby hoofpad en dorp.

Netjies, skoon en vol van die mooiste skilderstukke wat eienaar self gedoen het. Vriendelike eienaars! Voorstelling gemaak om 'n spieël in die voorste slaapkamer op te sit - dames wil hare blaas en prop moet naby spieël wees. Een stort dalk te min as al 3 die kamers beset is op 'n naweek - slegs stort in hoofslaapkamer. Deesdae stort meeste mense - dames inkluis! Verder het ons heerlik gebly, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja I - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja I
Family with teenagers

Heerlik gebly, met baie vriendelike landlords!

Sal Reivilo House sterk aanbeveel. Heerlike groot huis, volledig toegerus met als wat jy nodig het.

Billy B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy B

The house has character and is beautiful.

The veranda is a winner. More than enough space and could have a great time in and around the house. Everything was neat and clean and it fel relaxing. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huis het karakter en is pragtig.

Die kuierstoep was 'n wenner. Meer as genoeg spasie en kon heerlik in en om die huis kuier. Alles was netjies en skoon en het gevoel van rustigheid. Baie dankie, julle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie S
With friends

Ons was ses vriendinne en alles was gemaklik, mooi en netjies, nêrens nog soveel mooi meubels in 'n gastehuis gesien nie.

Die eienaars het aan alles gedink. Alles wat 'n mens kan nodig kry was in die huis tot ons beskikking. Jammer ons verblyf was so kort. Volgende keer bly ons definitief langer.

Hantie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hantie V

Gaan vind jouself in Parys!

Ons het as vreemdelinge gegaan maar toe ons vertrek was one familie. Dankie Marthinus en Willie, julle is awesome!

Francois N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois N
With friends

Lieflik ingerig en 'n lekker kuier huis.

Lekker kuier opset. Smaakvol en gerieflik ingerig. Naby die rivier en winkels.

Nicolette C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette C
Family with teenagers

Heerlike wegbreek!

Dankie Marthinus dat ons so lekker in julle mooie huis kon ontspan. Al die ekstra "touches" soos die mooie sepies, boeke, DVD's en inligtingsbrosjures was net die cherry op 'n baie lekker koek. Ek kan Reivilio House regtig aanbeveel.

Vicki W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vicki W
With friends

Was heerlik rustige omgewing.

Dit was mooi skoon, vriendelike ontvangs en regtig 'n nice plekkie om te oornag.

Billy S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy S

Excellent!

Had a very nice stay in a spacious house with all the necessary amenities. Marthinus is very hospitable and friendly! Will stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie lekker gebly in ruim huis met alle benodigdhede beskikbaar. Marthinus is baie gasvry en vriendelik! Sal weer daar gaan bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle D
Family with young children

Thanks, it's comfy and lovely.

Comfy and lovely, geyser was just not switched on but otherwise it was very nice and comfy. Value for money, and enough space in the room especially if you need overnight accommodation with a bath.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dankie, dis gerieflik en aangenaam.

Gerieflik en aangenaam, geyser was net nie betyds aangesit nie maar verder andersins baie lekker en gemaklik. Waarde vir geld, en genoeg spasie in kamer veral as jy plek nodig het vir oorslaap met bad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Juanita W
Family with teenagers

Reivilo House is 'n lieflike sonnige rusplek en ons het tuis gevoel.

Reivilo is 'n juweel! Ons het in die winter daar oornag en dit was 'n rustige warm atmosfeer, met natuurlike lig, wat deur lieflike groot vensters geskyn het. Ons het ook die versameling musiek dvds baie geniet. Ons het lekker geslaap en linne was skoon en vars. Kan dalk net aanbeveel om badkamer matjies in albei badkamers te plaas en 'n haardroër vir die hoofslaapkamer. Handdoeke kan vir die winter bietjie dikker wees maar was voldoende. Die lugversorging het gesorg dat ons heerlik warm kon slaap. En O ja! Gebottelde water kan vir buitelanders welkome lafenis wees, maar ons het ons eie drinkwater saam gery. Laaste aanbeveling sal wees 'n eierspaan wat kan gebruik word saam met die lieflike groot kleef vrye braai pan. Kunswerke en meubels deur die huis is pragtig en 'n inspirasie! Heerlike kuier stoep! Sou graag nog wou kuier by Reivilo!

Reivilo House's response

Baie dankie Juanita, ons het badkamer matjies in gesit en die kamers verander. Ek sal aandag skenk aan beter handoeke, en het in tussen 'n boma gebou om langs 'n heerlike vuur te kuier vir daai koue Vrystaat aande. Hoe kan ons vergeet het van 'n haardroër, ons waardeer jou terugvoering en ek hoop om julle weer te ontvang. Groete Marthinus.

Reivilo House
From R1 750
per night (sleeps 6)
From R1 750
per night (sleeps 6)
From R1 750
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 10 Ortlepp Street , Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOClCwHU203WrSoHnXkmCfrttQOA4RVe2sUd85AwoArtAL4RNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 750  per night (sleeps 6) 11 5 1 5 10 Ortlepp Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 15:00-19:00 09:00 -26.896323 27.464733
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!