Remote Locations West Coast Beach Camp
Review Summary
Shirley R - Sep 2019
Overall score
The most wonderful time.
Franske W - Sep 2018
Overall score
Unieke belewenis, pragtige natuur!
Llari P - Oct 2017
Overall score
"Primitiewe" tent verblyf met met 5 ster behandeling, 5 meter van die see op die strand, 8 km van Lambertsbaai.
Read moreRentia M - Sep 2017
Overall score
Unbelievable exclusive destination and experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Ongelooflike eksklusiewe bestemming en ervaring.
'n Baie eksklusiewe bestemming! Ongelooflike sonsondergang en son opkoms. Die tente is netjies asook baie ruim en gerieflik, word daagliks gediens. Die personeel is bedagsaam en die kos is UITSTEKEND! 'n Ongelooflike ervaring en ten sterkste aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Remote Locations West Coast Beach Camp's response
Hi Rentia, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê.
Marieta W - Sep 2017
Overall score
Dit is 'n ervaring wat elke mens moet beleef.
Remote Locations West Coast Beach Camp's response
Baie dankie Marieta. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en dankie vir die goeie raad.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Zeven Puts Private Nature Reserve, 12.8 km from the R364, 14 km North of Lambert's Bay, 8130, Western Cape
- No children under 7