The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Remote Locations Witsand | TravelGround
+39

Remote Locations Witsand

Tented Camp

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Remote Locations Witsand
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Leon H - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon H
With spouse/partner

Heerlik, rustig, kos uitstekend, uitsig fantasties.

"Wild kampeer" in baie opsigte, maar met gemak. Daar is lewe in die bosse om die kamp - het snags iets gehoor wat ons vermoed het was 'n ystervarkie, heelwat voëls, voetspore van 'n bokkie gewaar, en onverwags op 'n slang afgekom. As jy in die bos is, moet jy bedag wees. Die sit/eetkamer is gerieflik met pragtige uitsig van see en walvisse wat heerlik baljaar. Die kos is absoluut heerlik voorberei en ruim porsies. Heeldag koffie en tee beskikbaar. Verrassing was die warmwatersakke in die aand in ons bed. Vriendelike personeel! Sommer tuis gevoel.

Cobus D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus D
With spouse/partner

Baie mooi en unieke ligging, aandetes is besonders goed.

Weer kan dit soms onplesierig maak maar dan gaan jy binneland toe op verkenning. Garland en sy span was vriendelik en behulpsaam. Baie goeie ligging en kos is bobaas.

Johann V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With spouse/partner

Goed geleë.

Dit is 'n unieke bestemming en 'n moet vir almal wat ontspan in die natuur. Die diens is ongelooflik.

Deon K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon K
With friends

Ongelooflike ligging met mooiste uitkyk en super lekker kos.

Ons was by Remote Locations 25 en 26 Desember 2021. Staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ons weer was maar sleg so ons het meeste tyd in die tenthuise of die gemeenskaplike tent deurgebring. Die eienaar/bestuurder/chef is baie vriendelik en lekker om mee te gesels en te hoor van sy toekomstige planne om die plek net nog te verbeter. Sy kos wat ingesluit was in die fooi is onbeskryflik lekker en maak die prys eintlik 'n winskoop van die jaar. As jy wil wegbreek van die vakansie-stroom en hordes mense en net saam familie of vriende op 'n rustige manier deurbring is hierdie die beste plek. Alhoewel die weer ons nie toegelaat het nie, is dit definitief 'n ideale plek vir strand en rotse loop, swem en defnitief ook visvang. Dankie vir die ongelooflike ondervinding.

Wiltie B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiltie B
Family with young children

Mooi, lekker kos, vriendelik, remote!

Great plek, baie mooi ligging met privaat strand. Unieke setup.

Remote Locations Witsand 's response

Ons is bly julle het n lekker tyd gehad by ons op Witsand.
Hoop om julle weer te sien.
Groete Remote Locations Span.

Remote Locations Witsand
From
R1 900
per night, for 2 ppl
From
From R1 900
per night, for 2 ppl
From
R1 900
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm 487, Witsand, 6666, Western Cape
  • No children under 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f90b707178e66485de82ff921e0299e9dcb3d8d53bf7f939c4991c9e375c04cd8ac8a7c26a4d21b81b03fbae3f4f4619b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 900  per night, for 2 ppl 5 5 1 5 Farm 487 Witsand 6666 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.370524261075 20.91004183135
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!