Wilkeville Accommodation at Rentiahof Guest Suites | TravelGround
+30

Rentiahof Guest Suites

4 reviews
Self Catering

Review Summary

2.6 out of 5from 4 reviews for Rentiahof Guest Suites
Cleanliness
3.0/5
Service
3.0/5
Location
2.3/5
Safety
2.3/5
Value for money
2.3/5
Genevieve B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Genevieve B
With friends

Sleg.

Die bestuur van Rentiahoff se manier van dinge doen is uiters pateties, baie onprofessioneel, sal nooit ooit enige iemand aanraai om van sy dienste gebruik te maak nie.

Ansie N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ansie N

Gerieflik.

Die oondjie het nie gewerk nie en die televisie het ook nie opgevang.

Rentiahof Guest Suites's response

Goeiedag Ansie,

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om Rentiahof te beoordeel. Ek is baie afhanklik van wat my gaste dink want hulle bly daar en as ek nie weet nie, kan ek nie iets daaraan doen nie.

Ek is baie jammer dat die oond nie gewerk het nie en dat die TV nie behoorlik opgevang het nie. Ek gee onmiddelik aandag daaraan.

Dankie vir jou ondersteuning. Hoop om julle gou weer te ontvang en as enigiets nie reg is nie, kontak my asseblief direk.

Hartlike groete,
Marius Cronje

Rentiahof Guest Suites
Ena G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ena G
With spouse/partner

Average accommodation.

We'd have a better stay at Rentiahof Guest Suites if the owners maintain the basics in the suites. It has the potential to offer good accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Gemiddelde blyplek.

Ons sal baie lekkerder by Rentiahof Guest Suites bly indien die eienaars die basiese in die suites in stand kan hou. Dit het die potensiaal om goeie akkommodasie te bied.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rentiahof Guest Suites's response

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Dit is vir ons hoofsaaklik om seker te maak dat ons gaste goed versorg word en gerieflik en veilig bly.
Wil jy nie asseblief meer spesifiek wees en vir my vertel wat in jou opinie gebrekkig was nie? Een van ons staatmaker werkers is onlangs skielik oorlede en ek moet erken sy het my bederf.
As ek weet wat jy verkeerd gevind het gee ek onmiddelik aandag daaraan. Jou eerlikheid in hierdie verband sal baie waardeer word.

Dankie dat jy Rentiahof ondersteun het. Ek sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Hartlike groete,
Marius Cronje

Rentiahof Guest Suites
Carol-anne B - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Carol-anne B
Family with young children

Teleurstellend.

Parkering is sleg, slegs vir klein karretjies. Kamer was nie reg soos bespreek nie en badkamer is ongerieflik ontwerp.

Rentiahof Guest Suites's response

Dag Deon, dankie vir jou kommentaar.
Volgens my rekords het jy in ons bachelor suite nr 15 tuisgegaan.
Dit was NAMPO skou en ons was vol bespreek en nie een van ons Gesin suites was beskikbaar nie. Ons kon jou huisves omdat iemand bespreek het en nie opgedaag het nie. Hierdie suite is nie bedoel vir 'n gesin nie, maar vir 2 persone en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Dit is heeltemal voldoende vir 2 persone, beslis nie vir 'n gesin met klein kindertjies nie. Ek weet nie hoe groot jou motor is nie, maar daar het al 2 motors agtermekaar in die parkeerplek van suite 15 ingepas en daar staan dikwels kontrakteurs met bakkies of selfs 3 ton trokkies. Ek is jammer dat dit nie aan jou standaarde voldoen het nie. Marius

Rentiahof Guest Suites
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 45 people
  • Check-in: 12:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Louise Street, Wilkeville, Klerksdorp, 2571, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjZTI0NmVkLTY2NGMtNGQ4MC1hYjg1LTk3YWE4NDA1Mjk2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 4 5 1 3 3 Louise Street Wilkeville 2571 North West 0860 022 102 12:00-22:00 10:00 -26.842394649832 26.651211977005
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com