The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rest a While | TravelGround
+22

Rest a While

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 58 reviews for Rest a While
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Stan H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stan H
With spouse/partner

A weekend getaway.

Denise always welcomes you with a smile and make you feel at home. A fully equipped self-catering unit with good quality utensils and equipment in the kitchen.

Esther S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther S
Individual traveler

Rest a While was werklik 'n heerlike plek vir verblyf by die see in die mooie Overberg.

Ek het regtig so lekker gebly. Die vriendelike professionele en hulpvaardige gasvrou, Denise, het uit haar pad gegaan om te sorg dat ek alles het wat ek moontlik kon nodig kry, en selfs my later laat weet van my foon se laaier wat ek daar vergeet het. Alles was uiters skoon en netjies, die woonstel was baie goed toegerus met elke moontlike gerief, en baie veilig, ook die parkering agter 'n toesluithek. Ek was spyt dat ek net een aand kon oorbly, maar sal beslis in die toekoms weer soontoe gaan.

Elmarie H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie H
With spouse/partner

Baie gerieflike verblyf.

Die akkommodasie is pragtig ingerig en alles is beskikbaar wat jy nodig het. Baie gerieflike braai area. Voertuig veilig agter hekke onder afdak. Stapafstand na die see. Denise en Gerhard is die mees vriendelikste gasvrou en gasheer. Ek beveel die verblyf definitief aan en sal beslis ook weer soontoe gaan.

Drikus B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drikus B
With spouse/partner

Fantasties.

Fantastiese plekkie, fantastiese waarde vir geld en fantastiese mense. Beslis my eerste keuse vir toekomstige kuiertjies.

Driekie U - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie U
Family with young children

Rustige en baie aangename verblyf en ervaring.

Gasheer en - vrou gaan uit hul pad om jou verblyf in goed toegeruste woonstel die moeite werd te maak. Stapafstand van see en winkel. Baie dankie vir alles wat jul vir ons gedoen het.

Riaan L - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan L
On business

Rustig, gasvry en waardevol.

Sentraal, rustige area en bekostigbaar.

Ben K - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben K
With spouse/partner

'n Moeite werd kuier.

Denise en Gerhard het ons hartlik ontvang. Die huis het alles gehad wat 'n mens kan benodig en in 'n pragtige omgewing. Baie dankie vir die kort en lekker kuier saam met julle. Ons gaan beslis beplan om in die toekoms weer daar te kom oorstaan.

Rene M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene M
Individual traveler

It was wonderful to stay at Rest Awhile, so peaceful and relaxed.

Denise and Gerhard are amazing host, open, kind, friendly and loads of good advice and such an inspiration and motivation. I enjoyed my chats with them.

Madeleine D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine D

Gasvry, rustig en heerlik gekuier.

Het lekker gebraai en heerlik ontspan.

Landi D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landi D

Beslis die moeite werd.

Vreeslik lekker gekuier, kon met absoluut niks fout vind nie. Skoon en netjies woonplek. Dis goed ingerig met alles wat nodig is. Stil en rustige omgewing. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Loopafstand vanaf die see en 'n winkel. Naby aan die middedorp. Sal beslis weer soontoe gaan.

Antonie W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie W
With friends

Baie gerieflik en goed geleë. Skoon en netjies. Eienaars baie besorg oor ons gerief.

Baie lekker oornagplek. Goed geleë, en net ver genoeg van die gedruis. Baie mooi omgewing. Die braai geriewe is perfek, as die weer mooi is, en die bure gedra hulle. Ongelukkig kon ons nie buite sit en die rustigheid geniet nie. Die bure in die aanliggende erf het tot laat geraas. Die swembad en speletjie-kamer reg langs die grensmuur kan 'n probleem wees.

Monique B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique B
Family with young children

Fantasties!

Waarlik 'n lekker plekkie, kan dit ten volle aanbeveel! Ons sal dit definitief 'n jaarlikse draai daar maak!

Rest a While 's response


Baie dankie vir jou positiewe resensie. Julle was wonderlike gaste! Ons hoop om julle weer by Rest a While te kan ontvang.

Rest a While
Wayne L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne L
With friends

Was baie lekker in Gansbaai.

Geniet Gansbaai altyd.

Carmen S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen S
Family with young children

Heerlik ontspannend.

Ons het baie lekker daar gekuier en die plekkie was pragtig, netjies en kindervriendelik. Plek was ook buite veilig gemaak en toe sodat die kleintjies vrylik kon beweeg sonder om ingeperk te voel, so mamma en pappa se hart was baie gerus. Het ook die vriendelikste diens ontvang! Baie dankie Denise.

Warda M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warda M
With friends

We were well recieved in a pretty cottage with friendly hosts and a cute cottage with everything you need.

Great place with wonderful dogs on the premises, but were locked up and not a bother at all. Place was neat and tidy and had all we needed!

Jopie B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jopie B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf met 'n baie goeie ligging.

Hierdie verblyf is so volledig toegerus deur mense wat die behoeftes van oornaggaste mooi verstaan. Alles is daar en van uitstekende gehalte. Ons is ook hartlik ontvang deur ons gasvrou wat ook seker gemaak het ons weet waar alles is en hoe dit werk. Ons kan hierdie verblyf sonder voorbehoud aanbeveel!

Gerry J - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerry J
With spouse/partner

Amazing stay

The hosts were absolutely special and accommodating. We were very well accepted and felt at home. Beautiful and very comfortable place as well.

Rest a While 's response

Thank you for your positive review.
Blessings for 2022.

Rest a While
Erna S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna S
Family with young children

Vriendelikste diens, skoon en netjies. Definitief die moeite werd.

Soos die naam sê Rest a While, kan mens nie anders as om af te skakel nie. Die vriendelikheid, goed versorgde woonstel en rustige omgewing is net wat mens nodig het. Ons was aangenaam verras en sal graag weer by Gerhard en Denise gaan kuier.

Christo K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo K
Individual traveler

Goeie vriendelike Christen-gesin.

Goeie, warm ontvangs.

Magdaleen L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdaleen L
Family with young children

Net wat ons nodig gehad het

Lieflike woonstel, baie netjies en gerieflik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon strand toe stap en in die water plaas met my dogtertjie wat 3 jaar oud is. Ons het dit gebruik as 'n oornagstop tussen Kaapstad en De Hoop en dit het perfek gewerk.

Rest a While 's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie oor Rest a While.
Beste wense vir 2022.

Rest a While
Alexander (alex) W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alexander (alex) W
With spouse/partner

Lovely place to stay with amazing and attentive hosts!

Rest a While really lives up to its name! Amazing hosts who have great attention to detail, will definitley go back!

Marlene K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marlene K
With spouse/partner

Netjies, waarde vir geld, vriendelikheid.

Pragtige plek en baie netjies. Heerlike warm water. Denise baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief verblyf aanbeveel.

Cindy N - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy N
Family with young children

Lieflike, rustige plek - sal dit beslis aanbeveel!

Die eenheid is fantasies. Dit beskik oor als wat mens nodig het en nog meer. Ons was baie vriendelik ontvang en die plek was silver skoon en netjies. Dit is baie rustig en gemaklik en net 300m van die strand af. Dit is die tipe plek waar mens gemaklik vir 'n week of meer kan tuisgaan. Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Rest a While 's response

Hallo Cindy,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop om julle binnekort weer by Rest a While te sien!
Beste wense,
Denise.

Rest a While
Stan H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stan H
Individual traveler

Great stay, Denise was friendly and helpful.

A lovely place to stay. Denise was helpful and friendly. They go the extra mile to make one feel at home.

Derick M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick M
Individual traveler

Rest a While bied alles wat 'n oornagreisiger benodig.

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is baie goed toegerus en baie gerieflik.

Yvonne H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne H
With spouse/partner

Pragtige, netjies en veilige gastehuis. Dit was baie kekker om daar tuis te kon gaan. Kan dit beslis aanbeveel.

Vriendelike, gasvrye eienaars. Lekker geslaap. Als was baie netjies en skoon.

Rest a While 's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Rest a While
Rina K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina K
With spouse/partner

Vriendelik verwelkom en sommer tuis gevoel. Sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Denise en Gerhard het gereeld navraag gedoen om vas te stel of ons enigiets verlang. Hulle het ook vir ons heelwat advies gegee aangaande besoekpunte.

Rest a While 's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop julle kom kuier weer by Rest a While.

Rest a While
Pieter M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
Family with young children

Baie gemaklik. Voel soos my eie huis.

Sal beslis weer gaan. Baie netjies, my verwagtinge oortref. Great mense.

Rest a While 's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Kom kuier gerus weer.

Rest a While
Elria V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elria V
With spouse/partner

Lekker gekuier.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ons het lekker gekuier.

Jacobus L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus L
With spouse/partner

Een dag was te kort.

Baie mooi en baie lekker. Netjies. Vriendelike ontvangs. Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam.

Jacques T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques T
Family with teenagers

Baie lekker gerus en ontspan.

Dit is die perfekte basis om te gebruik om die area te verken. Ons het elke oomblik geniet en vreeslik lekker gerus.

Rest a While 's response

Beste Jacques
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Nadat julle vertrek het, het ons huishouding 'n ernstige krisis beleef met my gade wat tydens sy herstel van die kolon operasie boonop covid opgedoen het. Dit was net genade van bo dat hy en ons dit oorleef het. Ons het Rest a While onmiddellik na julle vertrek gesluit en besprekings gekanseleer om op die persoonlike krisis te fokus. Alles is egter nou weer terug na normaal en ek hoop om julle weer by Rest a While te kan ontvang iewers in die toekoms.
Beste wense
Denise

Rest a While
Ina-marie L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina-marie L
With spouse/partner

Rustig en gerieflik.

Die gasheer en gasvrou was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf was netjies, skoon en heerlik toegerus. Die area is veilig en rustig. Die ideale plekkie om te vergeet van werk. Sal definitief langer bly volgende keer.

Liezl D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl D
Family with teenagers

Onvergeetlike gasvryheid!

Denise & Gerhard was so gasvry, ons het dit baie geniet en sal beslis weer terug gaan. Die verblyf was baie skoon, ruim en gemaklik! Ons het alles gehad en nog meer wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir die lekker kuier!

Rest a While 's response

Beste Liezl,
Baie dankie vir jou positiewe resensie oor Rest a While. Ons is bly julle het dit geniet & sien uit daarna om julle weer te akkommodeer,
Beste wense,
Denise

Rest a While
Keith J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith J
Family with teenagers

These MOST Awesome stay ever. The Host was Amazing

Absolutely loved the accommodation and the warmth. I will most certainly go back.

Rest a While 's response

Dear Keith
Thank you for your great review for Rest a While. You guys were great guests & it was only pleasure having you here. Looking forward to receiving you again in January 2021.
Until we meet again please stay safe.
Regards
Denise

Rest a While
Jennifer S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jennifer S
Family with young children

Great Family time

Baie cosy gewees, lekker wegbreek vir familie tyd. Denise was baie oulik en vriendelik.

Nic-strauss L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic-strauss L
With friends

Verblyf was gerieflik.

Rest a While is goeie waarde vir geld. Die eienaar is baie vriendelik en maak seker of als nog reg is. Definitief 'n lekker plek.

Janine P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine P
With friends

Such a welcoming and friendly environment.

Understanding and welcoming.

Hannes H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes H
Family with teenagers

Rustig en netjies.

Ons wou net oorslaap vir die aand en het gevolglik nie baie vereistes gehad nie. Ons was egter aangenaam verras deur die netheid en ruimte van die eenheid. Dit het alles geriewe en selfs 'n baie lekker ruim buite-braai. Al wat kort is die see-uitsig dan was dit 'n vyf uit vyf ontspanningsplek. Troos is dat, as die TV af is, jy die see kan hoor. Baie dankie, Denise. Ons het lekker gebly.

Ronell V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell V
Family with young children

Gemak en gasvryheid.

Behalwe die puik akkommodasie en persoonlike aandag van 'n voortreflike gasvrou, het ons die kuier-/braai-area geniet. Insiggewende gesprekke met Gerhard die gasheer en skrywer van die Elfde Gebod, wat ek gekoop en puik leesstof was. Daar was verskeie raakpunte in terme van verlies en dat ons beide van Fochville kom. Ek sal Rest a While ten sterkste aanbeveel vir die ontspanne atmosfeer en sentrale ligging in terme van toeriste aantreklikhede.

Belinda A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda A

Ongelooflike gasvryheid!

Gerhard en Denise het ons so welkom laat voel in hulle uiters goed toegeruste eenheid. Denise het ons voor die tyd op hoogte gehou van die tipe weer wat ons kan verwag. Die eenheid self is so 'n heerlike blyplekkie wat alles het wat jy moontlik kan nodig kry en soveel meer, van elektriese komberse tot warmwater-sakke vir die Kaapse koue. Wanneer ons weer Gansbaai toe gaan, sal ons beslis weer by hulle wil tuisgaan!

Elton A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elton A
Family with young children

Dit was baie genotvol.

Die plek is baie netjies en ontvangs was baie vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

Junita E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junita E
With friends

Dit was so rustig en ons kon die ruimte geniet om stil en rustend te wees.

Ons het met die doel gegaan om te rus en sommer net bietjie tyd vir refleksie te maak. Ons kon as gevolg van die rustigheid en vrede in en om die ruimte dit doen! Vriendelike ontvangs, netjies en gerieflik, was baie lekker.

Charmaine W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine W
With friends

Pleasant experience.

Staying at Rest a While was great. Denise made us feel right at home. The accommodation was clean and had everything we might need. Would definitely recommend the place to anyone.

Trudie K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie K
Family with teenagers

Gerieflike plekkie, skoon en netjies, mense is baie vriendelik en gasvry.

Ek sal beslis die plekkie kan aanbeveel. 'n Mens kom niks kort nie, daar is aan alles gedink wat jy moontlik kan nodig kry.

Ilza F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilza F
With spouse/partner

Puik.

Uiters netjiese blyplek. Gasvryheid en vriendelikheid van hoogstaande gehalte. Sal graag binnekort weer daar gaan oorbly.

Elroy L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elroy L
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Die woonstel is baie ruim en skoon en het als wat jy nodig het. Ons was baie vriendelik ontvang deur Denise en Gerhard en hulle het ons met al die nodige tools verskaf om ons vakansie te vergemaklik. Rest a while 100%.

Andre V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre V

Verblyftyd was kort (1 nag), maar voldoende geriewe en baie netjies. Baie gasvry.

Baie gasvry en vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oorbly in die toekoms.

Shaan A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shaan A

Soes die naam sê 'rest a while' het ek lekker uitgerus, baie leker plek.

'n Lekker plek om te rus in vrede en was baie mooi verwelkom.

Anthea C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anthea C
With friends

Peaceful.

Relaxing, calming, picturesque.

Melissa P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa P
With spouse/partner

Amazing.

Ek beveel die verblyf aan vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het om 'n tydtjie te rus. Dit was ongelooflik gewees, eienaars is so vreindelik en alles was bo my verwagtinge. Hulle is tops!

Rest a While 's response

Hallo Melissa,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle was wonderlike gaste en die besondere netjiese toestand waarin julle die plek gelaat het. Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Denise

Rest a While
Peter H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter H
With spouse/partner

It was a really nice stay there.

Große, liebevoll eingerichtete Ferienwohnung. Die Gastgeber waren sehr freundlich mit einem besonderen Blick für Details (namentliche Begrüßung auf einer Tafel neben dem Eingang zur Wohnung).

Rest a While 's response

Guten tag Pieter

Ich hoffe dass ihnen sehr gut geht.
Vielen dank fur sein schone referenz am Rest a While.

Gut laufen
Denise

Rest a While
Jacobus D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus D
Family with teenagers

Wonderlike plek met wonderlike omgewing.

Die vakansie was 'n wonderlike ervaring met baie mooi, goed versorgde verblyf. Beveel aan vir enige iemand wat wil gaan rus naby die see.

Rest a While 's response

Hallo Kolie,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle was wonderlike gaste.
Ons hoop om julle weer iewers in die toekoms te kan ontvang by Rest a While.
Voorspoed vir 2018.
Groete,
Denise

Rest a While
Lee-anne A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne A
With friends

Rustig om met vriende te verkeer.

Nice wegbreek plekkie om saam met jou vriende of familie te kuier.

Rest a While 's response

Goeiedag Lee-anne,

Baie dankie vir jou resensie.

Groete
Denise

Rest a While
Casper S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper S
With friends

Denise is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad uit gaan om ons gemaklik te laat voel.

Die perfekte plek vir 'n klein familie of 4 vriende wat bietjie uit die stad wil kom.

Rest a While 's response

Goeiedag Casper,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Rest a While is my passie-projek en ek doen dit om mense gelukkig & tevrede te sien en waarde vir geld te ervaar. Ek vertrou om julle binnekort weer by Rest a While te verwelkom.

Beste wense
Denise

Rest a While
Chantal V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal V

Fantastiese gasvryheid met warm atmosfeer van die kus.

Ek is bitter gelukkig om die diamant van 'n gastehuisie te ontdek het op ons reis na 'n trou destinasie toe. Denise het die oomblik wat ons gegroet is tot die oomblik waar ons vertrek het met die warmste gasvryheid verwelkom. Ons was teruggevat met die waarde wat ons ontvang het vir die spotgoedkoop prys wat ons betaal het. Doen jouself 'n guns en trek in by Rest a While jy sal nie verkeerd loop nie.

Rest a While 's response

Hallo Chantal
Baie dankie vir jou mooi resensie. Rest a While is my passie-projek en ek doen dit nie vir die geld nie, eerder om mense gelukkig te sien en waarde vir geld te ervaar.
Ek vertrou om julle binnekort weer by Rest a While te kan ontvang.
Beste wense
Denise

Rest a While
Cheryl H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl H
With spouse/partner

Perfect for tranquility.

We were welcomed to the spotless and well equipped ground floor apartment by the lovely hostess and her husband. The fresh decor is tastefully chosen to create a very relaxed atmosphere where you can happily spend quiet time. It was a good place to stay and enjoy the surrounding area of Gansbaai. Highly recommend this little retreat for recharging the batteries and resting a while. Will definitely revisit.

Rest a While 's response

Hi Dear Cheryl

Thank you for your kind review of Rest a While. Gerhard and I spoke at length about having had you as guests, which was an absolute pleasure. If all guests were to be like yourselves, managing Rest a While will be a breeze.

Look after yourself in England and come back safely. Greetings also to June and Terry.

Best wishes
Denise

Rest a While
Doreen G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen G
Family with young children

Enjoyed.

Well received upon arrival. Very friendly and hospitable. Would definitely stay there again. Excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker.

Met aankoms was ons goed ontvang. Baie vriendelik en gasvry. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Uitstekende diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest a While 's response

Baie dankie dat julle ons gekies vir julle verblyf. Ons hoop om julle binnekort weer by Rest a While te ontvang.

Groete

Rest a While
Antoinette D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette D

Wonderful, peaceful place to relax.

A place where you can find yourself again. Beautiful furniture, spotlessly clean and very welcoming.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige kuierplekkie.

Dit is 'n plekkie waar jy weer jouself kan vind. Mooi meubels, silwerskoon en baie verwelkomend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest a While 's response

Baie dankie. Ons hoop ons kan julle binnekort weer by Rest a While ontvang.

Groete

Rest a While
From
R1 200
per night, for 6 ppl
From
From R1 200
per night, for 6 ppl
From
R1 200
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 59 Ingang Street, De Kelders, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7931d35b84cee545260eafb070e3d0857a9323479e142dabd0ab6f6e9244d6beb9836e3c00f255381ab55a8ecdec1337c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night, for 6 ppl 58 5 1 5 59 Ingang Street De Kelders 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -34.561837 19.357301
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!