The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rest-A-While | TravelGround
+33

Rest-A-While

41 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 41 reviews for Rest-A-While
Cleanliness
4.5/5
Service
4.1/5
Location
4.1/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Fj K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fj K

Very noisy, did not sleep well.

To close to the main road. Everything else was very good.

Lehanie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lehanie V
With spouse/partner

Netjies en gerieflik

Ons sal weer daar oorslaap.

Rene D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene D
With spouse/partner

Netjies en skoon

1 nag oorgebly, was heel aangenaam, skoon en netjies

Sanet V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet V
With spouse/partner

Baie beïndruk met die verblyf.

Vriendelike ontvangs en kamer was netjies en toegerus met die nodige soos wat geadverteer was, sal weer hiervan gebruik maak in die toekoms.

Janet S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janet S
Family with young children

OK.

Air con did not work, did not see the lady that checked us in again after checking in, so we could not report it.

Melissa W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Melissa W
With spouse/partner

Een nag se verblyf.

Langsaan 'n baie besige snelweg geleë ten opsigte van trokke. Moes 'n driekwartuur wag vir ons kamersleutels a.g.v omstandighede buite die beheer van die bestuurder. Gordyne is van swak gehalte, laat geen privaatheid vir gaste nie, moes die handdoeke gebruik om privaatheid te skep binne die badkamer.

Rest-A-While's response

Melissa baie dankie vir resensie, jammer vir ongerief dat jy nie tevrede was om hier te bly, maar ek glo die res van gaste wat al hier gebly het was tevrede.

Rest-A-While
Caren B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Caren B
Family with teenagers

Peaceful.

Will sleep there again in the future as it is very clean and tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Sal weer in die toekoms daar slaap, want dit is baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Simphiwe N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Simphiwe N
With spouse/partner

Very centrally located, easy to find and near a large supermarket group.

A comfortable stay and friendly service.

Stef F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stef F
With spouse/partner

Veilig vir oorslaap op N12.

Sien sterre.

Annatjie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Annatjie V
With spouse/partner

Comfortable, easy to find. Peaceful.

Friendly reception. Convenient, everything available for overnight accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, maklik gevind.Rustig.

Vriendelike ontvangs. Gerieflik, alles beskikbaar wat nodig is vir oornagverblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Very clean, newly tiled out with full DStv and good air con.

The rooms are very tidy, I was quite impressed, shower and bathroom tiled with modern tiles and fittings, didn't expect full DStv, but it was there.

Pieta G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Pieta G
Family with teenagers

Town situated perfectly for short stopover between Cape Town and North West.

The place is very basic but neat and clean. No bell to ring for service if you arrive late at night.

Deirdre F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Deirdre F

This is an okay place to just sleep over after long drive.

Thanks so so much.

Marike B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike B
Family with young children

Kamers skoon en netjies. Baie lekker oorgeslaap!

Baie netjies en skoon. Beddens goeie kwaliteit. Aircon werk goed.

Cornelia W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornelia W
With spouse/partner

Lekker, maar nie vir ligte slapers nie.

Die geraas van die verkeer het bietjie gepla, maar verder was alles netjies en gerieflik. Die bed het baie lekker geslaap. Ons was nie seker oor veiligheid nie, maar het geen insident gehad nie. Goeie waarde vir geld.

Chris H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris H
With spouse/partner

Aangenaam en verfrissend.

Dit is altyd baie lekker om in die Karoo te kan oornag en ons kan die plek aanbeveel.

Annette H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Annette H
With spouse/partner

Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies.

Vir een aand se verblyf is dit ideaal. Die prys was baie redelik. Daar is parkering met 'n hek wat kan sluit. Dis naby oorkant die Merino restaurant wat die heerlikste lam bedien. Daar is lugverkoeling, 'n warm kombers en verwarmer. Die yskas was baie welkom en daar was tee en koffie. Die mense wat egter voor die restaurant geloop en bedel het het baie op mekaar geskree totdat die restaurant gesluit het. Dit was baie steurend. Nog 'n probleem is dat Rest-A-While in die hoofstraat geleë is en trokke ry die hele nag deur die dorp, verby Rest-A-While.

Adri D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
With spouse/partner

Rest-A-While is ideaal geleë.

Kamer is gerieflik en skoon. Badkamer is ruim. Ons het koffiemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfoond gehad. Daar was genoeg warm komberse, verwarmer en lugversorging. Die restaurant oorkant die straat is definitief 'n besoek werd. Omdat die rusplek direk langs die hoofweg is, kan die geraas van die groot voertuie party gaste se slaap versteur. Dit het ons nie gepla nie. Ontvangs was baie vriendelik.

Yolande V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Yolande V
Family with young children

Suitable.

Outydse meubels, en beddegoed. Gordyne vuil en slordig.

Johan V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan V
With friends

Baie lekker.

Sal weer daar oornag wanneer ek daarlangs reis.

Johan M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Baie mooi en sentraal geleë.

Die ligging is nie baie gunstig nie. dis geleë op die hoofpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die vierrigtingstop by Rest-a-While is die oorgang van baie vragmotors wat heelnag raas. Andersins beslis waarde vir geld.

Dries R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries R
With spouse/partner

Goed voorbereide flinke en vriendelike personeel met skoon goed toegeruste verblyf.

Die diens was flink en vriendelik. Ons kamer was goed toegerus, netjies, sindelik en alles het gewerk. Boonop is die perseel troeteldiervriendelik. Ek sal weer van Rest-A-While se fasiliteite gebruik maak. Baie dankie.

Nicolaas V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolaas V
With spouse/partner

Dis netjies en skoon.

Ek was verras oor die netheid van Rest-A-While sal weer daar oorbly.

Rudie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, veilige, gerieflike en bekostigbare verblyf.

Beveel Rest-While beslis aan die besprekingsdiens is uitstekend. Hulle volg op om seker te maak jy bereik jou bestemming.

Ansia J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansia J
With spouse/partner

Netjies, skoon en koel.

Baie ingenome met die verblyf en ligging van die plekkie sal regtig aanbeveel vir oornag en ook goeie restaurant in die dorp.

Laetitia D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Laetitia D
With spouse/partner

Lekker geslaap en uitgerus opgestaan.

Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en het ons vinnig gehelp. Die beddegoed wat skoon en netjies. Die badkamer wat ook skoon en netjies. Daar was net nie eetgerei soos teelepels om koffie te roer nie. Die heel nodigste was daar.

Melanie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melanie S
With friends

Perfekte "halfway stop".

Dit was vir ons 'n skielike besluit gewees om oor te slaap (was besig met "roadtrip" vanaf Hotazel na Mosselbaai saam my suster). Het bespreek, deposito betaal toe ons uit Upington ry. Maklike bespreking, vriendelike diens vanaf die ontvangsdame, skoon kamer, alles wat jy nodig het vir oorslaap. Baie dankie!

Patricia D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia D
With spouse/partner

Ek het lekker geslaap en gestort.

Ons wou net 'n skoon en rustige slaapplek hê op pad na ons vakansiebestemming toe, en dit is wat ons gekry het.

Anita D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Anita D
Family with young children

Goed.

Baie netjiese, kamers. Warm water. Lekker yskassie.

Helene C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene C
With spouse/partner

Gemaklik skoon en veilig.

Sien sterre.

Carmen P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen P
With spouse/partner

Nice!

Dit was aangenaam om hier te kon bly vir drie dae. Ons sou egter net verlang dat daar afdakke moes wees vir ons voertuig om deur die dag onder te staan.

Alrene B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alrene B
With friends

As simply a place to sleep over, it met the requirements.

See star rating.

Lana D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana D
With spouse/partner

An extremely welcome rest indeed!

They stayed in touch. They are extremely organized and welcoming. It was super clean and so comfortable. Our only complaint was that we had to get going early and only arrived at 19:00 the night before. We slept so well. Thank you!

Marco V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco V
With spouse/partner

Gerieflik en waarde vir geld.

Baie oulike plek en rustig.

Chris H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris H
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Lekker gebly maar die oggend temperatuur van -4.5 grade is 'n ander ervaring.

Rest-A-While's response

Baie dankie vir terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom om die Karoo te kom ervaar.

Rest-A-While
Anneline D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anneline D
Family with young children

Recommende if you just want to sleep and drive.

If you're just looking for a bed to sleep in, then it's sufficient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aanbeveel as jy net wil slaap en ry.

As jy net 'n bed soek vir slaap dan is dit voldoende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-A-While's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Rest-A-While
Jeanette J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette J
Family with young children

Got some good rest in.

Very nice place to stay on the way to Cape Town. We enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie rus in gekry.

Baie nice plek om oor te slaap op pad Kaap se kant toe. Het ons verblyf geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-A-While's response

Baie Dankie - Altyd Welkom

Karoo Groete

Rest-A-While
Jana V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jana V
Family with young children

Affordable comfortable stay.

The room was neat and clean with the necessary facilities. The location was good for us, we just needed to stay over one night and leave again early the next morning. The shower didn't work though, which was inconvenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbare gemaklike verblyf.

Die kamer was netjies en skoon met die nodige geriewe. Die ligging is goed vir ons wat net een nag oorgeslaap het en weer vroeg die volgende oggend vetrek het. Die stort het egter nie gewerk nie, wat ietwat ongerieflik was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-A-While's response

Jana V, ek is jammer om te hoor van die stort. Die dorp se water verkeer tans onder druk, wat swak drukking veroorsaak. Ons sal aandag gee aan die probleem. Baie dankie vir die terugvoering.

Rest-A-While
George S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George S
With spouse/partner

Exactly what you need!

Surely the best value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies dít wat 'n mens nodig het!

Sekerlik die beste waarde vir 'n mens se geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-A-While's response

Baie dankie, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.

Rest-A-While
Kirk O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kirk O
With spouse/partner

Gerieflik, skoon en maklik om te vind. Vriendelike mense en naby restaurant.

Eintlik al wat 'n reisiger nodig het. Lekker skoon, rustige, koel verblyf naby Merino-hotel vir iets te ete en drinke.

Rest-A-While's response

Baie dankie vir terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.

Rest-A-While
Meliza C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Meliza C
Family with young children

Nie 'n baie aangename nagrus nie.

Ons sal volgende keer verby ry, en eerder op 'n ander dorpie gaan slaap. Die kamer waarin ons geslaap het se lugversorging raas so dat dit klink of die wind jou gaan wegwaai, en dit sonder om baie koud te maak. Die waaier is nie 'n opsie nie, want jy kan nie die lig afsit nie. Dan kom ons by die badkamer, wees versigtig as jy die kraan oopmaak, jy mag dalk sopnat gespuit word. Ons was ook nie vreeslik vriendelik ontvang nie.

Rest-A-While's response

Geagte Meliza C

Ek vra omverskoning vir onaangename ondervinding by Rest A While.

Ons verkoelingstelsels (lugreelings sowel as dakwaaiers) het die vakansieseisoen baie swaar gekry met ondraaglike hittegolwe & water beperkings wat ons hele land getref het.So alles wat kon koel maak is maar deur mens gemisbruik tot sy volste reg.En dorp se waterdruk was redelik onderdruk-so ons moes dankbaar wees as kraan spuit ipv. drup - of gladnie loop.Die gaste was baie dankbaar vir gebottelde water om n koppie koffie te maak & n emmerwater om die langpad se sweet af te spoel in tye wat daar nie water was en nog steeds nood in ons land is.

So ek sal die klagte ten volle ondersoek & herstel wat in ons vermoeé kan herstel word hier in die hitte van die Karoo en dit onder die aandag van die ontvangs dame bring wat ek reken redelik onderdruk verkeer het tydens ons natuurrampe-maar dit gee haar nie die reg om julle onvriendelik te ontvang & ek verlang n verduideliking van haar.Jammer daarvoor.

Indien moontlik verskaf my asb die datum wat julle op Victoria- Wes oornag het -sodat ek kan vasstel watter ontvangsdame aandiens was.

Groete

Susan

Rest-A-While
From R560
per night (sleeps 2)
From R560
per night (sleeps 2)
From R560
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 35 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Voortrekker and Church Street, Victoria West, 7070, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYjM1MmRmLTg4ZDQtNDZkZS05N2RiLWJhZjE3MzhmODU5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R560  per night (sleeps 2) 41 5 1 5 Corner of Voortrekker and Church Street Victoria West 7070 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -31.403697364344 23.117842972263
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!