Rest4Sure
Review Summary
Peter William B - Jun 2020
Overall score
Very good value for money.
Rest4Sure's response
Thank you, Peter
It was a pleasure hosting you guys.
You are more than welcome to visit again.
God Bless
Reinier and Martie
David B - Mar 2020
Overall score
Uitstekend.
Hilary H - Jan 2020
Overall score
Clean, friendly, comfortable and well appointed room.
Loann K - Oct 2019
Overall score
Baie rustig en privaat.
Shaheema D - Sep 2019
Overall score
Baie netjies en baie vriendelike gashere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Very neat and tidy, very friendly hosts.
VSee rating.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annamarie E - Jul 2019
Overall score
Very nice stay even if it was just for one night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly al was dit net vir 'n slaapaandjie.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cindy N - Jul 2019
Overall score
Top Comfort and hospitality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemak en gasvryheid uit die boonste rakke!
Ek, my man en baba het heerlik gebly. Die eenheid was skoon en netjies en het alles wat mens nodig het en nog wat. Martie en Reinier is dierbare, gasvrye mense en het ons dadelik laat welkom voel. Ons kan definitief Rest4Sure aanbeveel en sien uit na ons volgende kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Craig S - Jun 2019
Overall score
Very neat and clean with really helpful and nice people.
Marietjie N - May 2019
Overall score
Wonderlik, gasvry, skoon en gerieflik.
Lorretta M - Apr 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Rustige gebied. Vriendelike ontvangs. WiFi en slegs 5 minute vanaf die hoofweg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rest4Sure's response
Loretta,
Dit was heerlik om jul te akkommodeer. Bly jul het jul tyd geniet.
Groete,
Martie
Marina B - Apr 2019
Overall score
Pragtig, lekker stil, baie netjies en vriendelike op regte mense.
Rest4Sure's response
Dit was n voorreg om jul te huisves. Dankie dat jul die plekkie onverbeterlik netjies gelaat het. Sien uit na jul volgende kuier. Geseende week.
Deon I - Mar 2019
Overall score
Wonderlike ontvang deur Reinier en Martie, die eienaars. Sal enige tyd weer die Rest4Sure besoek.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Montagu Street, Ashton, 6715, Western Cape
- All ages welcome